Tuis » Lekker » Sport & ontspanning » Bulle Saterdag......
Bulle Saterdag...... [boodskap #86533] |
Thu, 30 October 2003 07:09 ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
Sandvlooi
Boodskappe: 484 Geregistreer: July 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ek wonder net wat die wynsuipers en bokkomvreters van die Kaap Saterdag gaan
maak? Ek hoor hulle wil nou maar eerder skolerugby speel volgende jaar,
maar die kinders wil hulle nie daar hê nie! Hulle kan nie gaan visvang
terwyl die eindstryd aan die gang is nie want daar is g'n niks meer vis ook
in die Kaap oor nie.........so, dis maar suip om die sorge te versuip.
Die Vrystaters sal maar moet mielies vreet!
|
|
|
|
Re: Bulle Saterdag...... [boodskap #86535 is 'n antwoord op boodskap #86533] |
Thu, 30 October 2003 07:56 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Suidwester - verander julle tyd of wat? Of is die horlosie op jou rekenaar
verkeerd?
Hier by ons is dit nou eers 10.50 - en jou boodskap wys dis al 10:45 van jou
af gestuur?
Noudat jy so in die toekoms lewe - weet jy of Mugabe al dood is?
Groot storie van MalBob wat glo hier in 'n hospitaal is - nogal onbevestig-
en toe skielik niks.
--
Annette
)
"Sandvlooi" skryf in boodskap news:bnqfi2$1hva$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
> Lekker ou wurmsnoeke wat julle daar in die Kaapse waters het........maar
> julle laaik mos van wurms. Alle soorte!!
> "Annette" wrote in message
> news:bnqbmk$jds$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Jy is skoon uit jou tyd uit - dis snoektyd in die Kaap.
>> Na die Bokke se wedstryd Saterdagoggend sal ek elkgeval 'n bottel rooies
>> kafdraf - so ek sal die middag se wedstryd heelwaarskynlik deurslaap -
> want
>> ek het bitter lank laas 'n goeie eindstryd gesien - dis die
>> halfeindstrydwedstryde wat baie meer opwindend is en beter rugby oplewer.
>> --
>> Annette
>> "Sandvlooi" wrote in message
>> news:bnq9ue$1h9j$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>>> Ek wonder net wat die wynsuipers en bokkomvreters van die Kaap
Saterdag
>> gaan
>>> maak? Ek hoor hulle wil nou maar eerder skolerugby speel volgende
> jaar,
>>> maar die kinders wil hulle nie daar hê nie! Hulle kan nie gaan
> visvang
>>> terwyl die eindstryd aan die gang is nie want daar is g'n niks meer
vis
>> ook
>>> in die Kaap oor nie.........so, dis maar suip om die sorge te versuip.
>>> Die Vrystaters sal maar moet mielies vreet!
>>>
>>
>
|
|
|
|
![Stuur antwoord](/theme/default/images/post_reply.gif) |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [ ![XML-voer RSS](/theme/default/images/rss.gif) ]
Tyd nou: Mon Feb 17 18:36:35 UTC 2025
|