Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Die Lyftaal vertel Alles
Die Lyftaal vertel Alles [boodskap #86655] Ma, 03 November 2003 04:43 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Gister op Rapport se voorblad van die stoute paraplegiese dominee - die
dominee self praat van "die daad" in plaas van seks, en die voorsitter van
die ring betig die predikant van die gemeente omdat hy die woord prostitute
van die kansel af gebruik het omdat daar ou mense en kinders in die kerk
sit.

Die foto van die paartjie toon vroulief wat met inspanning glimlag en so ver
as moontlik van hom sit terwyl hulle handjies hou.
Dominee, wat uitgevang is, en sy pos as berader van bejaardes en hospitale
verloor het, is glo baie bly dat hy nou verlos is van "die binding".
Hy is ook dankbaar teenoor vroulief vir haar liefde.
Verwarde vroulief verklaar dat sy nooit sy optrede ten volle begryp nie,
maar dat sy by hom sal staan, want hy is 'n opregte en eerlike mens.
Lekker verwarde paartjie.
--
Annette
Re: Die Lyftaal vertel Alles [boodskap #86795 is 'n antwoord op boodskap #86655] Do, 06 November 2003 05:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sandvlooi  is tans af-lyn  Sandvlooi
Boodskappe: 484
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Dit verstom my die kerkmense se vermoë tot 'n vinnige 'side-step'! Was
daai ou nou enigiemand anders as 'n 'sky pilot', dan was hy so in sy moer
in...........

"Annette" skryf in boodskap news:bo4n2v$pkm$2@ctb-nnrp2.saix.net...
> Gister op Rapport se voorblad van die stoute paraplegiese dominee - die
> dominee self praat van "die daad" in plaas van seks, en die voorsitter van
> die ring betig die predikant van die gemeente omdat hy die woord prostitute
> van die kansel af gebruik het omdat daar ou mense en kinders in die kerk
> sit.
>
> Die foto van die paartjie toon vroulief wat met inspanning glimlag en so ver
> as moontlik van hom sit terwyl hulle handjies hou.
> Dominee, wat uitgevang is, en sy pos as berader van bejaardes en hospitale
> verloor het, is glo baie bly dat hy nou verlos is van "die binding".
> Hy is ook dankbaar teenoor vroulief vir haar liefde.
> Verwarde vroulief verklaar dat sy nooit sy optrede ten volle begryp nie,
> maar dat sy by hom sal staan, want hy is 'n opregte en eerlike mens.
> Lekker verwarde paartjie.
> --
> Annette
>
Re: Die Lyftaal vertel Alles [boodskap #86798 is 'n antwoord op boodskap #86795] Do, 06 November 2003 06:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Die boodskap is duidelik - vergifnis vir 'n predikant wat by prostitute
"geselskap" vind, veroordeling vir 'n predikant wat verkies om 'n ander man
as permanente seksmaat te hê.
--
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:bocnrc$jdo$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
> Dit verstom my die kerkmense se vermoë tot 'n vinnige 'side-step'! Was
> daai ou nou enigiemand anders as 'n 'sky pilot', dan was hy so in sy moer
> in...........
> "Annette" wrote in message
> news:bo4n2v$pkm$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Gister op Rapport se voorblad van die stoute paraplegiese dominee - die
>> dominee self praat van "die daad" in plaas van seks, en die voorsitter van
>> die ring betig die predikant van die gemeente omdat hy die woord prostitute
>> van die kansel af gebruik het omdat daar ou mense en kinders in die kerk
>> sit.
>>
>> Die foto van die paartjie toon vroulief wat met inspanning glimlag en so ver
>> as moontlik van hom sit terwyl hulle handjies hou.
>> Dominee, wat uitgevang is, en sy pos as berader van bejaardes en hospitale
>> verloor het, is glo baie bly dat hy nou verlos is van "die binding".
>> Hy is ook dankbaar teenoor vroulief vir haar liefde.
>> Verwarde vroulief verklaar dat sy nooit sy optrede ten volle begryp nie,
>> maar dat sy by hom sal staan, want hy is 'n opregte en eerlike mens.
>> Lekker verwarde paartjie.
>> --
>> Annette
>>
>
Re: Die Lyftaal vertel Alles [boodskap #86820 is 'n antwoord op boodskap #86798] Do, 06 November 2003 08:40 Na vorige boodskap
Sandvlooi  is tans af-lyn  Sandvlooi
Boodskappe: 484
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Hmm. Ekself vind nou nie juis aanklank met die 'manne van die fondamente'
nie, maar jy het 'n punt beet!

"Annette" skryf in boodskap news:bocpqr$rkg$2@ctb-nnrp2.saix.net...
> Die boodskap is duidelik - vergifnis vir 'n predikant wat by prostitute
> "geselskap" vind, veroordeling vir 'n predikant wat verkies om 'n ander man
> as permanente seksmaat te hê.
> --
> Annette
> "Suidwester" wrote in message
> news:bocnrc$jdo$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>> Dit verstom my die kerkmense se vermoë tot 'n vinnige 'side-step'! Was
>> daai ou nou enigiemand anders as 'n 'sky pilot', dan was hy so in sy moer
>> in...........
>> "Annette" wrote in message
>> news:bo4n2v$pkm$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Gister op Rapport se voorblad van die stoute paraplegiese dominee - die
>>> dominee self praat van "die daad" in plaas van seks, en die voorsitter van
>>> die ring betig die predikant van die gemeente omdat hy die woord prostitute
>>> van die kansel af gebruik het omdat daar ou mense en kinders in die kerk
>>> sit.
>>>
>>> Die foto van die paartjie toon vroulief wat met inspanning glimlag en so ver
>>> as moontlik van hom sit terwyl hulle handjies hou.
>>> Dominee, wat uitgevang is, en sy pos as berader van bejaardes en hospitale
>>> verloor het, is glo baie bly dat hy nou verlos is van "die binding".
>>> Hy is ook dankbaar teenoor vroulief vir haar liefde.
>>> Verwarde vroulief verklaar dat sy nooit sy optrede ten volle begryp nie,
>>> maar dat sy by hom sal staan, want hy is 'n opregte en eerlike mens.
>>> Lekker verwarde paartjie.
>>> --
>>> Annette
>>>
>>
>
Vorige onderwerp: Verfrissend
Volgende onderwerp: Watertekort?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Jun 26 01:01:19 MGT 2024