Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Soek 'n ou bekende SA Grapboek
Soek 'n ou bekende SA Grapboek [boodskap #87391] |
Sun, 23 November 2003 15:48  |
cgg
Boodskappe: 2 Geregistreer: November 2003
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Is daar miskien iemand hier met 'n kopie van Richard Fick se *Groot Grap Boek*
en is bereid om dit te verkoop? ePos asseblief as u wel 'n kopie daarvan het.
Dankie!
Colin
|
|
|
|
Re: Soek 'n ou bekende SA Grapboek [boodskap #87399 is 'n antwoord op boodskap #87396] |
Sun, 23 November 2003 19:58  |
cgg
Boodskappe: 2 Geregistreer: November 2003
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Hahahaaa! Dankie. Maar wil liewers Richard Fick se boek hê. Hy was mos dié
"grapkoning". :)))))))
DD wrote:
> On Sun, 23 Nov 2003 17:48:48 +0200, cgg
> wrote:
>
>> Is daar miskien iemand hier met 'n kopie van Richard Fick se *Groot Grap Boek*
>> en is bereid om dit te verkoop? ePos asseblief as u wel 'n kopie daarvan het.
>> Dankie!
>> Colin
>
>
> as jy lank genoeg hier bly, Colin,
> kan jy bouwer se 'Groot Grap Sessies'
> gratis aflaai. Dit is natuurlik as jy 'n boek
> wil hê waar dieselfde grap op elke bladsy
> herhaal word. Net een grap, toegegee, maar
> die herhalings sal boeke vul. Dit verander ook
> nie van vorm nie maar weer, kwantiteit is die ding.
>
> Somtyds maak Oom Frikkie ook 'n draai hier. Nie dat
> dit in sy geval anders
> is nie.
>
> DD
>
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Fri Mar 07 05:55:27 UTC 2025
|