Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Verwarrende statistiek
Verwarrende statistiek [boodskap #86746] Wo, 05 November 2003 06:26 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Hulle praat nou op RSG oor dobbelary, en het nou die statistiek verskaf van
watter persentasies van die die bevolking onderskeidelik deelneem aan dobbel
by casino's, perde, lotto en krapkaarte. Sover ek weet is die meeste mense
wat by casino's speel oor betrokke is by die ander - dis in hul geaardheid
om kans-speletjies te speel., net so as wat daar diegene is wat nooit enige
sulke speletjies sal speel nie.
--
Annette
Re: Verwarrende statistiek [boodskap #86762 is 'n antwoord op boodskap #86746] Wo, 05 November 2003 13:26 Na vorige boodskap
Sandvlooi  is tans af-lyn  Sandvlooi
Boodskappe: 484
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Net soos raai-raai van die boontjies in 'n bottel by die kerk?

"Annette" skryf in boodskap news:boa5cm$p8f$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Hulle praat nou op RSG oor dobbelary, en het nou die statistiek verskaf van
> watter persentasies van die die bevolking onderskeidelik deelneem aan dobbel
> by casino's, perde, lotto en krapkaarte. Sover ek weet is die meeste mense
> wat by casino's speel oor betrokke is by die ander - dis in hul geaardheid
> om kans-speletjies te speel., net so as wat daar diegene is wat nooit enige
> sulke speletjies sal speel nie.
> --
> Annette
>
Vorige onderwerp: Re: herfst in myn tuin - Herfst 002.JPG
Volgende onderwerp: Dit kan in RSA
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Jun 26 01:07:02 MGT 2024