| Wat is snaaks aan ons? [boodskap #86745] |
Wo., 05 November 2003 06:16  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ek lees tans The UnDutchables - 'n baie snaakse boek oor die einaardige
gewoontetjies van die Hollanders.
Ek wonder watse vreemde gewoontes ons hier in SA het vir die mense buite ons
grense.
--
Annette
|
|
|
|
|
|
| Re: Wat is snaaks aan ons? [boodskap #86748 is 'n antwoord op boodskap #86747] |
Wo., 05 November 2003 06:57   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ek dink ons mense is nie baie lief om 'n rye te staan nie, veral nie as by
'n plek ingegaan of op 'n trein of bus opgeklim moet word nie.
Ons is ook 'n nasie van kansvatters - om in te druk iewers voor in is vir
baie mense 'n morele oorwinning.
Hier by ons is 'n afdraaipad uit die N1 na Maitland/Muizenberg.
Nou as mens weet jy gaan daar afdraai, dan ry mens in die heel linkerbaan,
en staan gewoonlik in 'n ry en skuifel aan so van 1.5km voor die
afdraaiplek. Ongelukkig is daar so baie mense wat nie agter wil gaan staan
nie, maar stadig in die middelbaan ry om voor iewers in te druk, dat die
enigste rybare baan die reel regter baan is. En dan word die ouens wat
flikkerligverskrik is baie kwaad omdat hulle so stadig soos 120km per uur
moet ry omdat daar soveel verkeer in die regterbaan is, wat eintlik moet
oopbly sodat hulle ongehinderd teen 160 km /p.u kan aanry.
--
Annette
"TJ" skryf in boodskap news:boa58s$p7l$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> 1. Ons piepie in die straat.
> 2. Ons skree-taal (in die straat).
> 3. Ons toi-toi (ook in die straat).
>
> :-)
>
> TJ
>
> "Annette" wrote in message
> news:boa4p2$p06$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Ek lees tans The UnDutchables - 'n baie snaakse boek oor die einaardige
>> gewoontetjies van die Hollanders.
>>
>> Ek wonder watse vreemde gewoontes ons hier in SA het vir die mense buite
> ons
>> grense.
>> --
>> Annette
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Wat is snaaks aan ons? [boodskap #86827 is 'n antwoord op boodskap #86812] |
Do., 06 November 2003 08:51   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ek is bietjie anders - die land waar ek die mees tuis gevoel het met 'n
besoek was Madeira - daardie mense is so reg na my smaak - hou van gesels,
naaldwerk, in die son sit en kuier, en 10-uur soggens saam met 'n stuk koek
'n glas rooiwyn wegslaan:)))
--
Annette
"Sterrenkijker" skryf in boodskap news:nuvjqv86d9f0ch2k569a13gqsulmuk0mdt@4ax.com...
> On Thu, 06 Nov 2003 00:09:58 GMT, "Ellie" wrote:
>
>>
>> "@rogers.com"
>>> Een van die grootste kultuurskokke wat
>>> jong Afrikaners kry wanneer hulle die
>>> eerste keer in die Dietse gebied kom,
>>> is om te sien hoe vreemd hulle in daardie
>>> deel van Europa voel. Afrikaners voel
>>> hulle oor die algemeen baie meer
>>> tuis in Engeland as in Nederland of
>>> België. Dis omdat Afrikaners in SA,
>>> of hulle nou dit wil weet of nie, meer
>>> met Engelse gewoontes van doen en
>>> dink grootword as wat hulle altyd
>>> besef.
>
>>> Gloudina
>
>> Ek dink jy is reg, ek voel baie nader aan die Britte as die Nederlanders of
>> Belge, al het ek geen Britse bloed nie.
>>
>
> Nou, as jy dan tog van antikwiteite en voorouerlike mense hou...
>
> Norbert (uit Vlaandere)
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Wat is snaaks aan ons? [boodskap #86866 is 'n antwoord op boodskap #86863] |
Do., 06 November 2003 22:19   |
DiDi[1]
Boodskappe: 345 Geregistreer: Oktober 2002
|
Senior Lid |
|
|
On Thu, 6 Nov 2003 22:17:23 +0100, "Emmy" wrote:
>
> "DD" schreef in bericht
> news:gmclqv8hbjjam05567fibd3ts3fcltd4ua@4ax.com...
