Tuis » Lekker » Sport & ontspanning » Saterdag se Rugby
Saterdag se Rugby [boodskap #86495] |
Wed, 29 October 2003 14:47 ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Daar is baie goed hier wat ek Saterdagogggend kan doen behalwe om na die
wedstryd te kyk en hoë bloeddruk te kry:))
Ek kan Spier toe gaan vir die perdespringbyeenkoms
Ek kan gaan fliek
Ek kan gaan koffie drink saam met 'n vriendin
Ek kan gaan snuffel in nuwe winkels.
Nietemin - Onse Afrigter hou vol die span staan by hulle plan vir die WB -
en nou word 'n span gekies met meer internasionale ervaring as teen die
Engelse - was dit die plan?
--
Annette
|
|
|
Re: Saterdag se Rugby [boodskap #86516 is 'n antwoord op boodskap #86495] |
Thu, 30 October 2003 03:52 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) |
Vusi
Boodskappe: 2211 Geregistreer: February 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
'n Groot toets vir Joost en Hougaardt. Lyk my Joost het nou vir Coen
uitgewerk - nog net 2 om te gaan dan is dit n volledige Bloubulspan...
"Annette" skryf in boodskap news:bnok6e$kg0$2@ctb-nnrp2.saix.net...
> Daar is baie goed hier wat ek Saterdagogggend kan doen behalwe om na die
> wedstryd te kyk en hoë bloeddruk te kry:))
> Ek kan Spier toe gaan vir die perdespringbyeenkoms
> Ek kan gaan fliek
> Ek kan gaan koffie drink saam met 'n vriendin
> Ek kan gaan snuffel in nuwe winkels.
>
> Nietemin - Onse Afrigter hou vol die span staan by hulle plan vir die WB -
> en nou word 'n span gekies met meer internasionale ervaring as teen die
> Engelse - was dit die plan?
>
> --
> Annette
>
|
|
|
|
![Stuur antwoord](/theme/default/images/post_reply.gif) |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [ ![XML-voer RSS](/theme/default/images/rss.gif) ]
Tyd nou: Mon Feb 17 18:46:23 UTC 2025
|