Tuis » Lekker » Sport & ontspanning » Rugby: Staaldraad
Rugby: Staaldraad [boodskap #87417] |
Mon, 24 November 2003 07:58 ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
Sandvlooi
Boodskappe: 484 Geregistreer: July 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Het die Sondagpers darem nie 'n fees met dié onderwerp nie? Mens kan seker
verstaan dat daar alle soorte van redes gesoek word vir die Bokke se swak
vertoning in die WB nie, maar om 'n spanbouoefening van 4 dae uit te lig as
een van die redes vir swak prestasie, is 'n soeke na publisiteit deur dese
en gene wat daarvan hou om sy naam en gesig lig te gee in die pers en op TV.
Dis darem net snaaks dat een en elke 'kenner' die oefenig veroordeel, maar
die spelers self vind dit 'n nodige ondervinding. Een om te onthou in die
toekoms.
Miskien moet al hierdie sogenaamde kenners eerder hul grys selle fokus
op die SA rugbyspeler self. Daar was in elk geval nie eers 'n geringe kans
dat die Bokke die WB sou wen nie en geen enkele Bok was goed genoeg om eers
in die top vyf spanne van die wêreld 'n plek te haal nie! Waarmee wou
hulle die WB wen? Hou op om enkele wonderwerke te soek en stel vas WAAROM
is ons spelers in al die posisies nie meer goed genoeg nie? Begin by die
eindpunt en werk dan terug en maak alles reg wat verkeerd is.....
|
|
|
Re: Rugby: Staaldraad [boodskap #87425 is 'n antwoord op boodskap #87417] |
Mon, 24 November 2003 08:41 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Maar Suidwester, natuurlik sal die stomme siele almal die projek ondersteun
en selfs goedpraat, anders kan hulle
vergeet om weer gekies te word.
So, wat is hierdie kaalrondlopery nou eintlik oor. mmmmmm?
Om te kyk wie spog die meeste met sy toebehore?
Eintlik was dit Kamp Draadtrek:))
Dan is daar nog die soos De Wet Barry wat nonsens praat en sê AS hulle gewen
het, sou die mense gesê het dit was 'n goeie ding.
Ek word net met die dag al hoe meer oortuig dat senior rugbyspelers in ons
land onder die domstes van die dommes is.
Dat nie een van hulle werklikheid in die gesig wou staar en nog steeds kon
dink dat hulle kon wen deur kaal rond te loop ipv oefen hoe om 'n bal te
vang, uit te gee, en te dink op die veld nie, gaan my , en die
Sondagkoerante, se verstand te bowe.
--
Annette
news:bpsefd$318n$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
> Het die Sondagpers darem nie 'n fees met dié onderwerp nie? Mens kan seker
> verstaan dat daar alle soorte van redes gesoek word vir die Bokke se swak
> vertoning in die WB nie, maar om 'n spanbouoefening van 4 dae uit te lig as
> een van die redes vir swak prestasie, is 'n soeke na publisiteit deur dese
> en gene wat daarvan hou om sy naam en gesig lig te gee in die pers en op TV.
> Dis darem net snaaks dat een en elke 'kenner' die oefenig veroordeel, maar
> die spelers self vind dit 'n nodige ondervinding. Een om te onthou in die
> toekoms.
> Miskien moet al hierdie sogenaamde kenners eerder hul grys selle fokus
> op die SA rugbyspeler self. Daar was in elk geval nie eers 'n geringe kans
> dat die Bokke die WB sou wen nie en geen enkele Bok was goed genoeg om eers
> in die top vyf spanne van die wêreld 'n plek te haal nie! Waarmee wou
> hulle die WB wen? Hou op om enkele wonderwerke te soek en stel vas WAAROM
> is ons spelers in al die posisies nie meer goed genoeg nie? Begin by die
> eindpunt en werk dan terug en maak alles reg wat verkeerd is.....
>
|
|
|
Re: Rugby: Staaldraad [boodskap #87430 is 'n antwoord op boodskap #87425] |
Mon, 24 November 2003 09:07 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
TJ
Boodskappe: 723 Geregistreer: January 2004
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
... en voorheen was dit net die boksers ... duh.
