Tuis » Lekker » Sport & ontspanning » Die rugby môre....
Die rugby môre.... [boodskap #87347] |
Fri, 21 November 2003 07:31 ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
Sandvlooi
Boodskappe: 484 Geregistreer: July 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Wie gaan die WB wen? Ek sou hou daarvan dat die Australiërs wen maar al my
keuses het vanjaar verloor, so ek skat die bleekbene gaan dit dalk maak?
Droewige dag!
|
|
|
|
|
|
Re: Die rugby môre.... [boodskap #87359 is 'n antwoord op boodskap #87352] |
Fri, 21 November 2003 17:32 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ek drink rooi wyn en kyk wille flieks:))))
--
Annette
"Suidwester" skryf in boodskap news:bpl09d$1rg3$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
> Jy's 'n slegte vrou......dobbel en wat anders doen jy nóg? He-he!
> "Annette" wrote in message
> news:bpkqao$in3$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Wel. ek het 'n geldjie op Engeland gesit voordat die WB begin het, so sal
>> maar vir hulle ondersteun
>> --
>> Annette
>> "Suidwester" wrote in message
>> news:bpkf0c$gte$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>>> Wie gaan die WB wen? Ek sou hou daarvan dat die Australiërs wen maar al my
>>> keuses het vanjaar verloor, so ek skat die bleekbene gaan dit dalk maak?
>>> Droewige dag!
>>>
>>
>
|
|
|
|
![Stuur antwoord](/theme/default/images/post_reply.gif) |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [ ![XML-voer RSS](/theme/default/images/rss.gif) ]
Tyd nou: Mon Feb 17 18:46:25 UTC 2025
|