Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Oom Manie se Geveg
Oom Manie se Geveg [boodskap #87296] Wo, 19 November 2003 18:32 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Manie Maritz (79) eertydse stoeier, het bebloed en met etlike kneus- en
krapmerke verklaar dat sy stoeigeveg teen 'n volstruismannetjie gelykop was.
Blykbaar was hy in die kamp toe die volstruismannetjie nie gelukkig was met
sy teenwoordigheid nie. Oom Manie het nie van die dreigende houding van die
volstruis gehou nie, 'n stoeiposisie ingeneem en sy teenstander getakel.
--
Annette
Re: Oom Manie se Geveg [boodskap #87312 is 'n antwoord op boodskap #87296] Do, 20 November 2003 05:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sandvlooi  is tans af-lyn  Sandvlooi
Boodskappe: 484
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Amper soos om 'n kwaai vrou aan te vat?

"Annette" skryf in boodskap news:bpgdju$40q$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Manie Maritz (79) eertydse stoeier, het bebloed en met etlike kneus- en
> krapmerke verklaar dat sy stoeigeveg teen 'n volstruismannetjie gelykop was.
> Blykbaar was hy in die kamp toe die volstruismannetjie nie gelukkig was met
> sy teenwoordigheid nie. Oom Manie het nie van die dreigende houding van die
> volstruis gehou nie, 'n stoeiposisie ingeneem en sy teenstander getakel.
> --
> Annette
>
Re: Oom Manie se Geveg [boodskap #87315 is 'n antwoord op boodskap #87296] Do, 20 November 2003 06:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koot Pieterse  is tans af-lyn  Koot Pieterse
Boodskappe: 490
Geregistreer: Januarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
Oom. Manie.

Ek sal nie vergeet hoe ek dikwels soggens op pad werk toe by hom verbygery
het as hy trots, op sy perd, sy plaasgrense gepatrolleer het nie. So
bedonnerd soos 'n draad, maar 'n noodsaaklike bestanddeel van die
allegaartjie wat Afrikaners interessant maak.

"Annette" skryf in boodskap news:bpgdju$40q$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Manie Maritz (79) eertydse stoeier, het bebloed en met etlike kneus- en
> krapmerke verklaar dat sy stoeigeveg teen 'n volstruismannetjie gelykop was.
> Blykbaar was hy in die kamp toe die volstruismannetjie nie gelukkig was met
> sy teenwoordigheid nie. Oom Manie het nie van die dreigende houding van die
> volstruis gehou nie, 'n stoeiposisie ingeneem en sy teenstander getakel.
> --
> Annette
>
Re: Oom Manie se Geveg [boodskap #87316 is 'n antwoord op boodskap #87312] Do, 20 November 2003 06:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Niemand eindig gelykop teen 'n kwaai vrou nie;)
--
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:bphk8q$u4v$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
> Amper soos om 'n kwaai vrou aan te vat?
> "Annette" wrote in message
> news:bpgdju$40q$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Manie Maritz (79) eertydse stoeier, het bebloed en met etlike kneus- en
>> krapmerke verklaar dat sy stoeigeveg teen 'n volstruismannetjie gelykop
> was.
>> Blykbaar was hy in die kamp toe die volstruismannetjie nie gelukkig was
> met
>> sy teenwoordigheid nie. Oom Manie het nie van die dreigende houding van
> die
>> volstruis gehou nie, 'n stoeiposisie ingeneem en sy teenstander getakel.
>> --
>> Annette
>>
>
Re: Oom Manie se Geveg [boodskap #87318 is 'n antwoord op boodskap #87315] Do, 20 November 2003 07:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sandvlooi  is tans af-lyn  Sandvlooi
Boodskappe: 484
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Hy boer mos doer reg oorkant Silkaatsnekwildtuin, as ek reg onthou? So 'n
10km uit Brits uit?

"Koot" skryf in boodskap news:bphmol$fu6$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Oom. Manie.
>
> Ek sal nie vergeet hoe ek dikwels soggens op pad werk toe by hom verbygery
> het as hy trots, op sy perd, sy plaasgrense gepatrolleer het nie. So
> bedonnerd soos 'n draad, maar 'n noodsaaklike bestanddeel van die
> allegaartjie wat Afrikaners interessant maak.
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:bpgdju$40q$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Manie Maritz (79) eertydse stoeier, het bebloed en met etlike kneus- en
>> krapmerke verklaar dat sy stoeigeveg teen 'n volstruismannetjie gelykop
> was.
>> Blykbaar was hy in die kamp toe die volstruismannetjie nie gelukkig was
> met
>> sy teenwoordigheid nie. Oom Manie het nie van die dreigende houding van
> die
>> volstruis gehou nie, 'n stoeiposisie ingeneem en sy teenstander getakel.
>> --
>> Annette
>>
>
Re: Oom Manie se Geveg [boodskap #87319 is 'n antwoord op boodskap #87316] Do, 20 November 2003 07:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sandvlooi  is tans af-lyn  Sandvlooi
Boodskappe: 484
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Jy vertel my! 'n man wat dit waag om teë te praat moet dit maar onder die
bed uit doen! Veral as daai muscles die dag begin hang!

