Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Kerskonsert
Kerskonsert [boodskap #87546] |
Wo., 26 November 2003 05:57  |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ons tree op in die kerskonsert op 30 November in die Groote Kerk - om 6nm.
Ek kan nie instaan vir die gehalte van die sang nie, want dit is nie net ons
wat gaan sing nie - maar ek dink daar gaan genoeg ( onbedoelde) komiese
oomblikke wees om mense mag lank na die tyd sal laat giggel:))
--
Annette
|
|
|
Re: Kerskonsert [boodskap #87581 is 'n antwoord op boodskap #87546] |
Wo., 26 November 2003 14:41  |
Sandvlooi
Boodskappe: 484 Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Sing jy net of doen jy ook ander goete?
"Annette" skryf in boodskap news:bq1g9e$2ji$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ons tree op in die kerskonsert op 30 November in die Groote Kerk - om 6nm.
> Ek kan nie instaan vir die gehalte van die sang nie, want dit is nie net ons
> wat gaan sing nie - maar ek dink daar gaan genoeg ( onbedoelde) komiese
> oomblikke wees om mense mag lank na die tyd sal laat giggel:))
> --
> Annette
>
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Wo. Apr. 09 13:26:19 UTC 2025
|