Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Hefer Kommissie
Hefer Kommissie [boodskap #87322] Do, 20 November 2003 08:15 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Maharaj & Shaik moet betaal vir die kommissie se onkoste.
Dit het Maharaj 3 dae geneem om te erken dat hy geen grondige bewyse het
dat Ngcuka 'n spioen was nie, en nou is Shaik besig met sy ou koeie - hy het
nou sy storie in 1981 gaan haal en is besig met goed wat eintlik by die WVK
hoort, seker om more ook te erken dat hy geen grondige bewyse ooit gehad het
nie.
--
Annette
Re: Hefer Kommissie [boodskap #87336 is 'n antwoord op boodskap #87322] Do, 20 November 2003 15:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 20 Nov 2003 10:15:16 +0200, "Annette" wrote:

> Maharaj & Shaik moet betaal vir die kommissie se onkoste.
> Dit het Maharaj 3 dae geneem om te erken dat hy geen grondige bewyse het
> dat Ngcuka 'n spioen was nie, en nou is Shaik besig met sy ou koeie - hy het
> nou sy storie in 1981 gaan haal en is besig met goed wat eintlik by die WVK
> hoort, seker om more ook te erken dat hy geen grondige bewyse ooit gehad het
> nie.

Hulle het nie die kommissie gevra nie.
By the way, hoekom het jy probleme as bewyse uit 1981 voorgele word?

Dis wanneer die goed gebeur het, jy weet....

As Mac nie na 1981 verwys nie, skiet jy hom af. As Mo na 1981 verwys
skiet jy hom af.

Wat wil jy he? Nuwer bewyse? Bewyse is nie rokke nie, weet jy...
Re: Hefer Kommissie [boodskap #87339 is 'n antwoord op boodskap #87336] Do, 20 November 2003 17:36 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Hulle mors tyd. Of hulle het bewyse of hulle het nie.
Maharaj kon binne die eerste 5 minute vandat hy verskyn het dieselfde gesê
het as wat hy gesê het na 3 dae.
Crybaby Mo het dieselfde storie.
5 Mense verklaar Ngcuka was nie teenwoordig by 'n vergadering nie, maar
daar is nou 'n paai in die skaai wat binne 24 uur vermoor sal word wat glo
beweer het Ngcuka was wel daar iewers rond.
Waar is die "bewyse" wat so entoesiasties voor die TV kameras rondgeswaai
is?
Wat wil ek hê? Dat die twee bokse erken hulle het die aantygings gefabriseer
omdat hulle voel hulle te na gekom is deur Ngcuka.
--
Annette

"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:hdoprvoqlb285jv3r32nm3nphoi6t15h3l@4ax.com...
> On Thu, 20 Nov 2003 10:15:16 +0200, "Annette"
> wrote:
>
> > Dit het Maharaj 3 dae geneem om te erken dat hy geen grondige bewyse het
>> dat Ngcuka 'n spioen was nie, en nou is Shaik besig met sy ou koeie - hy het
>> nou sy storie in 1981 gaan haal en is besig met goed wat eintlik by die WVK
>> hoort, seker om more ook te erken dat hy geen grondige bewyse ooit gehad het
>> nie.
>
> Hulle het nie die kommissie gevra nie.
> By the way, hoekom het jy probleme as bewyse uit 1981 voorgele word?
>
> Dis wanneer die goed gebeur het, jy weet....
>
> As Mac nie na 1981 verwys nie, skiet jy hom af. As Mo na 1981 verwys
> skiet jy hom af.
>
> Wat wil jy he? Nuwer bewyse? Bewyse is nie rokke nie, weet jy...
>
Vorige onderwerp: Herman Charles Bosman
Volgende onderwerp: Re: Germany spends millions to upgrade Luderitz Harbour
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jun 17 12:27:31 MGT 2024