... gelukkig het ons nog nie gemengde (met dames) spanne nie ...
... so iets soos GI Jane (ook op TV die naweek gewees) opleiding?
... benoude boude op Carte Blanche gesien en weet nie wat om te dink nie.
... "been there, done that, got the T-Shirt", maar gelukkig nie vir
draadtrek nie.
:-)
TJ
"Annette" wrote in message
news:bpsh15$eem$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Maar Suidwester, natuurlik sal die stomme siele almal die projek ondersteun
> en selfs goedpraat, anders kan hulle
> vergeet om weer gekies te word.
> So, wat is hierdie kaalrondlopery nou eintlik oor. mmmmmm?
> Om te kyk wie spog die meeste met sy toebehore?
> Eintlik was dit Kamp Draadtrek:))
>
> Dan is daar nog die soos De Wet Barry wat nonsens praat en sê AS hulle gewen
> het, sou die mense gesê het dit was 'n goeie ding.
> Ek word net met die dag al hoe meer oortuig dat senior rugbyspelers in ons
> land onder die domstes van die dommes is.
> Dat nie een van hulle werklikheid in die gesig wou staar en nog steeds kon
> dink dat hulle kon wen deur kaal rond te loop ipv oefen hoe om 'n bal te
> vang, uit te gee, en te dink op die veld nie, gaan my , en die
> Sondagkoerante, se verstand te bowe.
>
> --
> Annette
> news:bpsefd$318n$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>> Het die Sondagpers darem nie 'n fees met dié onderwerp nie? Mens kan seker
>> verstaan dat daar alle soorte van redes gesoek word vir die Bokke se swak
>> vertoning in die WB nie, maar om 'n spanbouoefening van 4 dae uit te lig as
>> een van die redes vir swak prestasie, is 'n soeke na publisiteit deur dese
>> en gene wat daarvan hou om sy naam en gesig lig te gee in die pers en op TV.
>> Dis darem net snaaks dat een en elke 'kenner' die oefenig veroordeel, maar
>> die spelers self vind dit 'n nodige ondervinding. Een om te onthou in die
>> toekoms.
>> Miskien moet al hierdie sogenaamde kenners eerder hul grys selle fokus
>> op die SA rugbyspeler self. Daar was in elk geval nie eers 'n geringe kans
>> dat die Bokke die WB sou wen nie en geen enkele Bok was goed genoeg om eers
>> in die top vyf spanne van die wêreld 'n plek te haal nie! Waarmee wou
>> hulle die WB wen? Hou op om enkele wonderwerke te soek en stel vas WAAROM
>> is ons spelers in al die posisies nie meer goed genoeg nie? Begin by die
>> eindpunt en werk dan terug en maak alles reg wat verkeerd is.....
>>
>
|
|
|
Re: Rugby: Staaldraad [boodskap #87438 is 'n antwoord op boodskap #87425] |
Mon, 24 November 2003 09:41 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
TJ
Boodskappe: 723 Geregistreer: January 2004
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Vir party van die manne was dit maar moeilik as gevolg van "size" - kamp
hakiesdraad? (klein hakies).
:-)
TJ
"Annette" skryf in boodskap news:bpsh15$eem$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Maar Suidwester, natuurlik sal die stomme siele almal die projek ondersteun
> en selfs goedpraat, anders kan hulle
> vergeet om weer gekies te word.
> So, wat is hierdie kaalrondlopery nou eintlik oor. mmmmmm?
> Om te kyk wie spog die meeste met sy toebehore?
> Eintlik was dit Kamp Draadtrek:))
>
> Dan is daar nog die soos De Wet Barry wat nonsens praat en sê AS hulle gewen
> het, sou die mense gesê het dit was 'n goeie ding.
> Ek word net met die dag al hoe meer oortuig dat senior rugbyspelers in ons
> land onder die domstes van die dommes is.
