Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » onse antie
onse antie [boodskap #87177] So, 16 November 2003 03:59 na volgende boodskap
SB[1]  is tans af-lyn  SB[1]
Boodskappe: 186
Geregistreer: September 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Suidwester" skryf in boodskap news:bp1raa$deh$2@newsreader02.ops.uunet.co.za...
> Het jy nie geweet onse antie is 'n 'mens van kleur' van doer anderkant die
> kanaal by Upington nie? Die kleurlingdorpie van Marchand om presies te
> wees.

Is jy regtig 'n kleurling Gloudina? Ek bedoel dit nie snaaks nie nie, maar
ek moet erken ek wonder baiekeer hoe die prominente figure op hierdie
nuusgroep lyk, wat hulle vir 'n lewe doen ens.
Jy is 'n snaakse ene. Ek wonder hoeveel keer jy nie al gevloek en sleg gese
was nie, en tog is jy nog steeds hier.
Re: onse antie [boodskap #87178 is 'n antwoord op boodskap #87177] So, 16 November 2003 04:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Spencer wrote

> Is jy regtig 'n kleurling Gloudina? Ek bedoel dit nie snaaks nie nie, maar
> ek moet erken ek wonder baiekeer hoe die prominente figure op hierdie
> nuusgroep lyk, wat hulle vir 'n lewe doen ens.
> Jy is 'n snaakse ene. Ek wonder hoeveel keer jy nie al gevloek en sleg gese
> was nie, en tog is jy nog steeds hier.

Wel, "Spencer," al wat ek vir jou kan sê is dat ek nie
kleurloos is nie.
Mens is egter jammer vir iemand soos Suidwester wat iemand
moet probeer kategoriseer as 'n persoon wat aan 'n "mindere
sosiale klas" behoort, en hoop om daardie persoon so "op sy
plek te sit." Dis 'n soort siekte, 'n soort geestessiekte.

Antie Hessie.
Re: onse antie [boodskap #87181 is 'n antwoord op boodskap #87178] So, 16 November 2003 12:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sandvlooi  is tans af-lyn  Sandvlooi
Boodskappe: 484
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Het ek al ooit gesê iemand van enige KLEUR is beter as enigiemand anders?
"@rogers.com" wrote in message
news:WPCtb.79899$Rah1.52042@twister01.bloor.is.net.cable.rog ers.com...
>
> Spencer wrote
>
>> Is jy regtig 'n kleurling Gloudina? Ek bedoel dit nie snaaks nie nie, maar
>> ek moet erken ek wonder baiekeer hoe die prominente figure op hierdie
>> nuusgroep lyk, wat hulle vir 'n lewe doen ens.
>> Jy is 'n snaakse ene. Ek wonder hoeveel keer jy nie al gevloek en sleg
> gese
>> was nie, en tog is jy nog steeds hier.
>
> Wel, "Spencer," al wat ek vir jou kan sê is dat ek nie
> kleurloos is nie.
> Mens is egter jammer vir iemand soos Suidwester wat iemand
> moet probeer kategoriseer as 'n persoon wat aan 'n "mindere
> sosiale klas" behoort, en hoop om daardie persoon so "op sy
> plek te sit." Dis 'n soort siekte, 'n soort geestessiekte.
>
> Antie Hessie.
>
Re: onse antie [boodskap #87183 is 'n antwoord op boodskap #87178] So, 16 November 2003 12:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sandvlooi  is tans af-lyn  Sandvlooi
Boodskappe: 484
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Nog iets, het jy al ooit gehoor dat ek die swartes per se vloeg en slegse
soos jy die blankes doen?
"@rogers.com" wrote in message
news:WPCtb.79899$Rah1.52042@twister01.bloor.is.net.cable.rog ers.com...
>
> Spencer wrote
>
>> Is jy regtig 'n kleurling Gloudina? Ek bedoel dit nie snaaks nie nie, maar
>> ek moet erken ek wonder baiekeer hoe die prominente figure op hierdie
>> nuusgroep lyk, wat hulle vir 'n lewe doen ens.
>> Jy is 'n snaakse ene. Ek wonder hoeveel keer jy nie al gevloek en sleg
> gese
>> was nie, en tog is jy nog steeds hier.
>
> Wel, "Spencer," al wat ek vir jou kan sê is dat ek nie
> kleurloos is nie.
> Mens is egter jammer vir iemand soos Suidwester wat iemand
> moet probeer kategoriseer as 'n persoon wat aan 'n "mindere
> sosiale klas" behoort, en hoop om daardie persoon so "op sy
> plek te sit." Dis 'n soort siekte, 'n soort geestessiekte.
>
> Antie Hessie.
>
Re: onse antie [boodskap #87255 is 'n antwoord op boodskap #87183] Di, 18 November 2003 12:03 Na vorige boodskap
Sandvlooi  is tans af-lyn  Sandvlooi
Boodskappe: 484
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
?????????????????

"Suidwester" skryf in boodskap news:bp7rt0$12fd$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
> Nog iets, het jy al ooit gehoor dat ek die swartes per se vloeg en slegse
> soos jy die blankes doen?
> "@rogers.com" wrote in message
> news:WPCtb.79899$Rah1.52042@twister01.bloor.is.net.cable.rog ers.com...
>>
>> Spencer wrote
>>
>>> Is jy regtig 'n kleurling Gloudina? Ek bedoel dit nie snaaks nie nie,
> maar
>>> ek moet erken ek wonder baiekeer hoe die prominente figure op hierdie
>>> nuusgroep lyk, wat hulle vir 'n lewe doen ens.
>>> Jy is 'n snaakse ene. Ek wonder hoeveel keer jy nie al gevloek en sleg
>> gese
>>> was nie, en tog is jy nog steeds hier.
>>
>> Wel, "Spencer," al wat ek vir jou kan sê is dat ek nie
>> kleurloos is nie.
>> Mens is egter jammer vir iemand soos Suidwester wat iemand
>> moet probeer kategoriseer as 'n persoon wat aan 'n "mindere
>> sosiale klas" behoort, en hoop om daardie persoon so "op sy
>> plek te sit." Dis 'n soort siekte, 'n soort geestessiekte.
>>
>> Antie Hessie.
>>
>
Vorige onderwerp: Toets
Volgende onderwerp: Toets
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Jun 14 13:53:12 MGT 2024