Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Aggg Gloudina!!!
Aggg Gloudina!!! [boodskap #87509] Di, 25 November 2003 10:33 na volgende boodskap
SB[1]  is tans af-lyn  SB[1]
Boodskappe: 186
Geregistreer: September 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Spencer wrote

> Ek word eerder 'n stamlid in Nieu Seeland. Dan is ek ten minste op die
> "benefit". Nogal snaaks dat meeste wat op die "benefit" is Maori en Pacific
> Islanders is. Tannie Liesbet het hulle mos dekades terug vryheid en
> opvoeding begin gegee. Nou waarom is so baie van hulle dan aangewese op
> staatshulp? Laat mens wonder ......

En toe skryf Gloudina:

Net soos jy in SA jou wit rassistiese gif wou
toepas, nou sit jy daar in NZ en spoeg dieselfde
soort etter teenoor 'n ander kultuur. Hoe dankbaar
is ek dat jy nie na Kanada uitgewyk het nie.

Tant Hessie van die Algonquins
............................................................ ................
.......................

Djy moet vir djou astrant kom hou hier met my Gloudina. Dis blote waarneming
en dis feite. Soek djy dalk statistieke?

Baas Spencer
Re: Aggg Gloudina!!! [boodskap #87534 is 'n antwoord op boodskap #87509] Di, 25 November 2003 19:09 Na vorige boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
en bouwer spoeg toe so laaang straal gif na Spencer.
>
> Net soos jy in SA jou wit rassistiese gif wou
> toepas, nou sit jy daar in NZ en spoeg dieselfde
> soort etter teenoor 'n ander kultuur. Hoe dankbaar
> is ek dat jy nie na Kanada uitgewyk het nie.
>
> Tant Hessie van die Algonquins
> ............................................................ ................

Nou sit Spencer (!) en gif spoeg! Spencer van alle mense!
Kan jy iemand ander beskuldig van gif spoeg?
Hoe dankbaar is ons nie dat jy na Kanada uitgewyk het nie!

DD
Vorige onderwerp: Wat is jou porn-ster naam?
Volgende onderwerp: ander nuusgroep
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 22 21:07:46 MGT 2024