kat [boodskap #87157] |
Sat, 15 November 2003 11:02  |
koos
Boodskappe: 137 Geregistreer: June 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Hoekom is 'n poes in Nederlands 'n kat en in Afrikaans 'n poes?
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: kat [boodskap #87203 is 'n antwoord op boodskap #87200] |
Mon, 17 November 2003 05:44  |
Sandvlooi
Boodskappe: 484 Geregistreer: July 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Hier by ons beskryf daai woord 'n veel meer gesogde ding as bloot 'n kat en
is 'n vloekwoord in algemene begrip. Effe banaal ook, sou ek sê.
"Sterrenkijker" skryf in boodskap news:au3grvkl67toeo83l6hbkojc2ad6vn55dj@4ax.com...
> On Sun, 16 Nov 2003 14:50:16 +0200, "Suidwester"
> wrote:
>
>> As jy dit in SA doen, dan dink die mense jy het nie maniere nie!
>
> Ek sou nie weet waarom nie. Sou dit dan in Suid-Afrika in my skade
> wees, Suidwester.?
>
> Norbert
>
|
|
|