Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Hazel Crane vermoor
Hazel Crane vermoor [boodskap #87001] Ma, 10 November 2003 17:19 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Hazel Crane, jarelange boesemvriendin van Onse Winnie, en gereelde donateur
tot Winnie se private uitgawefonds, is vandag vermoor. Sy het sedert haar
gewese man se moord dreigbriewe en oproepe gekry, en sou in sy moordsaak
getuig het. Twee ander getuies in die saak is ook vermoor.
--
Annette
Re: Hazel Crane vermoor [boodskap #87003 is 'n antwoord op boodskap #87001] Ma, 10 November 2003 18:38 Na vorige boodskap
Frikkie Potgieter[2]  is tans af-lyn  Frikkie Potgieter[2]
Boodskappe: 439
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
Jammer om van haar KAK te hoor ?????

On Mon, 10 Nov 2003 19:19:23 +0200, "Annette" wrote:

> Hazel Crane, jarelange boesemvriendin van Onse Winnie, en gereelde donateur
> tot Winnie se private uitgawefonds, is vandag vermoor. Sy het sedert haar
> gewese man se moord dreigbriewe en oproepe gekry, en sou in sy moordsaak
> getuig het. Twee ander getuies in die saak is ook vermoor.
Vorige onderwerp: Mens kan net glimlag
Volgende onderwerp: Ek wil dit weet...
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jun 17 13:18:03 MGT 2024