Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Doem Profeet Frikkie
Doem Profeet Frikkie [boodskap #87551] |
Wo., 26 November 2003 07:52  |
Jan VarkBoer
Boodskappe: 22 Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Wat haak met al die negatiewe publisiteit oor SA daar moet tog positiewe
dinge wees as jy alles so wil uitkryt wat hier gebeur Frikkie dan is hier 'n
50c in die blikkie vir jou air ticket uit SA. Jinne man daar is baie goeie
dinge oor ons land! Ek glo in ander lande gebeur dieselfde maar hulle
burgers maak nie hul eie land so swak nie.
Jan van Kakkamas doer by Akkedisbult
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Doem Profeet Frikkie [boodskap #87625 is 'n antwoord op boodskap #87584] |
Do., 27 November 2003 11:18  |
Elaine
Boodskappe: 2948 Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Hulle reken groot gedeeltes van die aarde het wel vlam gevat a.g.v.
metaangas. 'n Meteoriet wat die aarde getref het, het verder bygedra tot
die "ontsnap" van metaangas uit die aarde se kern (seker die grootste
oorsaak van die groot hoeveelhede metaan). Dit het die ozoonlaag beskadig
en die dinosaurs het letterlik doodgebrand. Shame "what a way to go"
E
"Sterrenkijker" wrote:
> Sou hierdie wel waar gewees het, Elaine? Ek kan me eie voorstel
> daardie dinosaurusse het genoeg poepgas geproduseer waardoor slegs één
> weerligstraal al voldoende was om die ganse aarde te doen ontplof!
>
> Norbert (uit Vlaandere)
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Vr. Apr. 18 18:34:59 UTC 2025
|