Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » En intussen vrot die water
En intussen vrot die water [boodskap #87276] Wo, 19 November 2003 09:11 na volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Terwyl die regering besluit of hulle vir ons die geld gaan gee om die
waterwerke in die Vaal reg te maak, en wie die kontrak gaan kry, word ons
mense siek. Randwater sê ons kan die kraanwater drink, maar so maand terug
het hulle laat weet dat die pompe vinnig herstel moet word of die drinkwater
gaan besoedel word. Ongelukkig proe, ruik (as jy 'n bad vol water getap het
ruik dit asof jy langs 'n swembad sit) en lyk ons water regtig nie te vars
nie, so ek bly maar by my botteltjie water. Hieronder 'n berig uit die Vaal
Weekblad oor mense wat verlede week siek geword het a.g.v. die vrot rivier
water.

VANDERBIJLPARK. - Sies! Ga! Dit was die reaksie van inwoners van 'n
spog-ontwikkeling naby die Barrage, nadat ses van hul mense onlangs siek
geword het na 'n naweek se watersport, en toe moes uitvind dis glo as gevolg
van rou riool wat vrylik in die Lochvaal instroom.

Volgens mnr. Phillip Allcock, inwoner van Bishopsbay en voorsitter van die
inwonerkomitee, 'n ontwikkeling naby die Barrage, het al ses dié mense oor
dieselfde naweek gewaterski. Hulle het almal in die daaropvolgende dae erge
diarree gehad. Een van hulle, mnr. Harold Jones, het bevestig dat een van
dié inwoners in die hospitaal opgeneem is en binne-aarse voeding moes
ontvang.

Mnr. Francois van Wyk, hoof: opvangsgebiedbestuur van Rand Water, sê die
Barrage se water is beslis besoedel. Weeklikse toetse wat in die Lochvaal
gedoen word, het uitgewys die Fekale Coliforme bakterie-inhoud (afgelei van
die woord faeces) is in die 10 000'e. Die standaard vir dié bakterie-inhoud
is 120 per 100 ml. In drinkwater mag daar geen van dié bakterie teenwoordig
wees nie.

Van Wyk sê die onverwerkte riool wat in die Lochvaal inloop, kom van die
Evaton-pompstasie af, waar dit direk in die Rietspruit inloop. Dié riool is
veronderstel om eers na die Sebokeng-rioolwerke te gaan, waar dit gesuiwer
word, en dan in die Rietspruit loop, vanwaar dit Lochvaal toe gaan.

Die Evaton-pompstasie is die verantwoordelikheid van die Emfuleni Plaaslike
Raad. Allcock meen dis duidelik dat die raad nie daartoe in staat is om die
probleem op te los nie, of dat hulle bloot net nie van plan is om iets
daaraan te doen nie.

Die gebrekkige watervoorsiening-infrastruktuur van die Vaaldriehoek het die
afgelope weke opslae in plaaslike sowel as hoofstroomkoerante gemaak na dit
aan die lig gekom het dat die watermaatskappy, Metsi-a-Lekoa, waarvan Rand
Water, die Emfuleni Plaaslike Raad en die Sedibeng Distriksraad
aandeelhouers sou wees, sukkel om op die been te kom.

Luidens raadstukke het dié maatskappy nog sowat R40 miljoen nodig voordat hy
kan funksioneer. Volgens mnr. Ndlhaboole Shongwe, munisipale bestuurder, was
alle waterfunksies reeds aan die maatskappy oorgedra, maar moes Emfuleni dit
die afgelope drie maande oorneem 'sonder begroting'.

Hoewel gerugte dit wou hê dat R40 miljoen deur die provinsiale regering
beskikbaar gestel gaan word om verouderde rioolpompe en -pype in die
Vaaldriehoek te herstel, kon Vaalweekblad tot nou toe nog nie vasstel
wanneer of aan wie dié geld betaal gaan word, en wie die
eindpunt-verantwoordelikheid gaan kry om toe te sien dat die pompnetwerk
herstel word nie.
Re: En intussen vrot die water [boodskap #87277 is 'n antwoord op boodskap #87276] Wo, 19 November 2003 09:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Elaine - ek het gister by een van my kliënte gebottelde water gesien vir R4
vir 340ml. Dit is glo goedkoop omdat hulle van goedkoop verpakking gebruik
maak.
Ek het nie die vaagste benul van die prys van gebottelde water nie - so as
dit goedkoop is sal ek kyk of ek jou in kontak met die mense kan bring sodat
jy ten minste redelik goedkoop drinkwater kan kry.
--
Annette

