Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Ons raak Kaaskoppe
Ons raak Kaaskoppe [boodskap #87249] Di, 18 November 2003 07:13 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
By die onlangse Kaaskompetisie in London het ons 2 goue medaljes en verskeie
silwer en brons medaljes verower het.
--
Annette
Re: Ons raak Kaaskoppe [boodskap #87263 is 'n antwoord op boodskap #87249] Di, 18 November 2003 18:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 18 Nov 2003 09:13:14 +0200, "Annette" wrote:

> By die onlangse Kaaskompetisie in London het ons 2 goue medaljes en verskeie
> silwer en brons medaljes verower het.

heel interessante nuus dat ons dit gehet het, Annette:-)

DD
Re: Ons raak Kaaskoppe [boodskap #87269 is 'n antwoord op boodskap #87249] Di, 18 November 2003 20:00 Na vorige boodskap
Sterrenkijker  is tans af-lyn  Sterrenkijker
Boodskappe: 654
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 18 Nov 2003 09:13:14 +0200, "Annette" wrote:

> By die onlangse Kaaskompetisie in London het ons 2 goue medaljes en verskeie
> silwer en brons medaljes verower het.

Bedoel jy in Londen, Engeland, Annette? Dan is dit 'n deurgestoke
kaart! Daardie lede van die kaaskeurkomitee wil slegs 'n uitnodiging
kry van die Suidafrikaanse kaasindustrie om by 'n volgende kompetisie
in Suid-Afrika self aanwesig te kan wees. Hulle het redes daarvoor: in
Engeland is dit nou koud, reënagtig en die dae is baie kort..

Groete uit Vlaandere

Norbert
Vorige onderwerp: Re: raai...raai - checkdiesize!.jpg (1/1)
Volgende onderwerp: Advertensie - vir dames:)
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 20 18:08:36 MGT 2024