> Dat nie een van hulle werklikheid in die gesig wou staar en nog steeds kon
> dink dat hulle kon wen deur kaal rond te loop ipv oefen hoe om 'n bal te
> vang, uit te gee, en te dink op die veld nie, gaan my , en die
> Sondagkoerante, se verstand te bowe.
>
> --
> Annette
> news:bpsefd$318n$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>> Het die Sondagpers darem nie 'n fees met dié onderwerp nie? Mens kan seker
>> verstaan dat daar alle soorte van redes gesoek word vir die Bokke se swak
>> vertoning in die WB nie, maar om 'n spanbouoefening van 4 dae uit te lig as
>> een van die redes vir swak prestasie, is 'n soeke na publisiteit deur dese
>> en gene wat daarvan hou om sy naam en gesig lig te gee in die pers en op TV.
>> Dis darem net snaaks dat een en elke 'kenner' die oefenig veroordeel, maar
>> die spelers self vind dit 'n nodige ondervinding. Een om te onthou in die
>> toekoms.
>> Miskien moet al hierdie sogenaamde kenners eerder hul grys selle fokus
>> op die SA rugbyspeler self. Daar was in elk geval nie eers 'n geringe kans
>> dat die Bokke die WB sou wen nie en geen enkele Bok was goed genoeg om eers
>> in die top vyf spanne van die wêreld 'n plek te haal nie! Waarmee wou
>> hulle die WB wen? Hou op om enkele wonderwerke te soek en stel vas WAAROM
>> is ons spelers in al die posisies nie meer goed genoeg nie? Begin by die
>> eindpunt en werk dan terug en maak alles reg wat verkeerd is.....
>>
>
|
|
|
Re: Rugby: Staaldraad [boodskap #87441 is 'n antwoord op boodskap #87425] |
Mon, 24 November 2003 10:14 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
Sandvlooi
Boodskappe: 484 Geregistreer: July 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Is maar net toevallig dat al die top spanne soortgelyke dinge doen, maar
niemand praat daaroor nie? Ek kan jou my versekering gee dat so 'n
ly-sessie wel spangees bou. Amper so iets soos wat die een vrou vir die
ander vertel van haar lyding onder haar man en dan die twee dink dat hulle
het nou 'n 'bond'? Die kaalgattery is maar net om die speelveld gelyk te
maak. Ek hoef jou sekerlik nie te vertel hoe bou baie mense hul
waardigheid en karakter rondom hul klere en bybehore nie? Verwyder dit en
niemand het 'n voordeel of 'n nadeel bo die ander nie. Ek weet nie wat
sukkel julle so om te verstaan nie! Die spreekwoord is mos van toendertyd
dat jy eers 'n sak sout of twee saam moet opeet voor mense begin lekker
saamwerk. Dit gee hulle 'n rede om te 'bond'. Met die kakkerasie en
professionele in SA wat nie eintlik lus is om voluit te gaan nie, moes
Streuli 'n plan maak om iets te doen wat sal veroorsaak dat die manne 'n
band kry met mekaar.......net jammer dit het fokol gedoen om die manne se
rugbyvermoë te verbeter. Niks sal dit in elk geval gedoen het nie, so wat
het julle eintlik verwag moet hy met hulle doen in die aanloop WB toe?
Hulle moes die tyd omkry!!
"Annette" skryf in boodskap news:bpsh15$eem$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Maar Suidwester, natuurlik sal die stomme siele almal die projek ondersteun
> en selfs goedpraat, anders kan hulle
> vergeet om weer gekies te word.
> So, wat is hierdie kaalrondlopery nou eintlik oor. mmmmmm?
> Om te kyk wie spog die meeste met sy toebehore?
> Eintlik was dit Kamp Draadtrek:))
>
> Dan is daar nog die soos De Wet Barry wat nonsens praat en sê AS hulle gewen
> het, sou die mense gesê het dit was 'n goeie ding.
> Ek word net met die dag al hoe meer oortuig dat senior rugbyspelers in ons
> land onder die domstes van die dommes is.
> Dat nie een van hulle werklikheid in die gesig wou staar en nog steeds kon
> dink dat hulle kon wen deur kaal rond te loop ipv oefen hoe om 'n bal te
> vang, uit te gee, en te dink op die veld nie, gaan my , en die
> Sondagkoerante, se verstand te bowe.
