Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Wat is wat?
Wat is wat? [boodskap #87620] Do, 27 November 2003 09:54 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Aan die een kant is daar 'n joernalis wat tot by die appèlhof gaan om te
verhoed dat sy voor die Hefer kommissie getuig.
Aan die ander kant is daar 'n gewese redakteur wat nou al twee dae lank
getuig, en beweer dat hy ten eerste 'n Suid-Afrikaner is, en tweedens 'n
joernalis.

Is daar twee groepe joernaliste, en moet die regter hom/haar skik na die
denkgroep tot wat die joernalis behoort?
--
Annette
Re: Wat is wat? [boodskap #87626 is 'n antwoord op boodskap #87620] Do, 27 November 2003 12:12 Na vorige boodskap
Sandvlooi  is tans af-lyn  Sandvlooi
Boodskappe: 484
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Jy gaan 'n aardbewing veroorsaak deur te beweer dat joernaliste breins
het!!!

"Annette" skryf in boodskap news:bq4jkv$l89$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Aan die een kant is daar 'n joernalis wat tot by die appèlhof gaan om te
> verhoed dat sy voor die Hefer kommissie getuig.
> Aan die ander kant is daar 'n gewese redakteur wat nou al twee dae lank
> getuig, en beweer dat hy ten eerste 'n Suid-Afrikaner is, en tweedens 'n
> joernalis.
>
> Is daar twee groepe joernaliste, en moet die regter hom/haar skik na die
> denkgroep tot wat die joernalis behoort?
> --
> Annette
>
Vorige onderwerp: Doem Profeet Frikkie
Volgende onderwerp: Is daar nog mense in Grahamstad?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 17 20:04:17 MGT 2024