Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Kader en Grey
Kader en Grey [boodskap #87656] Vr, 28 November 2003 03:00 na volgende boodskap
SB[1]  is tans af-lyn  SB[1]
Boodskappe: 186
Geregistreer: September 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek sal sê dat 'n skool kan nie weier om vir Kader toe te laat nie. Na my
mening sou dit ook nie gehelp het om met Kader te praat nie. 'n Skool soos
Grey Kollege is in die kollig en kan nie bekostig om enigsins die verkeerde
kleur of iets soos anti-regering of anti- onderwysdepartement te wys nie.
Die hele situsasie was vir my soos vet in die vuur. 'n Kommunis wat met
klomp Christen Afrikanerseuns kom praat. Ek weet wat ek sou gedoen het as ek
'n skollier daar was.

Spencer

"Annette" skryf in boodskap news:bq4cuv$faa$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Die skool moes in die eerste plek nie die geleentheid geskep het waar die
> kinders kon toon dat hulle disrespekvol optree nie.
> Hulle kon baie beter gedoen deur stil te sit, en dan iemand gehad wat vir
> Kader tydens die bedanking vertel het hulle dink hy praat nonsens en hulle
> stem nie saam met sy godsdiens-storie nie, en dat hulle eintlik voel dat,
> aangesien hy so lank in Ierland was, hulle dit meer sou waardeer het dat hy
> vir hulle 'n stuk Riverdance gedoen het:))))
> --
> Annette
> "Spencer" wrote in message
> news:4Ghxb.11331$VV6.254307@news.xtra.co.nz...
>> Juistement - dis soos jy daar se, Annette. Maar neem jy die kinders kwalik?
>> Spencer
>>
>>
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:bq22d3$7kt$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Kader is 'n selferkende bloedkommunis en volslae ateis.
>>>
>>> Ek lees so die storie van die saal en die ongedissiplineerde kinders, en ek
>>> is seker dis van 'n skool wat baie trots is op hul tradisie van dissipline -
>>> Praat ons van Grey Kollege?
>>>
>>> --
>>> Annette
>>> "Jonas" wrote in message
>>> news:bq20jp$726$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Watse geloof is die Kaderman?
>>>> "Spencer" wrote in message
>>>> news:%6Xwb.10150$VV6.229097@news.xtra.co.nz...
>>>> > So van Kader gepraat:
>>>> >
>>>> > In 2002 het daardie mooi bekende skool in Bloemfontein 'n besoek van die uwe
>>>> > Kader gekry. Die Uwe het die skool kom toespreek tydens hulle saalbyeenkoms.
>>>> > Vir die eerste keer in die geskiedenis (glo ek) was daar nie met skriflesing
>>>> > en gebed geopen nie, want Kadertjie was daar. Al waaroor hy gepraat het, was
>>>> > sy swaarkry in Ierland tydens apartheid. Wat het sy flippin Ierse ervaringe
>>>> > nou met groeiende fris Boereseuns te doen gehad. (skuus Bouwer - en die
>>>> > Oelatjies) Die ouens het glo daar sit en gaap en giggel, so dat dit 'n
>>>> > verleentheid vir die personeel was. Tog was daar baie wat aan sy lippe
>>>> > gehang het, want onthou, hy is mos nie verniet 'n Professor nie.
>>>> >
>>>> > Die punt wat ek wil maak, die blankes sal nooit opstaan teen hierdie saak
>>>> > nie. Hulle sal eerder, wegtrek na groener weivelde toe. En ek dink dit is 'n
>>>> > wyse ding om te doen.
>>>> >
>>>> > Spencer
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Kader en Grey [boodskap #87659 is 'n antwoord op boodskap #87656] Vr, 28 November 2003 04:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Spencer wrote

> Die hele situsasie was vir my soos vet in die vuur. 'n Kommunis wat met
> klomp Christen Afrikanerseuns kom praat. Ek weet wat ek sou gedoen het as ek
> 'n skollier daar was.

Van wanneer af is Grey Kollege net vol
Afrikanerseuns?
En van wanneer af is jy 'n outoriteit op
Grey Kollege, as jy nie 'n oud-skolier
daar was nie?

Penkop van Michaelhouse
Re: Kader en Grey [boodskap #87663 is 'n antwoord op boodskap #87659] Vr, 28 November 2003 05:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
SB[1]  is tans af-lyn  SB[1]
Boodskappe: 186
Geregistreer: September 2003
Karma: 0
Senior Lid
Wie sê ek is nie 'n oud-Grey nie, Gloudina. Nog meer, ek was tot vier jaar
terug nog 'n Bloemfonteiner. Lees bietjie terug dan sal jy sien dat ek gesê
dat daar wel ook ander rasse ook is. Wat ek wel nie gesê het nie, is dat 'n
baie groot persentasie Engelssprekendes is.

