Tuis » Lekker » Sport & ontspanning » Die rugby......
Die rugby...... [boodskap #86919] |
Sat, 08 November 2003 10:00 ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
Sandvlooi
Boodskappe: 484 Geregistreer: July 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ek het nogal ewe voorspel dat die Bokke met 20 punte gaan verloor, maar was
dit nou nodig om dit te doen? Miskien is hierdiel verloor presies die
regte ding om SA rugby te laat besef dis nie meer onder die top spanne van
die wêreld nie, en as hulle weer daar wil kom sal hulle hul aanslag tot die
sport moet verander.......hulle moet leer rugby is eerstens 'n offensiewe
spel met verdediging 'n byfunksie. Op die oomblik verdedig hulle net en
hoop daar spring foute voort wat hulle kan uitbuit.....a la WP-rugby.
|
|
|
|
|
|
|
Re: Die rugby...... [boodskap #86944 is 'n antwoord op boodskap #86941] |
Sun, 09 November 2003 06:55 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
Sandvlooi
Boodskappe: 484 Geregistreer: July 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ja, as 'n voorbeeld hoe om NIE te speel nie! Die Bokke was bloot verneder
deur 'n span wat baie beter is. Die groot vraag om te antwoord is of daar
enige van die Bokke is wat nie All Blacks se span sou kon haal? Uh, dalk
hul tweede span....of derde span? Nie 'n enkeling nie!
"Jonas" skryf in boodskap news:bok580$ebi$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Wel - 'n video van daardie wedstryd behoort verpligtende
> rugby-opleidingsmateriaal by elke skool te word.
>
> "Annette" wrote in message
> news:boj6il$nvr$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Wat my natuurlik lam maak is wanneer Corné en Joost na die tyd sê hulle
> het
>> nie vandag van al hul geleenthede gebruik gemaak nie - wonder wanneer gaan
>> hul eendag besluit om wel van die geleenthede gebruik te maak wanneer dit
>> saak maak.
>> --
>> Annette
>> "Suidwester" wrote in message
>> news:boisbe$1jq8$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>>> Balhantering is deel van die uitvoering van die spel, maar voor jy by
> die
>>> uitvoering kom, moet jy weet wat jy daarmee wil doen. 'n Doellose
>>> rondhollery werk net in sekere gevalle. Beplande aanvalle soos dié wat
>>> Spencer aanvoer, wen wedstryde!
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:boifs6$b4e$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Hulle het verder verloor as wat ek voorspel het;))
>>>> Maak dit my meer pessimisties as jy?:)
>>>> Ek dink, die mees belangrike deel van rugby, is die vermoë om die
bal
> te
>>> kan
>>>> hanteer.
>>>> Ons sal nie eers praat dat Corné nie eers bloedbesmeer was soos in
> ander
>>>> wedstryde nie.
>>>> --
>>>> Annette
>>>> "Suidwester" wrote in message
>>>> news:boiesg$1h5t$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>>>> > Ek het nogal ewe voorspel dat die Bokke met 20 punte gaan verloor,
>> maar
>>>> was
>>>> > dit nou nodig om dit te doen? Miskien is hierdiel verloor
presies
>> die
>>>> > regte ding om SA rugby te laat besef dis nie meer onder die top
> spanne
>>> van
>>>> > die wêreld nie, en as hulle weer daar wil kom sal hulle hul
aanslag
>> tot
>>>> die
>>>> > sport moet verander.......hulle moet leer rugby is eerstens 'n
>>> offensiewe
>>>> > spel met verdediging 'n byfunksie. Op die oomblik verdedig hulle
> net
>>> en
>>>> > hoop daar spring foute voort wat hulle kan uitbuit.....a la
> WP-rugby.
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
|
Re: Die rugby...... [boodskap #86982 is 'n antwoord op boodskap #86981] |
Mon, 10 November 2003 07:04 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
Sandvlooi
Boodskappe: 484 Geregistreer: July 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Dit gaan donners interessant wees. Ek dink die visie van die hele
rugbybeheer is nie so lekker nie. Tussen al die besigheid en dinge het die
basisdoel van rugby verlore gegaan: Om te wen teen alle koste. As dit
nie gebeur nie, kan jy sê en maak wat jy wil, jou storie is 'n gemors. Kyk
mens na die Bokspan, dan sal jy nie 'n enkele man vind wat die spanne van
NZ, Engeland Frankryk en Australië sou kon haal nie. Hoe de moer wil hulle
dan die WB wen? In die Bokspan is 'n klomp verwarde manne. Daar is
slotte wat veel eerder vleuel wil wees, flanke wat vrek oor senter, voorrye
wat lossakel aspirasies het. Intussen moet die agterspelers [wat nou niks
meer te doene het nie!] begin om die los balle op die grond te wen. Iemand
moet vir hulle vertel dat as jy wil vleuel wees, dan moet jy as vleuel in
die span inkom en nie op slot nie! Ens, ens.
"Annette" skryf in boodskap news:bonbn9$nf2$2@ctb-nnrp2.saix.net...
> Die bokke kom glo vandag terug. 'n Paar interessante weke lê voor - eers
> Joost wat nou ook sportomroeper gaan word - so hy en Naas gaan seker leker
> faait in die ateljee terwyl die manne dit op die veld uitspook.
> Dan is daar natuurlik die verkiesing vroeg Desember, waar Silas glo nie weer
> onbestrede sal aangaan nie.
> Dan is daar nog die Rian- Rolfie tweeling wat aandag sal kry, en die
> verwagte kersie op die koek is die King Kommissie.
> Ek persoonlik sal nogal graag die ouditverslag wil sien presies hoe en waar
> die 100 miljoen t.o.v. ontwikkeling aangewend is.
>
> --
> Annette
>
|
|
|
|
|
|
|
Re: Die rugby...... [boodskap #86991 is 'n antwoord op boodskap #86919] |
Mon, 10 November 2003 09:24 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) |
Threeships Mcduck
Boodskappe: 244 Geregistreer: June 2002
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Sat, 8 Nov 2003 12:00:47 +0200, "Suidwester"
served the following to the group:
> Ek het nogal ewe voorspel dat die Bokke met 20 punte gaan verloor, maar was
> dit nou nodig om dit te doen? Miskien is hierdiel verloor presies die
> regte ding om SA rugby te laat besef dis nie meer onder die top spanne van
> die wêreld nie, en as hulle weer daar wil kom sal hulle hul aanslag tot die
> sport moet verander.......hulle moet leer rugby is eerstens 'n offensiewe
> spel met verdediging 'n byfunksie. Op die oomblik verdedig hulle net en
> hoop daar spring foute voort wat hulle kan uitbuit.....a la WP-rugby.
>
a dis `n grap man. dis nou mense wat miljoene verdien uit rugby speel
en dan doen hulle dit soos laerskool seuns. hulle behoort geen geld te
kry vir die vertoning nie en as hulle terug kom moet sarfu sommer laat
hulle uit hulle eie sakke betaal vir reis en verblyf. dis nie `n
kwessie dat hulle `n afdag gehad het nie. dis baie duidelik dat hulle
nie weet wat hulle doen nie. in vergelyking met nz wat presies weet
waar elke man behoort te wees en is het ons outjies soos afkop hoender
in merkaar vas gehardloop.
Threeships Mcduck
lato di gomma giù, lato lucido in su
www.mothership.co.za
|
|
|
|
![Stuur antwoord](/theme/default/images/post_reply.gif) |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [ ![XML-voer RSS](/theme/default/images/rss.gif) ]
Tyd nou: Mon Feb 17 18:46:25 UTC 2025
|