Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » En intussen vrot die water
| En intussen vrot die water [boodskap #87276] |
Wo., 19 November 2003 09:11  |
Elaine
Boodskappe: 2947 Geregistreer: Desember 2003
|
Senior Lid |
|
|
Terwyl die regering besluit of hulle vir ons die geld gaan gee om die
waterwerke in die Vaal reg te maak, en wie die kontrak gaan kry, word ons
mense siek. Randwater sê ons kan die kraanwater drink, maar so maand terug
het hulle laat weet dat die pompe vinnig herstel moet word of die drinkwater
gaan besoedel word. Ongelukkig proe, ruik (as jy 'n bad vol water getap het
ruik dit asof jy langs 'n swembad sit) en lyk ons water regtig nie te vars
nie, so ek bly maar by my botteltjie water. Hieronder 'n berig uit die Vaal
Weekblad oor mense wat verlede week siek geword het a.g.v. die vrot rivier
water.
VANDERBIJLPARK. - Sies! Ga! Dit was die reaksie van inwoners van 'n
spog-ontwikkeling naby die Barrage, nadat ses van hul mense onlangs siek
geword het na 'n naweek se watersport, en toe moes uitvind dis glo as gevolg
van rou riool wat vrylik in die Lochvaal instroom.
Volgens mnr. Phillip Allcock, inwoner van Bishopsbay en voorsitter van die
inwonerkomitee, 'n ontwikkeling naby die Barrage, het al ses dié mense oor
dieselfde naweek gewaterski. Hulle het almal in die daaropvolgende dae erge
diarree gehad. Een van hulle, mnr. Harold Jones, het bevestig dat een van
dié inwoners in die hospitaal opgeneem is en binne-aarse voeding moes
ontvang.
Mnr. Francois van Wyk, hoof: opvangsgebiedbestuur van Rand Water, sê die
Barrage se water is beslis besoedel. Weeklikse toetse wat in die Lochvaal
gedoen word, het uitgewys die Fekale Coliforme bakterie-inhoud (afgelei van
die woord faeces) is in die 10 000'e. Die standaard vir dié bakterie-inhoud
is 120 per 100 ml. In drinkwater mag daar geen van dié bakterie teenwoordig
wees nie.
Van Wyk sê die onverwerkte riool wat in die Lochvaal inloop, kom van die
Evaton-pompstasie af, waar dit direk in die Rietspruit inloop. Dié riool is
veronderstel om eers na die Sebokeng-rioolwerke te gaan, waar dit gesuiwer
word, en dan in die Rietspruit loop, vanwaar dit Lochvaal toe gaan.
Die Evaton-pompstasie is die verantwoordelikheid van die Emfuleni Plaaslike
Raad. Allcock meen dis duidelik dat die raad nie daartoe in staat is om die
probleem op te los nie, of dat hulle bloot net nie van plan is om iets
daaraan te doen nie.
Die gebrekkige watervoorsiening-infrastruktuur van die Vaaldriehoek het die
afgelope weke opslae in plaaslike sowel as hoofstroomkoerante gemaak na dit
aan die lig gekom het dat die watermaatskappy, Metsi-a-Lekoa, waarvan Rand
Water, die Emfuleni Plaaslike Raad en die Sedibeng Distriksraad
aandeelhouers sou wees, sukkel om op die been te kom.
Luidens raadstukke het dié maatskappy nog sowat R40 miljoen nodig voordat hy
kan funksioneer. Volgens mnr. Ndlhaboole Shongwe, munisipale bestuurder, was
alle waterfunksies reeds aan die maatskappy oorgedra, maar moes Emfuleni dit
die afgelope drie maande oorneem 'sonder begroting'.