Spencer

"@rogers.com" wrote in message
news:s_zxb.76154$Fv8.42652@twister01.bloor.is.net.cable.roge rs.com...
>
> Spencer wrote
>
>> Die hele situsasie was vir my soos vet in die vuur. 'n Kommunis wat met
>> klomp Christen Afrikanerseuns kom praat. Ek weet wat ek sou gedoen het as ek
>> 'n skollier daar was.
>
> Van wanneer af is Grey Kollege net vol
> Afrikanerseuns?
> En van wanneer af is jy 'n outoriteit op
> Grey Kollege, as jy nie 'n oud-skolier
> daar was nie?
>
> Penkop van Michaelhouse
>
Re: Kader en Grey [boodskap #87676 is 'n antwoord op boodskap #87659] Vr, 28 November 2003 08:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
En Anti - van wanneer af was jy op Michaelhouse?
"@rogers.com" wrote in message
news:s_zxb.76154$Fv8.42652@twister01.bloor.is.net.cable.roge rs.com...
>
> Spencer wrote
>
>> Die hele situsasie was vir my soos vet in die vuur. 'n Kommunis wat met
>> klomp Christen Afrikanerseuns kom praat. Ek weet wat ek sou gedoen het as ek
>> 'n skollier daar was.
>
> Van wanneer af is Grey Kollege net vol
> Afrikanerseuns?
> En van wanneer af is jy 'n outoriteit op
> Grey Kollege, as jy nie 'n oud-skolier
> daar was nie?
>
> Penkop van Michaelhouse
>
Re: Kader en Grey [boodskap #87677 is 'n antwoord op boodskap #87676] Vr, 28 November 2003 09:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sandvlooi  is tans af-lyn  Sandvlooi
Boodskappe: 484
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Jy sal nog leer dat die antieleef van verbeeldingsvlugte. Soveel soos wat
sy al gedoen het en op plekke gebly het in SA en orals.....sy moet al 150
jaar oud wees! Dit klink in elk geval ook so!

"Jonas" skryf in boodskap news:bq7253$dsr$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> En Anti - van wanneer af was jy op Michaelhouse?
> "@rogers.com" wrote in message
> news:s_zxb.76154$Fv8.42652@twister01.bloor.is.net.cable.roge rs.com...
>>
>> Spencer wrote
>>
>>> Die hele situsasie was vir my soos vet in die vuur. 'n Kommunis wat met
>>> klomp Christen Afrikanerseuns kom praat. Ek weet wat ek sou gedoen het as ek
>>> 'n skollier daar was.
>>
>> Van wanneer af is Grey Kollege net vol
>> Afrikanerseuns?
>> En van wanneer af is jy 'n outoriteit op
>> Grey Kollege, as jy nie 'n oud-skolier
>> daar was nie?
>>
>> Penkop van Michaelhouse
>>
>
Re: Kader en Grey [boodskap #87687 is 'n antwoord op boodskap #87663] Vr, 28 November 2003 13:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Spencer" wrote

Wat ek wel nie gesê het nie, is dat 'n
> baie groot persentasie Engelssprekendes is.

Natuurlik. So om te praat van 'n saal
vol Afrikanerseuns was natuurlik 'n
vuil argument, en jy het gedink ons is
te stupid om te weet wat in Grey Kollege
aangaan. Ek neem ook aan dat enige
van die seuns wat onbeskof daar was,
taamlik swaar gestraf sou gewees het.
Hulle is taamlik streng oor sulke dinge
in skole waar die Engelse gedragskodes
nog gehandhaaf word.

Penkop van Michaelhouse
Hessie van St. Anne's
Re: Kader en Grey [boodskap #87689 is 'n antwoord op boodskap #87676] Vr, 28 November 2003 13:46 Na vorige boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Jonas" wrote

> En Anti - van wanneer af was jy op Michaelhouse?

Ek was nooit "op Michaelhouse" nie. Ek was wel
al by Michaelhouse. En ek het vir 'n ruk elke jaar
vir 'n week 'n span seuns van Michaelhouse in
my klas op Adams College gehad. Daar was 'n
uitruilprogram. Sommige van ons seuns was vir
'n week in Michaelhouse en sommige van hulle by
ons. Dis natuurlik voordat Verwoerd en sy
trawante sulke dinge onwettig gemaak het.

Gloudina
Vorige onderwerp: Ons word hoenders
Volgende onderwerp: Wat is rassisme eintlik en hoe word dit misbruik?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 17 21:38:00 MGT 2024