>
> --
> Annette
> news:bpsefd$318n$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>> Het die Sondagpers darem nie 'n fees met dié onderwerp nie? Mens kan seker
>> verstaan dat daar alle soorte van redes gesoek word vir die Bokke se swak
>> vertoning in die WB nie, maar om 'n spanbouoefening van 4 dae uit te lig as
>> een van die redes vir swak prestasie, is 'n soeke na publisiteit deur dese
>> en gene wat daarvan hou om sy naam en gesig lig te gee in die pers en op TV.
>> Dis darem net snaaks dat een en elke 'kenner' die oefenig veroordeel, maar
>> die spelers self vind dit 'n nodige ondervinding. Een om te onthou in die
>> toekoms.
>> Miskien moet al hierdie sogenaamde kenners eerder hul grys selle fokus
>> op die SA rugbyspeler self. Daar was in elk geval nie eers 'n geringe kans
>> dat die Bokke die WB sou wen nie en geen enkele Bok was goed genoeg om eers
>> in die top vyf spanne van die wêreld 'n plek te haal nie! Waarmee wou
>> hulle die WB wen? Hou op om enkele wonderwerke te soek en stel vas WAAROM
>> is ons spelers in al die posisies nie meer goed genoeg nie? Begin by die
>> eindpunt en werk dan terug en maak alles reg wat verkeerd is.....
>>
>
|
|
|
Re: Rugby: Staaldraad [boodskap #87447 is 'n antwoord op boodskap #87438] |
Mon, 24 November 2003 13:24 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Juis, juis - die kaal-lopery was glo om almal gelyk te stel - maar dit is
juis wat die perde van die bulle skei:)))
--
Annette
"TJ" skryf in boodskap news:bpsjoc$f5q$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Vir party van die manne was dit maar moeilik as gevolg van "size" - kamp
> hakiesdraad? (klein hakies).
>
> :-)
>
> TJ
>
> "Annette" wrote in message
> news:bpsh15$eem$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Maar Suidwester, natuurlik sal die stomme siele almal die projek
> ondersteun
>> en selfs goedpraat, anders kan hulle
>> vergeet om weer gekies te word.
>> So, wat is hierdie kaalrondlopery nou eintlik oor. mmmmmm?
>> Om te kyk wie spog die meeste met sy toebehore?
>> Eintlik was dit Kamp Draadtrek:))
>>
>> Dan is daar nog die soos De Wet Barry wat nonsens praat en sê AS hulle gewen
>> het, sou die mense gesê het dit was 'n goeie ding.
>> Ek word net met die dag al hoe meer oortuig dat senior rugbyspelers in ons
>> land onder die domstes van die dommes is.
>> Dat nie een van hulle werklikheid in die gesig wou staar en nog steeds kon
>> dink dat hulle kon wen deur kaal rond te loop ipv oefen hoe om 'n bal te
>> vang, uit te gee, en te dink op die veld nie, gaan my , en die
>> Sondagkoerante, se verstand te bowe.
>>
>> --
>> Annette
>> news:bpsefd$318n$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>>> Het die Sondagpers darem nie 'n fees met dié onderwerp nie? Mens kan seker
>>> verstaan dat daar alle soorte van redes gesoek word vir die Bokke se swak
>>> vertoning in die WB nie, maar om 'n spanbouoefening van 4 dae uit te lig as
>>> een van die redes vir swak prestasie, is 'n soeke na publisiteit deur dese
>>> en gene wat daarvan hou om sy naam en gesig lig te gee in die pers en op TV.
>>> Dis darem net snaaks dat een en elke 'kenner' die oefenig veroordeel, maar
>>> die spelers self vind dit 'n nodige ondervinding. Een om te onthou in die
>>> toekoms.
