Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Vir die Norses
Vir die Norses [boodskap #86662] |
Ma., 03 November 2003 07:16  |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
'n Baie opgewonde mannetjie nou op RSG sê dat almal wat vies, nors of
ongelukkig is, moet pienk dra - manne inkluis.
Net 'n titseltjie pienk iewers is nodig - jy hoef nie jou van kop tot tone
in pienk uit te vat nie:)))
--
Annette
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Vir die Norses [boodskap #86703 is 'n antwoord op boodskap #86697] |
Di., 04 November 2003 11:46  |
Vusi
Boodskappe: 2211 Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Threeships - vertaal asseblief - sommige van ons het huishoudkunde gekies en
ken nie latyn nie. (En ek gaan nie nou met Babylon worstel nie ...)
"Threeships Mcduck" skryf in boodskap news:78veqvcia46cralopkt7prlhpodnsgggk0@4ax.com...
> On Tue, 4 Nov 2003 07:25:11 +0200, "Annette"
> served the following to the group:
>
>> Ek het nie 'n probleem as iemand wat gay is 'n predikant wil wees nie. Ten
>> minste is die vroulike lidmate veilig.
>
>
> eish. ek het `n probleem maar dis `n ander debat. in plaas van gay
> priesters moet die vroulike lidmate dalk net hulle bene toe hou.
>
> Threeships Mcduck
> lato di gomma giů, lato lucido in su
> www.mothership.co.za
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Sa. Apr. 12 22:17:10 UTC 2025
|