Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Kader en Grey
Kader en Grey [boodskap #87656] |
Vr., 28 November 2003 03:00  |
SB[1]
Boodskappe: 186 Geregistreer: September 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ek sal sê dat 'n skool kan nie weier om vir Kader toe te laat nie. Na my
mening sou dit ook nie gehelp het om met Kader te praat nie. 'n Skool soos
Grey Kollege is in die kollig en kan nie bekostig om enigsins die verkeerde
kleur of iets soos anti-regering of anti- onderwysdepartement te wys nie.
Die hele situsasie was vir my soos vet in die vuur. 'n Kommunis wat met
klomp Christen Afrikanerseuns kom praat. Ek weet wat ek sou gedoen het as ek
'n skollier daar was.
Spencer
"Annette" skryf in boodskap news:bq4cuv$faa$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Die skool moes in die eerste plek nie die geleentheid geskep het waar die
> kinders kon toon dat hulle disrespekvol optree nie.
> Hulle kon baie beter gedoen deur stil te sit, en dan iemand gehad wat vir
> Kader tydens die bedanking vertel het hulle dink hy praat nonsens en hulle
> stem nie saam met sy godsdiens-storie nie, en dat hulle eintlik voel dat,
> aangesien hy so lank in Ierland was, hulle dit meer sou waardeer het dat hy
> vir hulle 'n stuk Riverdance gedoen het:))))
> --
> Annette
> "Spencer" wrote in message
> news:4Ghxb.11331$VV6.254307@news.xtra.co.nz...
>> Juistement - dis soos jy daar se, Annette. Maar neem jy die kinders kwalik?
>> Spencer
>>
>>
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:bq22d3$7kt$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Kader is 'n selferkende bloedkommunis en volslae ateis.
>>>
>>> Ek lees so die storie van die saal en die ongedissiplineerde kinders, en ek
>>> is seker dis van 'n skool wat baie trots is op hul tradisie van dissipline -
>>> Praat ons van Grey Kollege?
>>>
>>> --
>>> Annette
>>> "Jonas" wrote in message
>>> news:bq20jp$726$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Watse geloof is die Kaderman?
>>>> "Spencer" wrote in message
>>>> news:%6Xwb.10150$VV6.229097@news.xtra.co.nz...
>>>> > So van Kader gepraat:
>>>> >
>>>> > In 2002 het daardie mooi bekende skool in Bloemfontein 'n besoek van die uwe
>>>> > Kader gekry. Die Uwe het die skool kom toespreek tydens hulle saalbyeenkoms.
>>>> > Vir die eerste keer in die geskiedenis (glo ek) was daar nie met skriflesing
>>>> > en gebed geopen nie, want Kadertjie was daar. Al waaroor hy gepraat het, was
>>>> > sy swaarkry in Ierland tydens apartheid. Wat het sy flippin Ierse ervaringe
>>>> > nou met groeiende fris Boereseuns te doen gehad. (skuus Bouwer - en die
>>>> > Oelatjies) Die ouens het glo daar sit en gaap en giggel, so dat dit 'n
>>>> > verleentheid vir die personeel was. Tog was daar baie wat aan sy lippe
>>>> > gehang het, want onthou, hy is mos nie verniet 'n Professor nie.
>>>> >
>>>> > Die punt wat ek wil maak, die blankes sal nooit opstaan teen hierdie saak
>>>> > nie. Hulle sal eerder, wegtrek na groener weivelde toe. En ek dink dit is 'n
>>>> > wyse ding om te doen.
>>>> >
>>>> > Spencer
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Kader en Grey [boodskap #87689 is 'n antwoord op boodskap #87676] |
Vr., 28 November 2003 13:46  |
bouer
Boodskappe: 4791 Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Jonas" wrote
> En Anti - van wanneer af was jy op Michaelhouse?
Ek was nooit "op Michaelhouse" nie. Ek was wel
al by Michaelhouse. En ek het vir 'n ruk elke jaar
vir 'n week 'n span seuns van Michaelhouse in
my klas op Adams College gehad. Daar was 'n
uitruilprogram. Sommige van ons seuns was vir
'n week in Michaelhouse en sommige van hulle by
ons. Dis natuurlik voordat Verwoerd en sy
trawante sulke dinge onwettig gemaak het.
Gloudina
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Vr. Apr. 18 21:48:16 UTC 2025
|