Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Hoekom ons dood gaan
Hoekom ons dood gaan [boodskap #86832] |
Do., 06 November 2003 10:54  |
Chris
Boodskappe: 94 Geregistreer: Julie 2006
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
(A) Die Japanese eet baie min vet en kry minder hartaanvalle as die Britte
en Amerikaners.
(B) Maar dan eet die Franse weer baie vetterige kos en selfs hulle kry
minder hartaanvalle as die Britte en Amerikaners.
(C) Die Japanese drink baie min rooiwyn en kry minder hartaanvalle as die
Britte en Amerikaners.
(D) Maar dan drink die Italianers weer baie rooiwyn en selfs hulle kry
minder hartaanvalle as die Britte en Amerikaners.
(E) Gevolgtrekking: Eet en drink wat jy wil. Dis die ge-Engels pratery wat
jou dood veroorsaak!
--
Chris
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Hoekom ons dood gaan [boodskap #86858 is 'n antwoord op boodskap #86853] |
Do., 06 November 2003 19:23  |
Sterrenkijker
Boodskappe: 654 Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Thu, 6 Nov 2003 17:50:50 +0100, "Emmy" wrote:
> Wij hebben hier heerlijk brood alle mogelijke soorten ook Italiaanse en
> Franse..
>
> grt emmy
>
Inderdaad, maar dit is dan gebakt van Amerikaanse koring en
broodverbeteraars!
Norbert
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: So. Apr. 20 08:10:03 UTC 2025
|