"Elaine" skryf in boodskap news:3fbb33ac$0$64720@hades.is.co.za...
> Terwyl die regering besluit of hulle vir ons die geld gaan gee om die
> waterwerke in die Vaal reg te maak, en wie die kontrak gaan kry, word ons
> mense siek. Randwater sê ons kan die kraanwater drink, maar so maand terug
> het hulle laat weet dat die pompe vinnig herstel moet word of die drinkwater
> gaan besoedel word. Ongelukkig proe, ruik (as jy 'n bad vol water getap het
> ruik dit asof jy langs 'n swembad sit) en lyk ons water regtig nie te vars
> nie, so ek bly maar by my botteltjie water. Hieronder 'n berig uit die Vaal
> Weekblad oor mense wat verlede week siek geword het a.g.v. die vrot rivier
> water.
>
> VANDERBIJLPARK. - Sies! Ga! Dit was die reaksie van inwoners van 'n
> spog-ontwikkeling naby die Barrage, nadat ses van hul mense onlangs siek
> geword het na 'n naweek se watersport, en toe moes uitvind dis glo as gevolg
> van rou riool wat vrylik in die Lochvaal instroom.
>
> Volgens mnr. Phillip Allcock, inwoner van Bishopsbay en voorsitter van die
> inwonerkomitee, 'n ontwikkeling naby die Barrage, het al ses dié mense oor
> dieselfde naweek gewaterski. Hulle het almal in die daaropvolgende dae erge
> diarree gehad. Een van hulle, mnr. Harold Jones, het bevestig dat een van
> dié inwoners in die hospitaal opgeneem is en binne-aarse voeding moes
> ontvang.
>
> Mnr. Francois van Wyk, hoof: opvangsgebiedbestuur van Rand Water, sê die
> Barrage se water is beslis besoedel. Weeklikse toetse wat in die Lochvaal
> gedoen word, het uitgewys die Fekale Coliforme bakterie-inhoud (afgelei van
> die woord faeces) is in die 10 000'e. Die standaard vir dié bakterie-inhoud
> is 120 per 100 ml. In drinkwater mag daar geen van dié bakterie teenwoordig
> wees nie.
>
> Van Wyk sê die onverwerkte riool wat in die Lochvaal inloop, kom van die
> Evaton-pompstasie af, waar dit direk in die Rietspruit inloop. Dié riool is
> veronderstel om eers na die Sebokeng-rioolwerke te gaan, waar dit gesuiwer
> word, en dan in die Rietspruit loop, vanwaar dit Lochvaal toe gaan.
>
> Die Evaton-pompstasie is die verantwoordelikheid van die Emfuleni Plaaslike
> Raad. Allcock meen dis duidelik dat die raad nie daartoe in staat is om die
> probleem op te los nie, of dat hulle bloot net nie van plan is om iets
> daaraan te doen nie.
>
> Die gebrekkige watervoorsiening-infrastruktuur van die Vaaldriehoek het die
> afgelope weke opslae in plaaslike sowel as hoofstroomkoerante gemaak na dit
> aan die lig gekom het dat die watermaatskappy, Metsi-a-Lekoa, waarvan Rand
> Water, die Emfuleni Plaaslike Raad en die Sedibeng Distriksraad
> aandeelhouers sou wees, sukkel om op die been te kom.
>
> Luidens raadstukke het dié maatskappy nog sowat R40 miljoen nodig voordat hy
> kan funksioneer. Volgens mnr. Ndlhaboole Shongwe, munisipale bestuurder, was
> alle waterfunksies reeds aan die maatskappy oorgedra, maar moes Emfuleni dit
> die afgelope drie maande oorneem 'sonder begroting'.
>
> Hoewel gerugte dit wou hê dat R40 miljoen deur die provinsiale regering
> beskikbaar gestel gaan word om verouderde rioolpompe en -pype in die
> Vaaldriehoek te herstel, kon Vaalweekblad tot nou toe nog nie vasstel
> wanneer of aan wie dié geld betaal gaan word, en wie die
> eindpunt-verantwoordelikheid gaan kry om toe te sien dat die pompnetwerk
> herstel word nie.
>
Re: En intussen vrot die water [boodskap #87278 is 'n antwoord op boodskap #87277] Wo, 19 November 2003 09:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Dankie dis baie vriendelik van jou. Ek dink die water wat ons koop is
goedkoper, op die oomblik betaal ons R12 vir 5 liter water (en dit hou ons
so 2 dae), maar iets soos R5.50 vir 340ml. As hulle groter bottels
goedkoper is sal ek beslis belangstel.

