| Praat Saam se gas vanoggend [boodskap #86691] |
Di., 04 November 2003 07:05  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Was die swart dame wat nou die eerste en enigste swart bestuurslid is by die
ATKV.
Sy hou baie van Afrikaans, en beweer daar is nou swart leerlinge wat beswaar
maak dat hulle nie Afrikaans op skool kan leer nie.
Die statistiek is vanoggend gegee - daar is meer bruinmense as wittes wat
Afrikaans praat hier in SA. Dis hoekom ek so 'n broertjie dood het aan enige
organisasie wat hulle vir die bevordering of behoud van Afrikaans beywer, en
dan lidmaatskap of deelname beperk tot wittes.
--
Annette
|
|
|
|
|
|
| Re: Praat Saam se gas vanoggend [boodskap #86705 is 'n antwoord op boodskap #86702] |
Di., 04 November 2003 13:45   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Glo die statistiek volgens die laaste statistieksyfers - mense wat Afrikaans
as hul huistaal opgegee het - die meeste van die kleurlingbevolking het
Afrikaans opgegee as hul huistaal, wat nie die geval was met die wit
bevolking nie.
Volgens getalle is daar meer bruinmense wat Afrikaans as huistaal het en dit
praat as eerste taal as blankes.
--
Annette
"Jonas" skryf in boodskap news:bo83g0$lee$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Annette - ek het die statistieke deel misgeloop - wat is die bron en waar is
> die oorsprong?
> En, wat word as afrikaans gerekendeur die navorsers?
> "Annette" wrote in message
> news:bo7jt2$e6c$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Was die swart dame wat nou die eerste en enigste swart bestuurslid is by
> die
>> ATKV.
>> Sy hou baie van Afrikaans, en beweer daar is nou swart leerlinge wat
> beswaar
>> maak dat hulle nie Afrikaans op skool kan leer nie.
>> Die statistiek is vanoggend gegee - daar is meer bruinmense as wittes wat
>> Afrikaans praat hier in SA. Dis hoekom ek so 'n broertjie dood het aan
> enige
>> organisasie wat hulle vir die bevordering of behoud van Afrikaans
beywer,
> en
>> dan lidmaatskap of deelname beperk tot wittes.
>> --
>> Annette
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Praat Saam se gas vanoggend [boodskap #86744 is 'n antwoord op boodskap #86726] |
Wo., 05 November 2003 05:41   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ja ek het gehoor - alhoewel sy Afrikaans heel korrek gepraat het was die
aksent nie lekker nie - Ek is die laaste mens wat iemand oor hul aksent sal
veroordeel ( behale die prez - hy kan gaan klasse verniet loop)- ek het self
'n probleem met Engels.- praat dit met 'n sterk Afrikaanse aksent.
--
Annette
> Het jy gehoor hoe praat sy dit ?
>
> "Annette" wrote in message
> news:bo7jt2$e6c$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Was die swart dame wat nou die eerste en enigste swart bestuurslid is by
> die
>> ATKV.
>> Sy hou baie van Afrikaans, en beweer daar is nou swart leerlinge wat
> beswaar
>> maak dat hulle nie Afrikaans op skool kan leer nie.
>> Die statistiek is vanoggend gegee - daar is meer bruinmense as wittes wat
>> Afrikaans praat hier in SA. Dis hoekom ek so 'n broertjie dood het aan
> enige
>> organisasie wat hulle vir die bevordering of behoud van Afrikaans
beywer,
> en
>> dan lidmaatskap of deelname beperk tot wittes.
>> --
>> Annette
>>
>
|
|
|
|
|
|
| Re: Praat Saam se gas vanoggend [boodskap #86766 is 'n antwoord op boodskap #86744] |
Wo., 05 November 2003 17:10  |
Pieter[4]
Boodskappe: 96 Geregistreer: Januarie 2003
|
Volle Lid |
|
|
Ek verskil bietjie maar good vir haar. Sy praat soos ek skryf.
"Annette" skryf in boodskap news:boa2lc$nv8$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ja ek het gehoor - alhoewel sy Afrikaans heel korrek gepraat het was die
> aksent nie lekker nie - Ek is die laaste mens wat iemand oor hul aksent sal
> veroordeel ( behale die prez - hy kan gaan klasse verniet loop)- ek het self
> 'n probleem met Engels.- praat dit met 'n sterk Afrikaanse aksent.
>
> --
> Annette
>> Het jy gehoor hoe praat sy dit ?
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:bo7jt2$e6c$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Was die swart dame wat nou die eerste en enigste swart bestuurslid is
by
>> die
>>> ATKV.
>>> Sy hou baie van Afrikaans, en beweer daar is nou swart leerlinge wat
>> beswaar
>>> maak dat hulle nie Afrikaans op skool kan leer nie.
>>> Die statistiek is vanoggend gegee - daar is meer bruinmense as wittes
> wat
>>> Afrikaans praat hier in SA. Dis hoekom ek so 'n broertjie dood het aan
>> enige
>>> organisasie wat hulle vir die bevordering of behoud van Afrikaans
> beywer,
>> en
>>> dan lidmaatskap of deelname beperk tot wittes.
>>> --
>>> Annette
>>>
>>
>
|
|
|
|