"Annette" skryf in boodskap news:bphp49$gjk$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Niemand eindig gelykop teen 'n kwaai vrou nie;)
> --
> Annette
> "Suidwester" wrote in message
> news:bphk8q$u4v$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>> Amper soos om 'n kwaai vrou aan te vat?
>> "Annette" wrote in message
>> news:bpgdju$40q$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Manie Maritz (79) eertydse stoeier, het bebloed en met etlike kneus- en
>>> krapmerke verklaar dat sy stoeigeveg teen 'n volstruismannetjie
gelykop
>> was.
>>> Blykbaar was hy in die kamp toe die volstruismannetjie nie gelukkig
was
>> met
>>> sy teenwoordigheid nie. Oom Manie het nie van die dreigende houding
van
>> die
>>> volstruis gehou nie, 'n stoeiposisie ingeneem en sy teenstander
> getakel.
>>> --
>>> Annette
>>>
>>
>
Re: Oom Manie se Geveg [boodskap #87321 is 'n antwoord op boodskap #87315] Do, 20 November 2003 08:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek wonder hoe hy en sy stoeigenote sou kompeteer ( in stoei - nie praat nie)
met die WWF ouens:))
--
Annette

"Koot" skryf in boodskap news:bphmol$fu6$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Oom. Manie.
>
> Ek sal nie vergeet hoe ek dikwels soggens op pad werk toe by hom verbygery
> het as hy trots, op sy perd, sy plaasgrense gepatrolleer het nie. So
> bedonnerd soos 'n draad, maar 'n noodsaaklike bestanddeel van die
> allegaartjie wat Afrikaners interessant maak.
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:bpgdju$40q$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Manie Maritz (79) eertydse stoeier, het bebloed en met etlike kneus- en
>> krapmerke verklaar dat sy stoeigeveg teen 'n volstruismannetjie gelykop
> was.
>> Blykbaar was hy in die kamp toe die volstruismannetjie nie gelukkig was
> met
>> sy teenwoordigheid nie. Oom Manie het nie van die dreigende houding van
> die
>> volstruis gehou nie, 'n stoeiposisie ingeneem en sy teenstander getakel.
>> --
>> Annette
>>
>
Re: Oom Manie se Geveg [boodskap #87325 is 'n antwoord op boodskap #87321] Do, 20 November 2003 08:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sandvlooi  is tans af-lyn  Sandvlooi
Boodskappe: 484
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Die ou man praat nou baie, maar ek dink nie die ou manne sou eers kon
kompeteer met die nuwe ouens nie. Doerie jare was baie van die rofstoeiers
sulke vettes wat baie moet rus omdat hulle onfiks was. Wat ookal die WWF
ouens vandag ook is, hulle is veel beter in shape en fiks. Ek is self nie
mal oor die WWF nie, maar ek wonder darem die valle op die krytvloer wat
daai ouens in die loop van 'n 'geveg' vat, klug of nie klug nie, sal enige
gewone ou se eiergeel vir hom sê scramble dat hy nooit weer sal kan herstel
nie!

"Annette" skryf in boodskap news:bphtcu$hja$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek wonder hoe hy en sy stoeigenote sou kompeteer ( in stoei - nie praat nie)
> met die WWF ouens:))
> --
> Annette
> "Koot" wrote in message
> news:bphmol$fu6$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Oom. Manie.
>>
>> Ek sal nie vergeet hoe ek dikwels soggens op pad werk toe by hom verbygery
>> het as hy trots, op sy perd, sy plaasgrense gepatrolleer het nie. So
>> bedonnerd soos 'n draad, maar 'n noodsaaklike bestanddeel van die
>> allegaartjie wat Afrikaners interessant maak.
>>
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:bpgdju$40q$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Manie Maritz (79) eertydse stoeier, het bebloed en met etlike kneus- en
>>> krapmerke verklaar dat sy stoeigeveg teen 'n volstruismannetjie
gelykop
>> was.
>>> Blykbaar was hy in die kamp toe die volstruismannetjie nie gelukkig
was
>> met
>>> sy teenwoordigheid nie. Oom Manie het nie van die dreigende houding
van
>> die
>>> volstruis gehou nie, 'n stoeiposisie ingeneem en sy teenstander
> getakel.
>>> --
>>> Annette
>>>
>>
>
Re: Oom Manie se Geveg [boodskap #87329 is 'n antwoord op boodskap #87318] Do, 20 November 2003 09:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koot Pieterse  is tans af-lyn  Koot Pieterse
Boodskappe: 490
Geregistreer: Januarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
Net so.