E

"Annette" skryf in boodskap news:bpfcpt$nma$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Elaine - ek het gister by een van my kliënte gebottelde water gesien vir R4
> vir 340ml. Dit is glo goedkoop omdat hulle van goedkoop verpakking gebruik
> maak.
> Ek het nie die vaagste benul van die prys van gebottelde water nie - so as
> dit goedkoop is sal ek kyk of ek jou in kontak met die mense kan bring sodat
> jy ten minste redelik goedkoop drinkwater kan kry.
> --
> Annette
Re: En intussen vrot die water [boodskap #87279 is 'n antwoord op boodskap #87278] Wo, 19 November 2003 10:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Okie Dokie - ek sal uitvind en jou laat weet.

--
Annette
wrote in message news:3fbb397b$0$64724@hades.is.co.za...
> Dankie dis baie vriendelik van jou. Ek dink die water wat ons koop is
> goedkoper, op die oomblik betaal ons R12 vir 5 liter water (en dit hou ons
> so 2 dae), maar iets soos R5.50 vir 340ml. As hulle groter bottels
> goedkoper is sal ek beslis belangstel.
>
> E
>
> "Annette" wrote in message
> news:bpfcpt$nma$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Elaine - ek het gister by een van my kliënte gebottelde water gesien vir R4
>> vir 340ml. Dit is glo goedkoop omdat hulle van goedkoop verpakking gebruik
>> maak.
>> Ek het nie die vaagste benul van die prys van gebottelde water nie - so as
>> dit goedkoop is sal ek kyk of ek jou in kontak met die mense kan bring sodat
>> jy ten minste redelik goedkoop drinkwater kan kry.
>> --
>> Annette
>
Re: En intussen vrot die water [boodskap #87282 is 'n antwoord op boodskap #87278] Wo, 19 November 2003 10:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Het julle nie 'n watertenk onder die geut ook nie? Ons kry darem deesdae so
biejie reen hier bo.

'n Skoon geutstelsel en een van hierdie nuwe "spun" plastiektenks werk nogal
goed vir vars water ook.

Met 'n lepel of twee HTH en voila ... as jy nie die reen van BO vertrou nie.
"Acid Rain" is 'n ou deuntjie.

:-)

TJ

"Elaine" skryf in boodskap news:3fbb397b$0$64724@hades.is.co.za...
> Dankie dis baie vriendelik van jou. Ek dink die water wat ons koop is
> goedkoper, op die oomblik betaal ons R12 vir 5 liter water (en dit hou ons
> so 2 dae), maar iets soos R5.50 vir 340ml. As hulle groter bottels
> goedkoper is sal ek beslis belangstel.
>
> E
>
> "Annette" wrote in message
> news:bpfcpt$nma$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Elaine - ek het gister by een van my kliënte gebottelde water gesien vir R4
>> vir 340ml. Dit is glo goedkoop omdat hulle van goedkoop verpakking gebruik
>> maak.
>> Ek het nie die vaagste benul van die prys van gebottelde water nie - so as
>> dit goedkoop is sal ek kyk of ek jou in kontak met die mense kan bring sodat
>> jy ten minste redelik goedkoop drinkwater kan kry.
>> --
>> Annette
>
Re: En intussen vrot die water [boodskap #87283 is 'n antwoord op boodskap #87279] Wo, 19 November 2003 10:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Baie dankie

E

"Annette" skryf in boodskap news:bpffle$oe9$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Okie Dokie - ek sal uitvind en jou laat weet.
>
> --
> Annette
Re: En intussen vrot die water [boodskap #87284 is 'n antwoord op boodskap #87282] Wo, 19 November 2003 10:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
So jou idee is om acid met acid te bekamp? Ek trust nie water wat my
swembad swart maak nie! As die HTH nie eers die swart kan keer nie...
Hoewel my swembad se water is heel moontlik skone as die kraanwater :)

