Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » onse antie
onse antie [boodskap #87177] |
So., 16 November 2003 03:59  |
SB[1]
Boodskappe: 186 Geregistreer: September 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Suidwester" skryf in boodskap news:bp1raa$deh$2@newsreader02.ops.uunet.co.za...
> Het jy nie geweet onse antie is 'n 'mens van kleur' van doer anderkant die
> kanaal by Upington nie? Die kleurlingdorpie van Marchand om presies te
> wees.
Is jy regtig 'n kleurling Gloudina? Ek bedoel dit nie snaaks nie nie, maar
ek moet erken ek wonder baiekeer hoe die prominente figure op hierdie
nuusgroep lyk, wat hulle vir 'n lewe doen ens.
Jy is 'n snaakse ene. Ek wonder hoeveel keer jy nie al gevloek en sleg gese
was nie, en tog is jy nog steeds hier.
|
|
|
|
|
|
Re: onse antie [boodskap #87255 is 'n antwoord op boodskap #87183] |
Di., 18 November 2003 12:03  |
Sandvlooi
Boodskappe: 484 Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
?????????????????
"Suidwester" skryf in boodskap news:bp7rt0$12fd$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
> Nog iets, het jy al ooit gehoor dat ek die swartes per se vloeg en slegse
> soos jy die blankes doen?
> "@rogers.com" wrote in message
> news:WPCtb.79899$Rah1.52042@twister01.bloor.is.net.cable.rog ers.com...
>>
>> Spencer wrote
>>
>>> Is jy regtig 'n kleurling Gloudina? Ek bedoel dit nie snaaks nie nie,
> maar
>>> ek moet erken ek wonder baiekeer hoe die prominente figure op hierdie
>>> nuusgroep lyk, wat hulle vir 'n lewe doen ens.
>>> Jy is 'n snaakse ene. Ek wonder hoeveel keer jy nie al gevloek en sleg
>> gese
>>> was nie, en tog is jy nog steeds hier.
>>
>> Wel, "Spencer," al wat ek vir jou kan sê is dat ek nie
>> kleurloos is nie.
>> Mens is egter jammer vir iemand soos Suidwester wat iemand
>> moet probeer kategoriseer as 'n persoon wat aan 'n "mindere
>> sosiale klas" behoort, en hoop om daardie persoon so "op sy
>> plek te sit." Dis 'n soort siekte, 'n soort geestessiekte.
>>
>> Antie Hessie.
>>
>
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Vr. Apr. 18 16:33:43 UTC 2025
|