Hoewel gerugte dit wou hê dat R40 miljoen deur die provinsiale regering
beskikbaar gestel gaan word om verouderde rioolpompe en -pype in die
Vaaldriehoek te herstel, kon Vaalweekblad tot nou toe nog nie vasstel
wanneer of aan wie dié geld betaal gaan word, en wie die
eindpunt-verantwoordelikheid gaan kry om toe te sien dat die pompnetwerk
herstel word nie.
|
|
|
|
| Re: En intussen vrot die water [boodskap #87277 is 'n antwoord op boodskap #87276] |
Wo., 19 November 2003 09:20   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Elaine - ek het gister by een van my kliënte gebottelde water gesien vir R4
vir 340ml. Dit is glo goedkoop omdat hulle van goedkoop verpakking gebruik
maak.
Ek het nie die vaagste benul van die prys van gebottelde water nie - so as
dit goedkoop is sal ek kyk of ek jou in kontak met die mense kan bring sodat
jy ten minste redelik goedkoop drinkwater kan kry.
--
Annette
"Elaine" skryf in boodskap news:3fbb33ac$0$64720@hades.is.co.za...
> Terwyl die regering besluit of hulle vir ons die geld gaan gee om die
> waterwerke in die Vaal reg te maak, en wie die kontrak gaan kry, word ons
> mense siek. Randwater sê ons kan die kraanwater drink, maar so maand terug
> het hulle laat weet dat die pompe vinnig herstel moet word of die drinkwater
> gaan besoedel word. Ongelukkig proe, ruik (as jy 'n bad vol water getap het
> ruik dit asof jy langs 'n swembad sit) en lyk ons water regtig nie te vars
> nie, so ek bly maar by my botteltjie water. Hieronder 'n berig uit die Vaal
> Weekblad oor mense wat verlede week siek geword het a.g.v. die vrot rivier
> water.
>
> VANDERBIJLPARK. - Sies! Ga! Dit was die reaksie van inwoners van 'n
> spog-ontwikkeling naby die Barrage, nadat ses van hul mense onlangs siek
> geword het na 'n naweek se watersport, en toe moes uitvind dis glo as gevolg
> van rou riool wat vrylik in die Lochvaal instroom.
>
> Volgens mnr. Phillip Allcock, inwoner van Bishopsbay en voorsitter van die
> inwonerkomitee, 'n ontwikkeling naby die Barrage, het al ses dié mense oor
> dieselfde naweek gewaterski. Hulle het almal in die daaropvolgende dae erge
> diarree gehad. Een van hulle, mnr. Harold Jones, het bevestig dat een van
> dié inwoners in die hospitaal opgeneem is en binne-aarse voeding moes
> ontvang.
>
> Mnr. Francois van Wyk, hoof: opvangsgebiedbestuur van Rand Water, sê die
> Barrage se water is beslis besoedel. Weeklikse toetse wat in die Lochvaal
> gedoen word, het uitgewys die Fekale Coliforme bakterie-inhoud (afgelei van
> die woord faeces) is in die 10 000'e. Die standaard vir dié bakterie-inhoud
> is 120 per 100 ml. In drinkwater mag daar geen van dié bakterie teenwoordig
> wees nie.
>
> Van Wyk sê die onverwerkte riool wat in die Lochvaal inloop, kom van die
> Evaton-pompstasie af, waar dit direk in die Rietspruit inloop. Dié riool is
> veronderstel om eers na die Sebokeng-rioolwerke te gaan, waar dit gesuiwer
> word, en dan in die Rietspruit loop, vanwaar dit Lochvaal toe gaan.
>
> Die Evaton-pompstasie is die verantwoordelikheid van die Emfuleni Plaaslike
> Raad. Allcock meen dis duidelik dat die raad nie daartoe in staat is om die
> probleem op te los nie, of dat hulle bloot net nie van plan is om iets
> daaraan te doen nie.
>
> Die gebrekkige watervoorsiening-infrastruktuur van die Vaaldriehoek het die
> afgelope weke opslae in plaaslike sowel as hoofstroomkoerante gemaak na dit
> aan die lig gekom het dat die watermaatskappy, Metsi-a-Lekoa, waarvan Rand
> Water, die Emfuleni Plaaslike Raad en die Sedibeng Distriksraad
> aandeelhouers sou wees, sukkel om op die been te kom.
