Tuis » Lekker » Sport & ontspanning » Blou Bulle
Blou Bulle [boodskap #86586] |
Fri, 31 October 2003 06:50 ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
Test
Boodskappe: 3 Geregistreer: May 2003
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Hallo Almal
Het enige persoon dalk vir my 'n prentjie van die "gevreesde blou bul". NIE
die huidige logo wat hulle gebruik nie (bul horings).
Groete
Riaan
|
|
|
|
Re: Blou Bulle [boodskap #86590 is 'n antwoord op boodskap #86586] |
Fri, 31 October 2003 07:15 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ek kan altyd 'n prentjie van 'n gewone blou bul neem, blou inkleur, 'n paar
strepies stoom wat uit se neus drup inteken en die ding dan 1000 maal
vergroot en vir aanstuur.
Is dit goed genoeg?
Of praat ons van 'n prentjie van Geo in sy Blou Bul Trui wat vir Pappie
bel?:)))
--
Annette
> Hallo Almal
>
> Het enige persoon dalk vir my 'n prentjie van die "gevreesde blou bul". NIE
> die huidige logo wat hulle gebruik nie (bul horings).
>
> Groete
>
> Riaan
>
|
|
|
|
![Stuur antwoord](/theme/default/images/post_reply.gif) |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [ ![XML-voer RSS](/theme/default/images/rss.gif) ]
Tyd nou: Mon Feb 17 18:41:13 UTC 2025
|