Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Sport & ontspanning » Boks
Boks [boodskap #86638] So, 02 November 2003 12:05 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek is 'n orakel!:)) Net verlede week skryf ek van beskrywende boksbroeke -
en so waarlik vanoggend toe ek na Peter Ndou se geverg kyk , toe is al wat
die twee boksers onderskei dat die een 'n swart broek ( baie lank) dra met
'n geriffelde valletjie reg rondom, en die ander 'n swart broek met
fraaiings en 'n naam oor die boud!:)))

Annette
Re: Boks [boodskap #86641 is 'n antwoord op boodskap #86638] So, 02 November 2003 14:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ben  is tans af-lyn  Ben
Boodskappe: 38
Geregistreer: November 2003
Karma: 0
Volle Lid
Die kleur van die broeke het nie gepla nie - maar die feit dat arme Philip
se loopbaan daarmee heen is, is beslis.
Hy het glad nie "opgeweeg" teen Mayweather nie...

"Annette" skryf in boodskap news:bo2spc$jpc$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek is 'n orakel!:)) Net verlede week skryf ek van beskrywende boksbroeke -
> en so waarlik vanoggend toe ek na Peter Ndou se geverg kyk , toe is al wat
> die twee boksers onderskei dat die een 'n swart broek ( baie lank) dra met
> 'n geriffelde valletjie reg rondom, en die ander 'n swart broek met
> fraaiings en 'n naam oor die boud!:)))
>
> Annette
>
Re: Boks [boodskap #86643 is 'n antwoord op boodskap #86638] So, 02 November 2003 14:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Treurige geveg ....

"Annette" skryf in boodskap news:bo2spc$jpc$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek is 'n orakel!:)) Net verlede week skryf ek van beskrywende boksbroeke -
> en so waarlik vanoggend toe ek na Peter Ndou se geverg kyk , toe is al wat
> die twee boksers onderskei dat die een 'n swart broek ( baie lank) dra met
> 'n geriffelde valletjie reg rondom, en die ander 'n swart broek met
> fraaiings en 'n naam oor die boud!:)))
>
> Annette
>
Re: Boks [boodskap #86645 is 'n antwoord op boodskap #86641] So, 02 November 2003 15:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Nog 'n arme atleet wat deur ander mense ingechat word hoe goed hy is voordat
hy dit kon bewys teen verskeie goeie opponente
Sheim ja.
--
Annette

"Ben" skryf in boodskap news:bo333v$o1i$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Die kleur van die broeke het nie gepla nie - maar die feit dat arme Philip
> se loopbaan daarmee heen is, is beslis.
> Hy het glad nie "opgeweeg" teen Mayweather nie...
> "Annette" wrote in message
> news:bo2spc$jpc$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Ek is 'n orakel!:)) Net verlede week skryf ek van beskrywende boksbroeke -
>> en so waarlik vanoggend toe ek na Peter Ndou se geverg kyk , toe is al wat
>> die twee boksers onderskei dat die een 'n swart broek ( baie lank) dra met
>> 'n geriffelde valletjie reg rondom, en die ander 'n swart broek met
>> fraaiings en 'n naam oor die boud!:)))
>>
>> Annette
>>
>
Re: Boks [boodskap #86647 is 'n antwoord op boodskap #86643] So, 02 November 2003 15:25 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Nee - eintlik was dit 'n goeie geveg - veral die eerste drie rondtes - as
mens heeltemal sonder vooroordeel na dit gekyk het. Daardie Amerikaner is
baie goed. ( en aantreklik ook nog boonop)
--
Annette

"Jonas" skryf in boodskap news:bo33em$o6s$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Treurige geveg ....
> "Annette" wrote in message
> news:bo2spc$jpc$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Ek is 'n orakel!:)) Net verlede week skryf ek van beskrywende boksbroeke -
>> en so waarlik vanoggend toe ek na Peter Ndou se geverg kyk , toe is al wat
>> die twee boksers onderskei dat die een 'n swart broek ( baie lank) dra met
>> 'n geriffelde valletjie reg rondom, en die ander 'n swart broek met
>> fraaiings en 'n naam oor die boud!:)))
>>
>> Annette
>>
>
Vorige onderwerp: Blou Bulle
Volgende onderwerp: Die rugby......
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 02 15:55:44 MGT 2024