> Hy boer mos doer reg oorkant Silkaatsnekwildtuin, as ek reg onthou? So
'n 10km uit Brits uit?
Re: Oom Manie se Geveg [boodskap #87330 is 'n antwoord op boodskap #87325] Do, 20 November 2003 11:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dit het min met fiksheid te doen - baie met tegniek. Hulle maak gebruik van
die aksie wat mens breekval noem wat al die Judoka's gebruik.
--
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:bphu9i$1chj$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
> Die ou man praat nou baie, maar ek dink nie die ou manne sou eers kon
> kompeteer met die nuwe ouens nie. Doerie jare was baie van die rofstoeiers
> sulke vettes wat baie moet rus omdat hulle onfiks was. Wat ookal die WWF
> ouens vandag ook is, hulle is veel beter in shape en fiks. Ek is self nie
> mal oor die WWF nie, maar ek wonder darem die valle op die krytvloer wat
> daai ouens in die loop van 'n 'geveg' vat, klug of nie klug nie, sal enige
> gewone ou se eiergeel vir hom sê scramble dat hy nooit weer sal kan herstel
> nie!
> "Annette" wrote in message
> news:bphtcu$hja$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Ek wonder hoe hy en sy stoeigenote sou kompeteer ( in stoei - nie praat
> nie)
>> met die WWF ouens:))
>> --
>> Annette
>> "Koot" wrote in message
>> news:bphmol$fu6$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Oom. Manie.
>>>
>>> Ek sal nie vergeet hoe ek dikwels soggens op pad werk toe by hom
> verbygery
>>> het as hy trots, op sy perd, sy plaasgrense gepatrolleer het nie. So
>>> bedonnerd soos 'n draad, maar 'n noodsaaklike bestanddeel van die
>>> allegaartjie wat Afrikaners interessant maak.
>>>
>>>
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:bpgdju$40q$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Manie Maritz (79) eertydse stoeier, het bebloed en met etlike kneus-
> en
>>>> krapmerke verklaar dat sy stoeigeveg teen 'n volstruismannetjie
> gelykop
>>> was.
>>>> Blykbaar was hy in die kamp toe die volstruismannetjie nie gelukkig
> was
>>> met
>>>> sy teenwoordigheid nie. Oom Manie het nie van die dreigende houding
> van
>>> die
>>>> volstruis gehou nie, 'n stoeiposisie ingeneem en sy teenstander
>> getakel.
>>>> --
>>>> Annette
>>>>
>>>
>>
>
Re: Oom Manie se Geveg [boodskap #87332 is 'n antwoord op boodskap #87330] Do, 20 November 2003 12:09 Na vorige boodskap
Sandvlooi  is tans af-lyn  Sandvlooi
Boodskappe: 484
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Sker so, maar daai ouens is fiks, die kan jy sien. Om dit aanmekaar ook te
doen vereis spierfiksheid van hoë graad. 'n Pap vette sal val dat die
aarde dreun en nog rediculous lyk ook!

"Annette" skryf in boodskap news:bpi9k0$lbu$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Dit het min met fiksheid te doen - baie met tegniek. Hulle maak gebruik van
> die aksie wat mens breekval noem wat al die Judoka's gebruik.
> --
> Annette
> "Suidwester" wrote in message
> news:bphu9i$1chj$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>> Die ou man praat nou baie, maar ek dink nie die ou manne sou eers kon
>> kompeteer met die nuwe ouens nie. Doerie jare was baie van die
> rofstoeiers
>> sulke vettes wat baie moet rus omdat hulle onfiks was. Wat ookal die WWF
>> ouens vandag ook is, hulle is veel beter in shape en fiks. Ek is self
> nie
>> mal oor die WWF nie, maar ek wonder darem die valle op die krytvloer wat
>> daai ouens in die loop van 'n 'geveg' vat, klug of nie klug nie, sal enige
>> gewone ou se eiergeel vir hom sê scramble dat hy nooit weer sal kan
> herstel
>> nie!
>> "Annette" wrote in message
>> news:bphtcu$hja$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Ek wonder hoe hy en sy stoeigenote sou kompeteer ( in stoei - nie
praat
>> nie)
>>> met die WWF ouens:))
>>> --
>>> Annette
>>> "Koot" wrote in message
>>> news:bphmol$fu6$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Oom. Manie.
>>>>
>>>> Ek sal nie vergeet hoe ek dikwels soggens op pad werk toe by hom
>> verbygery
>>>> het as hy trots, op sy perd, sy plaasgrense gepatrolleer het nie. So
>>>> bedonnerd soos 'n draad, maar 'n noodsaaklike bestanddeel van die
>>>> allegaartjie wat Afrikaners interessant maak.
>>>>
>>>>
>>>> "Annette" wrote in message
>>>> news:bpgdju$40q$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > Manie Maritz (79) eertydse stoeier, het bebloed en met etlike
kneus-
>> en
>>>> > krapmerke verklaar dat sy stoeigeveg teen 'n volstruismannetjie
>> gelykop
>>>> was.
>>>> > Blykbaar was hy in die kamp toe die volstruismannetjie nie
gelukkig
>> was
>>>> met
>>>> > sy teenwoordigheid nie. Oom Manie het nie van die dreigende
houding
>> van
>>>> die
>>>> > volstruis gehou nie, 'n stoeiposisie ingeneem en sy teenstander
>>> getakel.
>>>> > --
>>>> > Annette
>>>> >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Vorige onderwerp: Wyse Woorde ( engels)
Volgende onderwerp: Herman Charles Bosman
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 17 04:58:05 MGT 2024