Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Kalendermeisies
Kalendermeisies [boodskap #87228] Ma, 17 November 2003 14:32
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Vanmiddag op sê wie? kon die mense toe hulle ongelukkighied inbel oor die
na-apers van Calender Girls ( fondsinsameling vir leukemie) wat gisteraand
op Carte Blanche so onder die invloed van 'n bottel sjampanje hulle borste
ontbloot het - dit was glo vir 'n fondsinsameling vir borskanker.
Ek wag vir die almanak vir die fondsinsameling vir prostaatkanker;)))

--
Annette
Vorige onderwerp: Toets
Volgende onderwerp: Amerikaanse Kinder Name
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 28 12:26:43 MGT 2024