>>> Miskien moet al hierdie sogenaamde kenners eerder hul grys selle fokus
>>> op die SA rugbyspeler self. Daar was in elk geval nie eers 'n geringe kans
>>> dat die Bokke die WB sou wen nie en geen enkele Bok was goed genoeg om eers
>>> in die top vyf spanne van die wêreld 'n plek te haal nie! Waarmee wou
>>> hulle die WB wen? Hou op om enkele wonderwerke te soek en stel vas WAAROM
>>> is ons spelers in al die posisies nie meer goed genoeg nie? Begin by die
>>> eindpunt en werk dan terug en maak alles reg wat verkeerd is.....
>>>
>>
>
|
|
|
Re: Rugby: Staaldraad [boodskap #87450 is 'n antwoord op boodskap #87441] |
Mon, 24 November 2003 13:27 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Dit help niks, geen. zero en zat om te help om op die speelveld te kan
dink, te verdedig en die bal te hanteer:))
--
Annette
ann...@ctnet.co.za
The main battlefield for good is not the
open ground of the public arena but the
small clearing of each heart.
( Life of Pi by Yann Martel)
"Suidwester" skryf in boodskap news:bpslmt$3ll$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
> Is maar net toevallig dat al die top spanne soortgelyke dinge doen, maar
> niemand praat daaroor nie? Ek kan jou my versekering gee dat so 'n
> ly-sessie wel spangees bou. Amper so iets soos wat die een vrou vir die
> ander vertel van haar lyding onder haar man en dan die twee dink dat hulle
> het nou 'n 'bond'? Die kaalgattery is maar net om die speelveld gelyk te
> maak. Ek hoef jou sekerlik nie te vertel hoe bou baie mense hul
> waardigheid en karakter rondom hul klere en bybehore nie? Verwyder dit en
> niemand het 'n voordeel of 'n nadeel bo die ander nie. Ek weet nie wat
> sukkel julle so om te verstaan nie! Die spreekwoord is mos van toendertyd
> dat jy eers 'n sak sout of twee saam moet opeet voor mense begin lekker
> saamwerk. Dit gee hulle 'n rede om te 'bond'. Met die kakkerasie en
> professionele in SA wat nie eintlik lus is om voluit te gaan nie, moes
> Streuli 'n plan maak om iets te doen wat sal veroorsaak dat die manne 'n
> band kry met mekaar.......net jammer dit het fokol gedoen om die manne se
> rugbyvermoë te verbeter. Niks sal dit in elk geval gedoen het nie, so wat
> het julle eintlik verwag moet hy met hulle doen in die aanloop WB toe?
> Hulle moes die tyd omkry!!
> "Annette" wrote in message
> news:bpsh15$eem$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Maar Suidwester, natuurlik sal die stomme siele almal die projek ondersteun
>> en selfs goedpraat, anders kan hulle
>> vergeet om weer gekies te word.
>> So, wat is hierdie kaalrondlopery nou eintlik oor. mmmmmm?
>> Om te kyk wie spog die meeste met sy toebehore?
>> Eintlik was dit Kamp Draadtrek:))
>>
>> Dan is daar nog die soos De Wet Barry wat nonsens praat en sê AS hulle gewen
>> het, sou die mense gesê het dit was 'n goeie ding.
>> Ek word net met die dag al hoe meer oortuig dat senior rugbyspelers in ons
>> land onder die domstes van die dommes is.
>> Dat nie een van hulle werklikheid in die gesig wou staar en nog steeds kon
>> dink dat hulle kon wen deur kaal rond te loop ipv oefen hoe om 'n bal te
>> vang, uit te gee, en te dink op die veld nie, gaan my , en die
>> Sondagkoerante, se verstand te bowe.
>>
>> --
>> Annette
>> news:bpsefd$318n$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>>> Het die Sondagpers darem nie 'n fees met dié onderwerp nie? Mens kan seker
>>> verstaan dat daar alle soorte van redes gesoek word vir die Bokke se swak
>>> vertoning in die WB nie, maar om 'n spanbouoefening van 4 dae uit te lig as
>>> een van die redes vir swak prestasie, is 'n soeke na publisiteit deur dese
>>> en gene wat daarvan hou om sy naam en gesig lig te gee in die pers en op TV.
