Tuis » Lekker » Sport & ontspanning » Re: Bulle Saterdag......
Re: Bulle Saterdag...... [boodskap #86524] |
Thu, 30 October 2003 06:37 ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Jy is skoon uit jou tyd uit - dis snoektyd in die Kaap.
Na die Bokke se wedstryd Saterdagoggend sal ek elkgeval 'n bottel rooies
kafdraf - so ek sal die middag se wedstryd heelwaarskynlik deurslaap - want
ek het bitter lank laas 'n goeie eindstryd gesien - dis die
halfeindstrydwedstryde wat baie meer opwindend is en beter rugby oplewer.
--
Annette
"Sandvlooi" skryf in boodskap news:bnq9ue$1h9j$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
> Ek wonder net wat die wynsuipers en bokkomvreters van die Kaap Saterdag gaan
> maak? Ek hoor hulle wil nou maar eerder skolerugby speel volgende jaar,
> maar die kinders wil hulle nie daar hê nie! Hulle kan nie gaan visvang
> terwyl die eindstryd aan die gang is nie want daar is g'n niks meer vis ook
> in die Kaap oor nie.........so, dis maar suip om die sorge te versuip.
> Die Vrystaters sal maar moet mielies vreet!
>
|
|
|
|
|
Re: Bulle Saterdag...... [boodskap #86551 is 'n antwoord op boodskap #86546] |
Thu, 30 October 2003 09:37 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ja - hier is ook biltong:)))
--
Annette
"Sandvlooi" skryf in boodskap news:bnqgpv$1i4e$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
> Gelukkig het ons deur die jaar biltongtyd in Suidwes! 'Weet egter nie of
> ek 'n stuk biltong gaan mors oor die Bokke se getjommel nie......
> "Annette" wrote in message
> news:bnqbmk$jds$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Jy is skoon uit jou tyd uit - dis snoektyd in die Kaap.
>> Na die Bokke se wedstryd Saterdagoggend sal ek elkgeval 'n bottel rooies
>> kafdraf - so ek sal die middag se wedstryd heelwaarskynlik deurslaap -
> want
>> ek het bitter lank laas 'n goeie eindstryd gesien - dis die
>> halfeindstrydwedstryde wat baie meer opwindend is en beter rugby oplewer.
>> --
>> Annette
>> "Sandvlooi" wrote in message
>> news:bnq9ue$1h9j$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>>> Ek wonder net wat die wynsuipers en bokkomvreters van die Kaap
Saterdag
>> gaan
>>> maak? Ek hoor hulle wil nou maar eerder skolerugby speel volgende
> jaar,
>>> maar die kinders wil hulle nie daar hê nie! Hulle kan nie gaan
> visvang
>>> terwyl die eindstryd aan die gang is nie want daar is g'n niks meer
vis
>> ook
>>> in die Kaap oor nie.........so, dis maar suip om die sorge te versuip.
>>> Die Vrystaters sal maar moet mielies vreet!
>>>
>>
>
|
|
|
|
![Stuur antwoord](/theme/default/images/post_reply.gif) |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [ ![XML-voer RSS](/theme/default/images/rss.gif) ]
Tyd nou: Mon Feb 17 18:39:42 UTC 2025
|