| BoereProfeet [boodskap #86915] |
Sa., 08 November 2003 07:41  |
Frikkie Potgieter[2]
Boodskappe: 438 Geregistreer: November 2000
|
Senior Lid |
|
|
Geagte Lyslede,
Graag net weer U herinner dat die Groep vanaf Topica na YahooGroups
geskuif word a.g.v. probleme met Topica en ook sekere adresse wat nie
deur Topica aanvaar word nie.
Die lys te Yahoo is al oop maar graag vra ek dat U nog net so `n dag
of wat sal gee dat ek alles regkry voordat U enige boodskappe plaas
aangesien ek nog besig is om Foto`s en Boodskappe op Yahoo op te laai
wat deur U afgelaai kan word en waarna U dan kan kyk en luister.
Ek sal ook vandag met Adriaan persoonlik kontak maak om saam met ons
te gesels aangesien hy die regte persoon is wat kwelvrae oor Siener
uit die weg kan ruim.
Baie dankie vir U samewerking.
Boere Groete
Frikkie
Ps:
Indien U nog nie `n uitnodiging gekry het vanaf YahooGroups nie, stuur
slegs `n lee boodskap aan:
BoereProfee...@yahoogroups.com
|
|
|
|
| Re: BoereProfeet [boodskap #86917 is 'n antwoord op boodskap #86915] |
Sa., 08 November 2003 09:28   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Kwelvrae omtrent Siener? Die ou man was sag in die kop man.
--
Annette
"Frikkie Potgieter" skryf in boodskap news:4f7pqvs290n38pdr2s6qlb240maf3260bc@4ax.com...
> Geagte Lyslede,
> Graag net weer U herinner dat die Groep vanaf Topica na YahooGroups
> geskuif word a.g.v. probleme met Topica en ook sekere adresse wat nie
> deur Topica aanvaar word nie.
>
> Die lys te Yahoo is al oop maar graag vra ek dat U nog net so `n dag
> of wat sal gee dat ek alles regkry voordat U enige boodskappe plaas
> aangesien ek nog besig is om Foto`s en Boodskappe op Yahoo op te laai
> wat deur U afgelaai kan word en waarna U dan kan kyk en luister.
>
> Ek sal ook vandag met Adriaan persoonlik kontak maak om saam met ons
> te gesels aangesien hy die regte persoon is wat kwelvrae oor Siener
> uit die weg kan ruim.
>
> Baie dankie vir U samewerking.
>
> Boere Groete
> Frikkie
> Ps:
> Indien U nog nie `n uitnodiging gekry het vanaf YahooGroups nie, stuur
> slegs `n lee boodskap aan:
>
> BoereProfee...@yahoogroups.com
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: BoereProfeet [boodskap #86929 is 'n antwoord op boodskap #86924] |
Sa., 08 November 2003 13:05   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Sênou is 'n lekker sê,
Alles wat 'n mens wou hê.
--
Annette
"Spencer" skryf in boodskap news:ig4rb.12354$Mn.312774@news.xtra.co.nz...
Between truth and the search for truth, I opt for the second.
Bernard Berenson (1865-1959)
Dalk moet julle julle nie so gou uitspreek teenoor Siener nie. Se nou dis alles die waarheid?
|
|
|
|
| Re: BoereProfeet [boodskap #86930 is 'n antwoord op boodskap #86925] |
Sa., 08 November 2003 13:06   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Nee - Hy woon in die Paarl - wat definitief nie nie 'n stad is of selfs 'n
hawe het nie.
--
Annette
"Spencer" skryf in boodskap news:Cq4rb.12363$Mn.312661@news.xtra.co.nz...
> Today we have closed the book on apartheid.
>
> F. W. de Klerk (1936- ), South African statesman.
> ------------------------------------------------------------ -------------- --
> -----------------------
> Siener (of was dit dalk Adriaan) het gese dat SA se laaste blanke leier in
> 'n hawestad vermoor gaan word. Woon FW dalk in Kaapstad? Dit sal interessant
> wees.
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: BoereProfeet [boodskap #86997 is 'n antwoord op boodskap #86996] |
Ma., 10 November 2003 13:39   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Die eintlik nie - hy is diep geanker in 'n baie mooi dame:)))
Van voorspellings gepraat - my ma sê my ouma het gesê dat ons nog een dag
met geld in ons hand sal staan, en daar sal nie kos wees om met die geld te
koop nie.
Nou lees ek die naweek van al hoe meer saai en veeplase wat omskep word in
wildsplase - Die regering beter, wanneer hulle die plase begin uitdeel vir
die mense vertel waarmee hulle moet boer, anders word ouma se voorspelling
waar.
--
Annette
>
> "Annette" wrote in message
> news:boir56$huj$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Nee - Hy woon in die Paarl - wat definitief nie nie 'n stad is of selfs 'n
>> hawe het nie.
> Haai sjeim, FW is haweloos...
>
|
|
|
|
|
|
| Re: BoereProfeet [boodskap #87044 is 'n antwoord op boodskap #86997] |
Di., 11 November 2003 14:51  |
Sandvlooi
Boodskappe: 484 Geregistreer: Julie 2003
|
Senior Lid |
|
|
Dit sal jou dalk verbaas, maar wild gee veel beter inkomste as gewone diere
en dit vernietig nie die veld nie.
"Annette" skryf in boodskap news:boo4pc$h7k$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Die eintlik nie - hy is diep geanker in 'n baie mooi dame:)))
> Van voorspellings gepraat - my ma sê my ouma het gesê dat ons nog een dag
> met geld in ons hand sal staan, en daar sal nie kos wees om met die geld te
> koop nie.
> Nou lees ek die naweek van al hoe meer saai en veeplase wat omskep word in
> wildsplase - Die regering beter, wanneer hulle die plase begin uitdeel vir
> die mense vertel waarmee hulle moet boer, anders word ouma se voorspelling
> waar.
> --
> Annette
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:boir56$huj$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Nee - Hy woon in die Paarl - wat definitief nie nie 'n stad is of
selfs
> 'n
>>> hawe het nie.
>> Haai sjeim, FW is haweloos...
>>
>
|
|
|
|