>
> Luidens raadstukke het dié maatskappy nog sowat R40 miljoen nodig voordat hy
> kan funksioneer. Volgens mnr. Ndlhaboole Shongwe, munisipale bestuurder, was
> alle waterfunksies reeds aan die maatskappy oorgedra, maar moes Emfuleni dit
> die afgelope drie maande oorneem 'sonder begroting'.
>
> Hoewel gerugte dit wou hê dat R40 miljoen deur die provinsiale regering
> beskikbaar gestel gaan word om verouderde rioolpompe en -pype in die
> Vaaldriehoek te herstel, kon Vaalweekblad tot nou toe nog nie vasstel
> wanneer of aan wie dié geld betaal gaan word, en wie die
> eindpunt-verantwoordelikheid gaan kry om toe te sien dat die pompnetwerk
> herstel word nie.
>
|
|
|
|
|
|
| Re: En intussen vrot die water [boodskap #87279 is 'n antwoord op boodskap #87278] |
Wo., 19 November 2003 10:06   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Okie Dokie - ek sal uitvind en jou laat weet.
--
Annette
wrote in message news:3fbb397b$0$64724@hades.is.co.za...
> Dankie dis baie vriendelik van jou. Ek dink die water wat ons koop is
> goedkoper, op die oomblik betaal ons R12 vir 5 liter water (en dit hou ons
> so 2 dae), maar iets soos R5.50 vir 340ml. As hulle groter bottels
> goedkoper is sal ek beslis belangstel.
>
> E
>
> "Annette" wrote in message
> news:bpfcpt$nma$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Elaine - ek het gister by een van my kliënte gebottelde water gesien vir R4
>> vir 340ml. Dit is glo goedkoop omdat hulle van goedkoop verpakking gebruik
>> maak.
>> Ek het nie die vaagste benul van die prys van gebottelde water nie - so as
>> dit goedkoop is sal ek kyk of ek jou in kontak met die mense kan bring sodat
>> jy ten minste redelik goedkoop drinkwater kan kry.
>> --
>> Annette
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: En intussen vrot die water [boodskap #87337 is 'n antwoord op boodskap #87277] |
Do., 20 November 2003 16:38   |
Karpoegel
Boodskappe: 8 Geregistreer: November 2003
|
Junior Lid |
|
|
Mense SA verval raak gewoond daaraan
"Annette" skryf in boodskap news:bpfcpt$nma$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Elaine - ek het gister by een van my kliënte gebottelde water gesien vir R4
> vir 340ml. Dit is glo goedkoop omdat hulle van goedkoop verpakking gebruik
> maak.
> Ek het nie die vaagste benul van die prys van gebottelde water nie - so as
> dit goedkoop is sal ek kyk of ek jou in kontak met die mense kan bring sodat
> jy ten minste redelik goedkoop drinkwater kan kry.
> --
> Annette
> "Elaine" wrote in message
> news:3fbb33ac$0$64720@hades.is.co.za...
>> Terwyl die regering besluit of hulle vir ons die geld gaan gee om die
>> waterwerke in die Vaal reg te maak, en wie die kontrak gaan kry, word ons
>> mense siek. Randwater sê ons kan die kraanwater drink, maar so maand terug
>> het hulle laat weet dat die pompe vinnig herstel moet word of die drinkwater
>> gaan besoedel word. Ongelukkig proe, ruik (as jy 'n bad vol water getap het
>> ruik dit asof jy langs 'n swembad sit) en lyk ons water regtig nie te vars
>> nie, so ek bly maar by my botteltjie water. Hieronder 'n berig uit die Vaal
>> Weekblad oor mense wat verlede week siek geword het a.g.v. die vrot rivier
>> water.
>>
>> VANDERBIJLPARK. - Sies! Ga! Dit was die reaksie van inwoners van 'n
>> spog-ontwikkeling naby die Barrage, nadat ses van hul mense onlangs siek
>> geword het na 'n naweek se watersport, en toe moes uitvind dis glo as gevolg
>> van rou riool wat vrylik in die Lochvaal instroom.