>> Dan is die Nederlanders soos kaffers, Norbert.
>> Want in Suid Afrika, is dit slegs die derde wêreld
>> wat so barbaars is.
>
> Norbert overdrijft.. alleen dronkelappen als ze uitgaan doen dat misschien.
> Norbert zegt dat hij NL kent maar weet niet waar de klepel hangt ;-))
> Wat doet een ZA als hij op reis is en geen hotel in de beurt en hij heeft
> hoge nood?
>
>
> Grt emmy
>
>
Soek 'n boom, Emmy, soek 'n boom!:-)))
So interessante TV ad wat ons sowat 'n jaar of twee gelede gehad het..
Sy stap met haar seuntjie by, van alle plekke, 'n badkamerwinkel in om
dringend 'n toilet te soek.
"Mevrou..." sê die entoesiastiese verkoopman, "u het na die regte plek
gekom!" "Watter kleur soek u na?"
Sy gee nie om watter kleur nie, natuurlik!
Ja, maar sy kan in daardie hoek al die kleure deurkyk...
En aan haar kant van die toonbank 'n geknypery asof uit 'n ander
wêreld! Sy wil net 'n toilet hê!
"En dan moet u ook dink aan ons nuwe reeks, Mevrou! Van ingevoerde
porselyn gemaak met die interessantste kleure...en baddens wat daarmee
saamgaan..."
Nodeloos om te sê, 'n advertensie is veronderstel om aandag te trek,
en daardie een het:-)
DD
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Wat is snaaks aan ons? [boodskap #86882 is 'n antwoord op boodskap #86866] |
Vr., 07 November 2003 08:40  |
emmy[1]
Boodskappe: 865 Geregistreer: April 2001
|
Senior Lid |
|
|
"DD" skryf in boodskap news:gjhlqvgs1ajpdvd8mu7cijfj70r984k5v0@4ax.com...
> On Thu, 6 Nov 2003 22:17:23 +0100, "Emmy" wrote:
>
>>
>> "DD" schreef in bericht
>> news:gmclqv8hbjjam05567fibd3ts3fcltd4ua@4ax.com...
>>> Dan is die Nederlanders soos kaffers, Norbert.
>>> Want in Suid Afrika, is dit slegs die derde wêreld
>>> wat so barbaars is.
>>
>> Norbert overdrijft.. alleen dronkelappen als ze uitgaan doen dat misschien.
>> Norbert zegt dat hij NL kent maar weet niet waar de klepel hangt ;-))
>> Wat doet een ZA als hij op reis is en geen hotel in de beurt en hij heeft
>> hoge nood?
>>
>>
>> Grt emmy
>>
>
> Soek 'n boom, Emmy, soek 'n boom!:-)))
>
> So interessante TV ad wat ons sowat 'n jaar of twee gelede gehad het..
> Sy stap met haar seuntjie by, van alle plekke, 'n badkamerwinkel in om
> dringend 'n toilet te soek.
> "Mevrou..." sê die entoesiastiese verkoopman, "u het na die regte plek
> gekom!" "Watter kleur soek u na?"
> Sy gee nie om watter kleur nie, natuurlik!
> Ja, maar sy kan in daardie hoek al die kleure deurkyk...
> En aan haar kant van die toonbank 'n geknypery asof uit 'n ander
> wêreld! Sy wil net 'n toilet hê!
> "En dan moet u ook dink aan ons nuwe reeks, Mevrou! Van ingevoerde
> porselyn gemaak met die interessantste kleure...en baddens wat daarmee
> saamgaan..."
>
> Nodeloos om te sê, 'n advertensie is veronderstel om aandag te trek,
> en daardie een het:-)
Ja inderdaad onze tv reclame is amusement er zit veel humor in om aandacht
te trekken anders kijken de mensen niet naar hun dure spot.
Er is een feest een grote groep danst op de tweede verdieping.. de hele
vloer stort in... er volgt stilte met veel stof van de instorting ......
en dan hoor je "even apeldoorn bellen "( in die stad zit een bekende
verzekering )
Grt emmy
|
|
|
|