E

"TJ" skryf in boodskap news:bpfg7r$oic$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Het julle nie 'n watertenk onder die geut ook nie? Ons kry darem deesdae so
> biejie reen hier bo.
>
> 'n Skoon geutstelsel en een van hierdie nuwe "spun" plastiektenks werk nogal
> goed vir vars water ook.
>
> Met 'n lepel of twee HTH en voila ... as jy nie die reen van BO vertrou nie.
> "Acid Rain" is 'n ou deuntjie.
>
> :-)
>
> TJ
>
> "Elaine" wrote in message
> news:3fbb397b$0$64724@hades.is.co.za...
>> Dankie dis baie vriendelik van jou. Ek dink die water wat ons koop is
>> goedkoper, op die oomblik betaal ons R12 vir 5 liter water (en dit hou ons
>> so 2 dae), maar iets soos R5.50 vir 340ml. As hulle groter bottels
>> goedkoper is sal ek beslis belangstel.
>>
>> E
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:bpfcpt$nma$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Elaine - ek het gister by een van my kliënte gebottelde water gesien vir R4
>>> vir 340ml. Dit is glo goedkoop omdat hulle van goedkoop verpakking gebruik maak.
>>> Ek het nie die vaagste benul van die prys van gebottelde water nie - so as
>>> dit goedkoop is sal ek kyk of ek jou in kontak met die mense kan bring sodat
>>> jy ten minste redelik goedkoop drinkwater kan kry.
>>> --
>>> Annette
>>
>
Re: En intussen vrot die water [boodskap #87285 is 'n antwoord op boodskap #87284] Wo, 19 November 2003 10:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
HTH issie "acid" suur nie.

:-)

TJ

"Elaine" skryf in boodskap news:3fbb4974$0$64724@hades.is.co.za...
> So jou idee is om acid met acid te bekamp? Ek trust nie water wat my
> swembad swart maak nie! As die HTH nie eers die swart kan keer nie...
> Hoewel my swembad se water is heel moontlik skone as die kraanwater :)
>
> E
>
> "TJ" wrote in message
> news:bpfg7r$oic$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Het julle nie 'n watertenk onder die geut ook nie? Ons kry darem deesdae so
>> biejie reen hier bo.
>>
>> 'n Skoon geutstelsel en een van hierdie nuwe "spun" plastiektenks werk nogal
>> goed vir vars water ook.
>>
>> Met 'n lepel of twee HTH en voila ... as jy nie die reen van BO vertrou nie.
>> "Acid Rain" is 'n ou deuntjie.
>>
>> :-)
>>
>> TJ
>>
>> "Elaine" wrote in message
>> news:3fbb397b$0$64724@hades.is.co.za...
>>> Dankie dis baie vriendelik van jou. Ek dink die water wat ons koop is
>>> goedkoper, op die oomblik betaal ons R12 vir 5 liter water (en dit hou ons
>>> so 2 dae), maar iets soos R5.50 vir 340ml. As hulle groter bottels
>>> goedkoper is sal ek beslis belangstel.
>>>
>>> E
>>>
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:bpfcpt$nma$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Elaine - ek het gister by een van my kliënte gebottelde water gesien vir R4
>>>> vir 340ml. Dit is glo goedkoop omdat hulle van goedkoop verpakking gebruik
>>>> maak.
>>>> Ek het nie die vaagste benul van die prys van gebottelde water nie - so as
>>>> dit goedkoop is sal ek kyk of ek jou in kontak met die mense kan bring sodat
>>>> jy ten minste redelik goedkoop drinkwater kan kry.
>>>> --
>>>> Annette
>>>
>>
>
Re: En intussen vrot die water [boodskap #87288 is 'n antwoord op boodskap #87285] Wo, 19 November 2003 11:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek weet! Ek het sommer 'n grappie gemaak. :o)

"TJ" skryf in boodskap news:bpfhoe$oul$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> HTH issie "acid" suur nie.
>
> :-)
>
> TJ
Re: En intussen vrot die water [boodskap #87304 is 'n antwoord op boodskap #87278] Wo, 19 November 2003 19:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 19 Nov 2003 11:36:24 +0200, "Elaine" wrote:

Annette
> Elaine - ek het gister by een van my klieënte gebottelde water gesien vir R4
> vir 340ml. Dit is glo goedkoop omdat hulle van goedkoop verpakking gebruik
> maak.

