Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Dowwe Dolfie...
Dowwe Dolfie... [boodskap #86490] Wo, 29 Oktober 2003 13:35
Sandvlooi  is tans af-lyn  Sandvlooi
Boodskappe: 484
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek sien die manne doop nou al vir Streuli as Dowwe Dolfie! Nou met die
man se snaakse gesig en benoude oortjies, is dit darem 'n sportprenttekenaar
se droom. Dink net: Dowwe Dolla en Dolfie wat huil na die
wêreldbeker.....
Vorige onderwerp: Boerewors
Volgende onderwerp: Semi-finale partytjie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Jun 26 01:11:39 MGT 2024