Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Karoofees: info
Karoofees: info [boodskap #8760] |
Tue, 11 March 1997 00:00 |
Mampoer
Boodskappe: 16 Geregistreer: January 1997
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Meer besonderhede en die volledige program van die Klein Karoo
Nasionale Kunstefees op Oudtshoorn is nou op die Net beskikbaar:
http://karoofees.com
As jy sukkel om daar kontak te maak, vat die lang pad:
http://naspers.co.za en klik dan net op die Karoofees-knoppie
Mampoer
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Tue Mar 11 16:29:12 UTC 2025
|