>>
>> Volgens mnr. Phillip Allcock, inwoner van Bishopsbay en voorsitter van die
>> inwonerkomitee, 'n ontwikkeling naby die Barrage, het al ses dié mense oor
>> dieselfde naweek gewaterski. Hulle het almal in die daaropvolgende dae erge
>> diarree gehad. Een van hulle, mnr. Harold Jones, het bevestig dat een van
>> dié inwoners in die hospitaal opgeneem is en binne-aarse voeding moes
>> ontvang.
>>
>> Mnr. Francois van Wyk, hoof: opvangsgebiedbestuur van Rand Water, sê die
>> Barrage se water is beslis besoedel. Weeklikse toetse wat in die Lochvaal
>> gedoen word, het uitgewys die Fekale Coliforme bakterie-inhoud (afgelei van
>> die woord faeces) is in die 10 000'e. Die standaard vir dié bakterie-inhoud
>> is 120 per 100 ml. In drinkwater mag daar geen van dié bakterie teenwoordig
>> wees nie.
>>
>> Van Wyk sê die onverwerkte riool wat in die Lochvaal inloop, kom van die
>> Evaton-pompstasie af, waar dit direk in die Rietspruit inloop. Dié riool is
>> veronderstel om eers na die Sebokeng-rioolwerke te gaan, waar dit gesuiwer
>> word, en dan in die Rietspruit loop, vanwaar dit Lochvaal toe gaan.
>>
>> Die Evaton-pompstasie is die verantwoordelikheid van die Emfuleni Plaaslike
>> Raad. Allcock meen dis duidelik dat die raad nie daartoe in staat is om die
>> probleem op te los nie, of dat hulle bloot net nie van plan is om iets
>> daaraan te doen nie.
>>
>> Die gebrekkige watervoorsiening-infrastruktuur van die Vaaldriehoek het die
>> afgelope weke opslae in plaaslike sowel as hoofstroomkoerante gemaak na dit
>> aan die lig gekom het dat die watermaatskappy, Metsi-a-Lekoa, waarvan Rand
>> Water, die Emfuleni Plaaslike Raad en die Sedibeng Distriksraad
>> aandeelhouers sou wees, sukkel om op die been te kom.
>>
>> Luidens raadstukke het dié maatskappy nog sowat R40 miljoen nodig voordat hy
>> kan funksioneer. Volgens mnr. Ndlhaboole Shongwe, munisipale bestuurder, was
>> alle waterfunksies reeds aan die maatskappy oorgedra, maar moes Emfuleni dit
>> die afgelope drie maande oorneem 'sonder begroting'.
>>
>> Hoewel gerugte dit wou hê dat R40 miljoen deur die provinsiale regering
>> beskikbaar gestel gaan word om verouderde rioolpompe en -pype in die
>> Vaaldriehoek te herstel, kon Vaalweekblad tot nou toe nog nie vasstel
>> wanneer of aan wie dié geld betaal gaan word, en wie die
>> eindpunt-verantwoordelikheid gaan kry om toe te sien dat die pompnetwerk
>> herstel word nie.
>>
>
|
|
|
|
| Re: En intussen vrot die water [boodskap #87345 is 'n antwoord op boodskap #87309] |
Do., 20 November 2003 20:08  |
DD
Boodskappe: 1165 Geregistreer: Junie 2003
|
Senior Lid |
|
|
On Wed, 19 Nov 2003 22:30:06 GMT, "@rogers.com" wrote:
>
> "DD" wrote
>
>> Waarom sê ons nartjie en skryf naartjie?
>
> Omdat jy die kat aan die stert
> beet het.
>
> Penkop van die Lemoen Republiek
>
en hoe gaan ek sê as ek hom aan die neus beetkry?
Katlagter
|
|
|
|
| |
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Wo. Jul. 29 01:49:16 UTC 2026
|