>>> Dis darem net snaaks dat een en elke 'kenner' die oefenig veroordeel, maar
>>> die spelers self vind dit 'n nodige ondervinding. Een om te onthou in die
>>> toekoms.
>>> Miskien moet al hierdie sogenaamde kenners eerder hul grys selle fokus
>>> op die SA rugbyspeler self. Daar was in elk geval nie eers 'n geringe kans
>>> dat die Bokke die WB sou wen nie en geen enkele Bok was goed genoeg om eers
>>> in die top vyf spanne van die wêreld 'n plek te haal nie! Waarmee wou
>>> hulle die WB wen? Hou op om enkele wonderwerke te soek en stel vas WAAROM
>>> is ons spelers in al die posisies nie meer goed genoeg nie? Begin by die
>>> eindpunt en werk dan terug en maak alles reg wat verkeerd is.....
>>>
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Rugby: Staaldraad [boodskap #87503 is 'n antwoord op boodskap #87450] |
Tue, 25 November 2003 09:23 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
Sandvlooi
Boodskappe: 484 Geregistreer: July 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ja maar julle vat 4 dae en bou die hele storie rondom dit! Die hele ding
is 'n proses. Jy kan net soveel afrigting doen oor tegniek en
balvaardighede en so aan. As 'n Bokspan kry jy 'n klomp ouens bymekaar uit
die verskeie uithoeke van die land en jy moet hulle in 'n eenheid laat
saamwerk. Glo my, die Bulle-manne gaan sit op 'n hopie, die WP's soek
hulle eie kol, die Natallers ook, en so aan. Die kans is ook goed dat jy
drie of vier provinsiale kapteins bymekaar het en elke groepie het sy eie
voorkeure oor wie nou eintlik die gesag is. Jy moet onthou dat die
spelers nie altyd met die keursders saamstem nie! Vat nou net per
voorbeeld vir Joost en Corné. Joost het die Bulle gedryf en gedra tot by
die Curriebeker terwyl die WP met Corné maar effe mog'et treffe was. Die
groot groep ondersteun dus hulle kaptein.....en sulke dinge. Dis hier waar
so 'n streskamp baie help om ouens se voorafingesteldheid so 'n bietjie
gelyk te maak en hulle bymekaar te gooi en te laat saamwerk.
MAAR, soos hulle gisteraand op Superrugby gesê het, die manne druk
mekaar deesdae so na 'n drie gedruk word, dalk was die kaalgeid
voorbereiding op wat moet kom? He-he! Gelukkig kon die Bokke nou nie
eintlik drieë gedruk kry nie!
"Annette" skryf in boodskap news:bpt2bi$mtq$3@ctb-nnrp2.saix.net...
> Dit help niks, geen. zero en zat om te help om op die speelveld te kan
> dink, te verdedig en die bal te hanteer:))
> --
> Annette
> ann...@ctnet.co.za
> The main battlefield for good is not the
> open ground of the public arena but the
> small clearing of each heart.
> ( Life of Pi by Yann Martel)
> "Suidwester" wrote in message
> news:bpslmt$3ll$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>> Is maar net toevallig dat al die top spanne soortgelyke dinge doen, maar
>> niemand praat daaroor nie? Ek kan jou my versekering gee dat so 'n
>> ly-sessie wel spangees bou. Amper so iets soos wat die een vrou vir die
>> ander vertel van haar lyding onder haar man en dan die twee dink dat hulle
>> het nou 'n 'bond'? Die kaalgattery is maar net om die speelveld gelyk te
>> maak. Ek hoef jou sekerlik nie te vertel hoe bou baie mense hul
>> waardigheid en karakter rondom hul klere en bybehore nie? Verwyder dit en
>> niemand het 'n voordeel of 'n nadeel bo die ander nie. Ek weet nie wat
>> sukkel julle so om te verstaan nie! Die spreekwoord is mos van toendertyd
>> dat jy eers 'n sak sout of twee saam moet opeet voor mense begin lekker
>> saamwerk. Dit gee hulle 'n rede om te 'bond'. Met die kakkerasie en
>> professionele in SA wat nie eintlik lus is om voluit te gaan nie, moes
>> Streuli 'n plan maak om iets te doen wat sal veroorsaak dat die manne 'n
>> band kry met mekaar.......net jammer dit het fokol gedoen om die manne se
>> rugbyvermoë te verbeter. Niks sal dit in elk geval gedoen het nie, so wat
>> het julle eintlik verwag moet hy met hulle doen in die aanloop WB toe?
