Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » SAA se Voyager
SAA se Voyager [boodskap #87247] Di, 18 November 2003 06:46 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Noseweek is nou al lank besig met mense wat oneindig probleme het as hulle
van die voyager program gebruik maak vir vlugte.
Van besprekeings wat nie bevestig word nie, tot gelde wat onregmatig op 'n
kredietkaart gedebiteer word en korrespondensie wat nie aandag aan gegee
word nie.
In die nuutste uitgawe is daar 'n artikel van 'n persoon wat 21 e-posse
gestuur het om 'n saak uit te klaar, sedert Augustus 2003, en nog steeds is
daar niks uitgeklaar nie.

Iemand van julle wat al met die kroeks te doen gehad het?

--
Annette
Re: SAA se Voyager [boodskap #87253 is 'n antwoord op boodskap #87247] Di, 18 November 2003 10:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Dan the Man  is tans af-lyn  Dan the Man
Boodskappe: 1
Geregistreer: November 2003
Karma: 0
Junior Lid
"Annette" skryf in boodskap news:bpcfgt$lom$1@ctb-nnrp2.saix.net...
| Noseweek is nou al lank besig met mense wat oneindig probleme het as hulle
| van die voyager program gebruik maak vir vlugte.
| Van besprekeings wat nie bevestig word nie, tot gelde wat onregmatig op 'n
| kredietkaart gedebiteer word en korrespondensie wat nie aandag aan gegee
| word nie.
| In die nuutste uitgawe is daar 'n artikel van 'n persoon wat 21 e-posse
| gestuur het om 'n saak uit te klaar, sedert Augustus 2003, en nog steeds
is
| daar niks uitgeklaar nie.
|
| Iemand van julle wat al met die kroeks te doen gehad het?
|
| --
| Annette
|

Ek het 'n klompie Voyager Miles opgeklok, en een heer dat ek oorveeg het om
dit te gebruik, was dit so 'n complex affeire dat ek dit maar net gelos -
hulle milage can net op SAA gebruik word.

Ek bevel aan dat as jy internationaal flieg , sluit aan by Cathay Pacific se
Asia Miles, en kry miles met hul skeme al flieg jy met SAA op hul roete.
Asia Miles can jy gebruik op 'n hels se klomp Air Lines.

Dit is amper ontmonlik om die SAA milage to gebruik.

Een keer het SAA 'n problem gehad met hul fliegtuig, en ek moes oor nag in
Hong Kong, and hulle het net die hotel betaal, geen eetes etc. - Ek flieg
Business Class met my firma, en toe dit gebeer het dat ek moes oor bly met
Cathay, het hulle die hotel, drankies en eetes betaal (al passesiers).

Ek gebruik eeders met 'n ander maatskapei.
Re: SAA se Voyager [boodskap #87264 is 'n antwoord op boodskap #87247] Di, 18 November 2003 18:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Knop Kop  is tans af-lyn  Knop Kop
Boodskappe: 10
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Junior Lid
Dis 'n redelike komplekse besigheid wat nie eens die mense wat daar werk
verstaan nie: Ek vlieg Australie toe in "Economy" - Kaartjie kos R9000 en
ek kry 14 000 Voyager Miles. Die volgende maand vlieg ek weer dieselfde
roete, maar die keer vlieg ek "Business Class" - Kaartjie kos R33 000 en
ek kry 15 000 Voyager Miles! Niemand daar Voyager kan my vertel hoekom nie??
Het nog geen idee hoe ek die klomp "awards" eendag gaan terug eis nie.
Dankie tog vir PA's wat mens se lewe sommer baie makliker maak!!!
Re: SAA se Voyager [boodskap #87268 is 'n antwoord op boodskap #87264] Di, 18 November 2003 19:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Pete  is tans af-lyn  Pete
Boodskappe: 61
Geregistreer: Augustus 2000
Karma: 0
Volle Lid
Ek het op 'n stadium gereeld Zambië toe gevlieg. Dit is definitef landuit
maar klaarblyklik nie internasionaal genoeg na SAA se sin nie. Nou vlieg ek
relatief gereeld Jhb - Slaapstad toe - raai watter lugredery probeer ek
vermy?

Om SAA pateties en hondsleg te noem is om komplimente op groot skaal uit te
deel. Ek was deel van die Voyager verneukspul maar doen nie eens meer die
moeite om nommers te noem nie (as ek die mense moet gebruik). Nee wat, al
hierdie sogenaamde lojaliteitsprogramme stink in my opinie.
Re: SAA se Voyager [boodskap #87342 is 'n antwoord op boodskap #87247] Do, 20 November 2003 17:49 Na vorige boodskap
gm  is tans af-lyn  gm
Boodskappe: 47
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Volle Lid
Ek het dit selfs nie reggekry om n' paar vlugte te boek nie.
Selfs die heel beste Afrikaans was nie goed genoeg nie om 3 vlugte Amsterdam
te boek nie en n' paar vlugte Kaapstad toe nie. E-mails word geheel en al
nie beantwoord nie. SAA beteken vir my Shit Airway Always. Ek verlang terug
na die tyd toe dit SAL was.

Gerard

"Annette" skryf in boodskap news:bpcfgt$lom$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Noseweek is nou al lank besig met mense wat oneindig probleme het as hulle
> van die voyager program gebruik maak vir vlugte.
> Van besprekeings wat nie bevestig word nie, tot gelde wat onregmatig op 'n
> kredietkaart gedebiteer word en korrespondensie wat nie aandag aan gegee
> word nie.
> In die nuutste uitgawe is daar 'n artikel van 'n persoon wat 21 e-posse
> gestuur het om 'n saak uit te klaar, sedert Augustus 2003, en nog steeds is
> daar niks uitgeklaar nie.
>
> Iemand van julle wat al met die kroeks te doen gehad het?
>
> --
> Annette
>
Vorige onderwerp: Re: Germany spends millions to upgrade Luderitz Harbour
Volgende onderwerp: raai...raai - checkdiesize!.jpg (0/1)
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 08 17:21:02 MGT 2024