Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Finias
Finias [boodskap #86654] |
Ma., 03 November 2003 04:08  |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Volgens onse Jerome wat vanoggend die nuus lees het ene Ron Finias 7
maratons in 7 dae op 7 verskillende vastelande gehardloop.
--
Annette
|
|
|
|
|
Re: Finias [boodskap #86666 is 'n antwoord op boodskap #86657] |
Ma., 03 November 2003 11:47  |
Vusi
Boodskappe: 2211 Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Dis hoe dit by die meeste instansies gaa - 'n bevoegde ou staan die
reggestelde by.
"Annette" skryf in boodskap news:bo4qs4$rh4$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Miskien moet ons voorstel dat Bettie aangestel word as hulpaanbieder van
> Jerome se program - al is sy net daar om hom by te staan om name reg uit te
> spreek.
> --
> Annette
> "Jonas" wrote in message
> news:bo4p3u$qfo$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Ja-nee - die Flopley darem ... Maar gelukkig tas dit nie sy selfvertroue
> aan
>> nie ...
>> Bettie Kemp het die verlede Woensdag-oggend met die voetplaat-manne gesels
>> het. Sy het 'n slag met mense - 'n ou omie wat 'n grap vertel, maar wat al
>> die karakters se name vergeet het. Sy vertelling was beslis snaakser as
> die
>> grappie self. Maar Bettie het "pose" gehou - maar jy kon hoor sy was dik
> van
>> die lag.
>> En toe (op skool kon ek nooit die woorde aan die begin van 'n sin gebruik
>> nie) vra ek myself: "Myself waarom kan Bettie nie Floppie se plek vattie
> ..
>> " (Maar Bettie kan bloos en dit moet nie op die radio gesien word nie.)
>> "Annette" wrote in message
>> news:bo4n2v$pkm$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Volgens onse Jerome wat vanoggend die nuus lees het ene Ron Finias 7
>>> maratons in 7 dae op 7 verskillende vastelande gehardloop.
>>> --
>>> Annette
>>>
>>
>
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Vr. Apr. 18 18:26:14 UTC 2025
|