Tuis » Taal » Afrikaans, ons taal » Taalkundige vraag: Idiome, Vergelykings, Metafore, Sêgoed ?
Taalkundige vraag: Idiome, Vergelykings, Metafore, Sêgoed ? [boodskap #8639] |
Ma, 24 Februarie 1997 00:00 |
Stefan Harms
Boodskappe: 35 Geregistreer: Oktober 1996
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Enige taalkundiges onder ons?
Ek wil graag weet: Wat is die versamelnaam vir die volgende, asook wat is
die presiese verskille tussen:
Idiome (die appel val nie ver van die boom nie)
Vergelykings (so vinnig soos 'n blits)
Metafore (blitsvinnig; hy is 'n blits)
Sêgoed? (ja-nee)
by voorbaat dank vir 'n breedvoerige verduideliking.
--
Stefan...@mbnet.mb.ca
|
|
|
Re: Taalkundige vraag: Idiome, Vergelykings, Metafore, Sêgoed ? [boodskap #8672 is 'n antwoord op boodskap #8639] |
Vr, 28 Februarie 1997 00:00 |
Stefan Harms
Boodskappe: 35 Geregistreer: Oktober 1996
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
In article , iz...@igs.net (Izak Bouwer) wrote:
> In article ,
> Stefan...@mbnet.mb.ca says...
>>
>> Enige taalkundiges onder ons?
>
> Stefan,
> Ek het gehoop dat iemand anders uit die
> "auld country" vir jou sou antwoord. Ek is
> geen taalkundige nie, en het bowendien geen
> toegang tot naslaanwerke nie. Hopelik sal
> iemand nog antwoord.
(sny...)
> Gloudina
Dankie, wat sou ons tog sonder jou doen, Gloudina?
Ek hoop egter ook dat ons tog 'n bydrae van een of ander ou akademikus
(lees: student) uit die lettere en wysbegeerte departemente se bydrae hier
sal sien - of is hulle almal besig om te ser en te sokkie?
--
Stefan...@mbnet.mb.ca
|
|
|
Re: Taalkundige vraag: Idiome, Vergelykings, Metafore, Sêgoed ? [boodskap #8673 is 'n antwoord op boodskap #8639] |
Vr, 28 Februarie 1997 00:00 |
Izak Bouwer
Boodskappe: 465 Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
In article , Stefan...@mbnet.mb.ca says...
>
> Enige taalkundiges onder ons?
>
> Ek wil graag weet: Wat is die versamelnaam vir die volgende, asook wat is
> die presiese verskille tussen:
> Idiome (die appel val nie ver van die boom nie)
> Vergelykings (so vinnig soos 'n blits)
> Metafore (blitsvinnig; hy is 'n blits)
> Sêgoed? (ja-nee)
>
> by voorbaat dank vir 'n breedvoerige verduideliking.
> --
> Stefan...@mbnet.mb.ca
Stefan,
Ek het gehoop dat iemand anders uit die
"auld country" vir jou sou antwoord. Ek is
geen taalkundige nie, en het bowendien geen
toegang tot naslaanwerke nie. Hopelik sal
iemand nog antwoord.
Ek wil egter daarop wys dat al vier die
kategorieëe waarvan jy praat as metafories
beskou moet word. Selfs 'n sê-ding soos
"ja-nee" het 'n metafories-gelaaide agtergrond.
As jy hulle as vier afdelings wil gebruik in 'n
kuber-idioombundel, sal dit gepas wees. Maar
moenie vir die presiese verskille vra nie. Dan
word dinge miskien 'n bietjie te ingewikkeld.
(Miskien kan iemand met 'n idioom-woordeboek
jou hier help.)
'n Versamelnaam vir al vier die afdelings?
Wat van " Sê-goed in die Volksmond." Anders
bloot "Idiomatiese Uitdrukkings."
Gloudina
|
|
|
|
Re: Taalkundige vraag: Idiome, Vergelykings, Metafore, Sêgoed ? [boodskap #8680 is 'n antwoord op boodskap #8639] |
Sa, 01 Maart 1997 00:00 |
Stefan Harms
Boodskappe: 35 Geregistreer: Oktober 1996
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Izak bouwer skryf:
> Wat is dit "om te ser en te sokkie"?
> Het nog nooit daarvan gehoor nie.
>
> Gloudina
Ai tog, Gloudina, waar was jy dan?
Sêr (spelling?) kom van serenade: om vir die skonere geslag te sing, deel
van die voorspel, as't ware.
Sokkie = dans; 'n tipe two-step; ook Sakkie-sakkie-booooere wals,
--
Stefan...@mbnet.mb.ca
|
|
|
Re: Taalkundige vraag: Idiome, Vergelykings, Metafore, Sêgoed ? [boodskap #8695 is 'n antwoord op boodskap #8639] |
Ma, 03 Maart 1997 00:00 |
Gideon Dreyer
Boodskappe: 35 Geregistreer: September 1996
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Jammer dat dit in het engels is, maar tog n antwoord misskien? Ek dink
die versamelnaam is specialities?????
id·i·om (îdąę-em) noun
1. A speech form or an expression of a given language that is peculiar
to itself grammatically or cannot be understood from the individual
meanings of its elements, as in keep tabs on.
2. The specific grammatical, syntactic, and structural character of a
given language.
3. Regional speech or dialect.
4. a. A specialized vocabulary used by a group of people; jargon: legal
idiom. b. A style or manner of expression peculiar to a given people:
"Also important is the uneasiness I've always felt at cutting myself off
from my idiom, the American habits of speech and jest and reaction, all
of them entirely different from the local variety" (S.J. Perelman).
5. A style of artistic expression characteristic of a particular
individual, school, period, or medium: the idiom of the French
impressionists; the punk rock idiom.
[Late Latin idioma, idiomat-, from Greek, from idiousthai, to make one's
own, from idios, own, personal, private.]
met·a·phor (mčtąe-fôr´, -fer) noun
1. Abbr. met., metaph.. A figure of speech in which a word or phrase
that ordinarily designates one thing is used to designate another, thus
making an implicit comparison, as in "a sea of troubles" or "All the
world's a stage" (Shakespeare).
2. One thing conceived as representing another; a symbol: "The high-rise
garbage repository is a metaphor for both accomplishment and failure"
(Richard Sever).
[Middle English methaphor, from Old French metaphore, from Latin
metaphora, from Greek, transference, metaphor, from metapherein, to
transfer : meta-, meta- + pherein, to carry.]
-- met´a·phorąic (-fôrąîk, -fňrą-) or met´a·phorąi·cal adjective
-- met´a·phorąi·cal·ly adverb
com·par·i·son (kem-pŕrąî-sen) noun
1. a. The act of comparing or the process of being compared. b. A
statement or estimate of similarities and differences.
2. The quality of being similar or equivalent; likeness: no comparison
between the two books.
3. Grammar. The modification or inflection of an adjective or adverb to
denote the positive, comparative, and superlative degrees.
[Middle English comparisoun, from Old French comparaison, from Latin
comparâtio, comparâtion-, from comparâtus, past participle of comparâre,
to compare. See COMPARE.]
groet
xfiles
|
|
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [ ]
Tyd nou: Wo Sep 18 23:54:01 MGT 2024
|