>> Hulle moes die tyd omkry!!
>> "Annette" wrote in message
>> news:bpsh15$eem$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Maar Suidwester, natuurlik sal die stomme siele almal die projek ondersteun
>>> en selfs goedpraat, anders kan hulle
>>> vergeet om weer gekies te word.
>>> So, wat is hierdie kaalrondlopery nou eintlik oor. mmmmmm?
>>> Om te kyk wie spog die meeste met sy toebehore?
>>> Eintlik was dit Kamp Draadtrek:))
>>>
>>> Dan is daar nog die soos De Wet Barry wat nonsens praat en sê AS hulle gewen
>>> het, sou die mense gesê het dit was 'n goeie ding.
>>> Ek word net met die dag al hoe meer oortuig dat senior rugbyspelers in ons
>>> land onder die domstes van die dommes is.
>>> Dat nie een van hulle werklikheid in die gesig wou staar en nog steeds kon
>>> dink dat hulle kon wen deur kaal rond te loop ipv oefen hoe om 'n bal te
>>> vang, uit te gee, en te dink op die veld nie, gaan my , en die
>>> Sondagkoerante, se verstand te bowe.
>>>
>>> --
>>> Annette
>>> news:bpsefd$318n$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>>>> Het die Sondagpers darem nie 'n fees met dié onderwerp nie? Mens kan seker
>>>> verstaan dat daar alle soorte van redes gesoek word vir die Bokke se swak
>>>> vertoning in die WB nie, maar om 'n spanbouoefening van 4 dae uit te lig as
>>>> een van die redes vir swak prestasie, is 'n soeke na publisiteit deur dese
>>>> en gene wat daarvan hou om sy naam en gesig lig te gee in die pers en op TV.
>>>> Dis darem net snaaks dat een en elke 'kenner' die oefenig veroordeel, maar
>>>> die spelers self vind dit 'n nodige ondervinding. Een om te onthou in die
>>>> toekoms.
>>>> Miskien moet al hierdie sogenaamde kenners eerder hul grys selle fokus
>>>> op die SA rugbyspeler self. Daar was in elk geval nie eers 'n geringe kans
>>>> dat die Bokke die WB sou wen nie en geen enkele Bok was goed genoeg om eers
>>>> in die top vyf spanne van die wêreld 'n plek te haal nie! Waarmee wou
>>>> hulle die WB wen? Hou op om enkele wonderwerke te soek en stel vas WAAROM
>>>> is ons spelers in al die posisies nie meer goed genoeg nie? Begin by die
>>>> eindpunt en werk dan terug en maak alles reg wat verkeerd is.....
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Rugby: Staaldraad [boodskap #87548 is 'n antwoord op boodskap #87521] |
Wed, 26 November 2003 07:13 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
Sandvlooi
Boodskappe: 484 Geregistreer: July 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Alles net jou opinie, ou antie. Ek het nog nooit gesê dat 'n vrou
nutteloos is en of dat 'n man beter as 'n vroumens is.....maar elkeen het sy
sterk punte en as elkeen sy kant bring sal daar nie 'n probleem wees nie.
Ek meen, vroumense is ontwerp vir kinders baar en huis skep en hulle doen
dit uitstekend. Hoe kan dit verkeerd wees?
"@rogers.com" wrote in message
news:RVJwb.45386$X2W1.33032@news04.bloor.is.net.cable.rogers .com...
>
> Suidwester wrote
>
> Wat
>> sal jy in elke geval weet van mense en hul lyding? Jy't weggehol toe
> dinge
>> warm begin raak?