Elaine
> Dankie dis baie vriendelik van jou. Ek dink die water wat ons koop is
> goedkoper, op die oomblik betaal ons R12 vir 5 liter water (en dit hou ons
> so 2 dae), maar iets soos R5.50 vir 340ml. As hulle groter bottels
> goedkoper is sal ek beslis belangstel.
>
> E
>

Ons gebruik in die huis 'n produk met die naam aQuellé, Elaine.
Dit is 'n besonder lekker produk (lemon en naartjie geur spesifiek)
Prys is R4.80 vir 500 ml en minder as R9.00 vir 1.5 liter.
Skryf die naam neer en soek daarvoor.
Lemon het 'n groen etiket en die van Naarjie is oranje.

DD
Re: En intussen vrot die water [boodskap #87307 is 'n antwoord op boodskap #87304] Wo, 19 November 2003 21:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek ken dit, maar ek soek nie gegeurde water nie - ek gebruik doodgewone
still water. Ek's lief vir gegeurde water, maar dit maak my, snaakste van
alles, dors.

E

"DD" wrote:

> Ons gebruik in die huis 'n produk met die naam aQuellé, Elaine.
> Dit is 'n besonder lekker produk (lemon en naartjie geur spesifiek)
> Prys is R4.80 vir 500 ml en minder as R9.00 vir 1.5 liter.
> Skryf die naam neer en soek daarvoor.
> Lemon het 'n groen etiket en die van Naarjie is oranje.
>
> DD
>
Re: En intussen vrot die water [boodskap #87308 is 'n antwoord op boodskap #87307] Wo, 19 November 2003 21:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 19 Nov 2003 23:38:11 +0200, "Elaine" wrote:

> Ek ken dit, maar ek soek nie gegeurde water nie - ek gebruik doodgewone
> still water. Ek's lief vir gegeurde water, maar dit maak my, snaakste van
> alles, dors.
>
> E
>
> "DD" wrote:
>
>> Ons gebruik in die huis 'n produk met die naam aQuellé, Elaine.
>> Dit is 'n besonder lekker produk (lemon en naartjie geur spesifiek)
>> Prys is R4.80 vir 500 ml en minder as R9.00 vir 1.5 liter.
>> Skryf die naam neer en soek daarvoor.
>> Lemon het 'n groen etiket en die van Naarjie is oranje.

>> DD


>

Waarom sê ons nartjie en skryf naartjie?

DD
Re: En intussen vrot die water [boodskap #87309 is 'n antwoord op boodskap #87308] Wo, 19 November 2003 22:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"DD" wrote

> Waarom sê ons nartjie en skryf naartjie?

Omdat jy die kat aan die stert
beet het.

Penkop van die Lemoen Republiek
Re: En intussen vrot die water [boodskap #87337 is 'n antwoord op boodskap #87277] Do, 20 November 2003 16:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Karpoegel  is tans af-lyn  Karpoegel
Boodskappe: 8
Geregistreer: November 2003
Karma: 0
Junior Lid
Mense SA verval raak gewoond daaraan