>>> Suidwester wrote
>>> Amper so iets soos wat die een vrou vir die
>>>> ander vertel van haar lyding onder haar man en dan die twee dink dat
>> hulle > > > het nou 'n 'bond'
>
> Nou yl jy darem lekker, Suidwester. Ons praat
> oor jou opinies van wat in vroumense se koppe
> aangaan, en jy tokkel alweer op die snaar van
> ons emigrasie na Kanada, asof dit jou die reg
> gee om alles wat ek sê, as leuens te verklaar.
> Ons praat oor jou opinies oor die vroulike
> geslag. Weet jy watter snaakse soort portret
> jy van jouself skilder as dit by dié sake kom.
> Jy praat altyd oor seks wat ander mense doen,
> en wat ander mense oor seks dink. Of jy probeer
> jouself uitmaak as die vreeslike macho man onder
> die vroumense. Weet jy, 'n man wat gemaklik
> voel met sy seksuele gevoelens is eintlik baie
> sag en nederig en liefdevol, en sal nooit spog
> oor hoe 'n uithaler stud hy is nie.
>
> Gloudina
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Rugby: Staaldraad [boodskap #87699 is 'n antwoord op boodskap #87666] |
Fri, 28 November 2003 14:47 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) |
Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232 Geregistreer: May 2006
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Fri, 28 Nov 2003 08:58:49 +0200, "Suidwester"
wrote:
> Ons stry nie! Ek ken nie die hele storie oor wie betrokke was en wie nie,
> maar daar is seker die moontlikheid dat Steuli in die jaar van aanloop die
> een of ander sportsielkundige betrokke moes gehad het? Toe raak hy gatvol
> en besluit as julle nie wil hoor nie, sal julle voel! Ek dink ons hele
> rugby is in 'n krisis want ons het nie meer spelers van top internasionale
> gehalte nie. Ek wonder ook net of dit reg is om nou te fokus op gedane
> sake en so die probleem net verder temper? Dis tyd om te kyk wat is
> verkeerd en in die toekoms reg te stel.
Soos ek dit sien is daar wel reuse probleme wat as dit nie opgelos
gaan word nie, rugby effektief gaan doodmaak in SA.
Maar dit kan opgelos word - en redding is dalk (dalk) op pad.
Die eerste issue is die struktuur van die bestuur. Daar is n token
black at the top en n conniving white met effektief die meeste mag,
maar geen verantwoordbaarheid aan die publiek nie, ondertoe.
Dan is daar die kwessie van sirkusnarre wat afrig. Wie verwys nog eers
na Harry Viljoen wat n Springbokspan aanse dat hulle in n toets nie
die bal mag skop nie (teen Argentinie) en kort daarna se hulle mag die
bal nie pass nie (teen Engeland)?
Ons behoort ons steeds siek te lag hiervoor, maar dit verdwyn in die
geheue tussen ander grappe.
Intussen is klub-rugby ook aan die verbrokkel. Dis nie snaaks nie. Dit
gebeur glo in Frankryk ook met n naderende krisis daar, maar hoe goed
gaan dit in SA gehanteer word?
Die hoop is dat Brian van Rooyen op 5 Des pres van Sarfu word. Hy het
reeds 12 van die 14 unies se steun. As hulle nie gatomswaai nie, sal
hy wen. Hy is n oud-speler en is passievol oor rugby. Hy is ook n
suksesvolle sakeman. Miskien kom hy die mas op en is hy n bedrewe en
legitieme rugbybaas.
Die spelers is daar. Dink aan die volgende agterlyn: Conradie en
Pretorius - Jean de Villiers en Ettiene Botha - Ashwin Willemse,
Paulse en Johan Roets (of Greeff) agter.
Die voorspelers is OK - behalwe die marshmallows op slot. Maar sit Geo
Cronje in, drop Krige en kies Burger in sy plek en ons is in die game.
As hulle fiks is, as hulle spangees het en as hulle passie het.
|
|
|
|
![Stuur antwoord](/theme/default/images/post_reply.gif) |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [ ![XML-voer RSS](/theme/default/images/rss.gif) ]
Tyd nou: Mon Feb 17 18:46:24 UTC 2025
|