"Annette" skryf in boodskap news:bpfcpt$nma$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Elaine - ek het gister by een van my kliënte gebottelde water gesien vir R4
> vir 340ml. Dit is glo goedkoop omdat hulle van goedkoop verpakking gebruik
> maak.
> Ek het nie die vaagste benul van die prys van gebottelde water nie - so as
> dit goedkoop is sal ek kyk of ek jou in kontak met die mense kan bring sodat
> jy ten minste redelik goedkoop drinkwater kan kry.
> --
> Annette
> "Elaine" wrote in message
> news:3fbb33ac$0$64720@hades.is.co.za...
>> Terwyl die regering besluit of hulle vir ons die geld gaan gee om die
>> waterwerke in die Vaal reg te maak, en wie die kontrak gaan kry, word ons
>> mense siek. Randwater sê ons kan die kraanwater drink, maar so maand terug
>> het hulle laat weet dat die pompe vinnig herstel moet word of die drinkwater
>> gaan besoedel word. Ongelukkig proe, ruik (as jy 'n bad vol water getap het
>> ruik dit asof jy langs 'n swembad sit) en lyk ons water regtig nie te vars
>> nie, so ek bly maar by my botteltjie water. Hieronder 'n berig uit die Vaal
>> Weekblad oor mense wat verlede week siek geword het a.g.v. die vrot rivier
>> water.
>>
>> VANDERBIJLPARK. - Sies! Ga! Dit was die reaksie van inwoners van 'n
>> spog-ontwikkeling naby die Barrage, nadat ses van hul mense onlangs siek
>> geword het na 'n naweek se watersport, en toe moes uitvind dis glo as gevolg
>> van rou riool wat vrylik in die Lochvaal instroom.
>>
>> Volgens mnr. Phillip Allcock, inwoner van Bishopsbay en voorsitter van die
>> inwonerkomitee, 'n ontwikkeling naby die Barrage, het al ses dié mense oor
>> dieselfde naweek gewaterski. Hulle het almal in die daaropvolgende dae erge
>> diarree gehad. Een van hulle, mnr. Harold Jones, het bevestig dat een van
>> dié inwoners in die hospitaal opgeneem is en binne-aarse voeding moes
>> ontvang.
>>
>> Mnr. Francois van Wyk, hoof: opvangsgebiedbestuur van Rand Water, sê die
>> Barrage se water is beslis besoedel. Weeklikse toetse wat in die Lochvaal
>> gedoen word, het uitgewys die Fekale Coliforme bakterie-inhoud (afgelei van
>> die woord faeces) is in die 10 000'e. Die standaard vir dié bakterie-inhoud
>> is 120 per 100 ml. In drinkwater mag daar geen van dié bakterie teenwoordig
>> wees nie.
>>
>> Van Wyk sê die onverwerkte riool wat in die Lochvaal inloop, kom van die
>> Evaton-pompstasie af, waar dit direk in die Rietspruit inloop. Dié riool is
>> veronderstel om eers na die Sebokeng-rioolwerke te gaan, waar dit gesuiwer
>> word, en dan in die Rietspruit loop, vanwaar dit Lochvaal toe gaan.
>>
>> Die Evaton-pompstasie is die verantwoordelikheid van die Emfuleni Plaaslike
>> Raad. Allcock meen dis duidelik dat die raad nie daartoe in staat is om die
>> probleem op te los nie, of dat hulle bloot net nie van plan is om iets
>> daaraan te doen nie.
>>
>> Die gebrekkige watervoorsiening-infrastruktuur van die Vaaldriehoek het die
>> afgelope weke opslae in plaaslike sowel as hoofstroomkoerante gemaak na dit
>> aan die lig gekom het dat die watermaatskappy, Metsi-a-Lekoa, waarvan Rand
>> Water, die Emfuleni Plaaslike Raad en die Sedibeng Distriksraad
>> aandeelhouers sou wees, sukkel om op die been te kom.
>>
>> Luidens raadstukke het dié maatskappy nog sowat R40 miljoen nodig voordat hy
>> kan funksioneer. Volgens mnr. Ndlhaboole Shongwe, munisipale bestuurder, was
>> alle waterfunksies reeds aan die maatskappy oorgedra, maar moes Emfuleni dit
>> die afgelope drie maande oorneem 'sonder begroting'.
>>
>> Hoewel gerugte dit wou hê dat R40 miljoen deur die provinsiale regering
>> beskikbaar gestel gaan word om verouderde rioolpompe en -pype in die
>> Vaaldriehoek te herstel, kon Vaalweekblad tot nou toe nog nie vasstel
>> wanneer of aan wie dié geld betaal gaan word, en wie die
>> eindpunt-verantwoordelikheid gaan kry om toe te sien dat die pompnetwerk
>> herstel word nie.
>>
>
Re: En intussen vrot die water [boodskap #87345 is 'n antwoord op boodskap #87309] Do, 20 November 2003 20:08 Na vorige boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 19 Nov 2003 22:30:06 GMT, "@rogers.com" wrote:

>
> "DD" wrote
>
>> Waarom sê ons nartjie en skryf naartjie?
>
> Omdat jy die kat aan die stert
> beet het.
>
> Penkop van die Lemoen Republiek
>

en hoe gaan ek sê as ek hom aan die neus beetkry?

Katlagter
Vorige onderwerp: raai...raai - checkdiesize!.jpg (0/1)
Volgende onderwerp: Gholf op George
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 18 01:23:02 MGT 2024