Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Swart skeidsregter
| Swart skeidsregter [boodskap #86414] |
Di., 28 Oktober 2003 06:37  |
Chris
Boodskappe: 94 Geregistreer: Julie 2006
|
Volle Lid |
|
|
Shaun Veldsman is die eerste swart skeidsregter wat 'n Curriebeker eindstryd
gaan blaas in die geskiedenis van SA rugby.
--
Chris
|
|
|
|
| Re: Swart skeidsregter [boodskap #86415 is 'n antwoord op boodskap #86414] |
Di., 28 Oktober 2003 06:55   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ek dink hy gaan beswaar aanteken as hy swart genoem word.
Ek het hom al in wedstryde sien blaas, en dink hy is heel bevoeg - niks
slegter as sommige internasionale skeidsregters wat ek al sien blaas het
nie.
--
Annette
"Chris" skryf in boodskap news:bnl2ql$uob$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
> Shaun Veldsman is die eerste swart skeidsregter wat 'n Curriebeker eindstryd
> gaan blaas in die geskiedenis van SA rugby.
> --
> Chris
>
|
|
|
|
|
|
| Re: Swart skeidsregter [boodskap #86427 is 'n antwoord op boodskap #86414] |
Di., 28 Oktober 2003 09:09   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Omdat hy nie een is nie.
Annette
$vco$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
> Hoekom sal 'n swart man beswaar aanteken omdat hy 'n swart man genoem word?
> "Chris" wrote in message
> news:bnl4l9$uob$4@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>> Annette wrote:
>>
>>> Ek dink hy gaan beswaar aanteken as hy swart genoem word.
>>> Ek het hom al in wedstryde sien blaas, en dink hy is heel bevoeg - niks
>>> slegter as sommige internasionale skeidsregters wat ek al sien blaas het
>>> nie.
>>> --
>>> Annette
>>> "Chris" wrote in message
>>> news:bnl2ql$uob$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>>>> Shaun Veldsman is die eerste swart skeidsregter wat 'n Curriebeker eindstryd
>>>> gaan blaas in die geskiedenis van SA rugby.
>>>> --
>>>> Chris
>>
>> Ek het dit by supersport se webverf gelees hier is die skakel, hy sal maar
>> by hulle moet begin beswaar aanteken. Ek het hom ook al sien blaas en glo
>> hy sal hom self baie goed van die taak kwyt.
>>
>
http://www.superrugby.co.za/default.asp?aid=97806&sportC ategory=SUPERRUGBY/CURRIECUP
>>
>>
>> --
>> Chris
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Swart skeidsregter [boodskap #86445 is 'n antwoord op boodskap #86442] |
Di., 28 Oktober 2003 14:38   |
Sandvlooi
Boodskappe: 484 Geregistreer: Julie 2003
|
Senior Lid |
|
|
Ek koo[ jou verduideliking, maar ek dink dat dit darem nou tyd raak dat
hierdie oor-sensitiwiteit op 'n einde kom. As 'n ou se aangesig wit,
swart, bruin, pienk rooi, of wat ook al is, jy is wat jy is. Ek sien in
die koerante is die joernaliste versigtig om te skryf dat dit 'n swart man
was wat bv 'n moord gepleeg het, maar as dit 'n wit man is, dan weer nie.
Dis amper soos wat jy vir 'n vet mens nie mag sê hy's vet nie. Die hele
wêreld weet en kan sien hy's vet, jy mag dit net nie sê nie. Wat 'n pot
stront!
"@rogers.com" wrote in message
news:yZtnb.85746$3f.80352@twister01.bloor.is.net.cable.roger s.com...
>
> "Sandvlooi" wrote
>
>> Hoekom sal 'n swart man beswaar aanteken omdat hy 'n swart man genoem word?
>
> Swart mense is sensitief om as die "token black" aangesien te
> word. In die VSA is hulle dikwels bang dat mense hulle sal
> beskuldig dat hulle byvoorbeeld makliker in Harvard of Yale
> opgeneem word, omdat die universiteite diversiteit probeer
> beoefen. Dit is dieselfde begeerte om op meriete bereken te
> word wat die swart bevolking destyds teen Bantoe-Onderwys
> laat veg het. Bantoe-Onderwys het eksamens ingevoer wat
> makliker vir hulle was as die ou Cambridge Matriculation,
> wat mens hare op jou tande moes hê om deur te kom, veral
> as jou moedertaal nie Engels is nie.( Want jy moes Engels
> op 'n A basis deurkom, jou eie taal ook op A basis, en
> Afrikaans op B, tensy jy jou Afrikaans A wou deurkom
> en dan Engels B kon kies.) Maar die swart studente wou
> die Cambridge eksamens skryf, waar hulle geweet het
> dat hulle met dieselfde maatstaf gemeet word as alle
> wit privaatskole in SA ook, soos byvoorbeeld Michael-
> house.
>
> Gloudina
>
|
|
|
|
| Re: Swart skeidsregter [boodskap #86448 is 'n antwoord op boodskap #86445] |
Di., 28 Oktober 2003 15:13   |
BigBadJoe
Boodskappe: 10 Geregistreer: Oktober 2003
|
Junior Lid |
|
|
Dit kielie my altyd as ek na 'n boksgeveg op TV kyk, en die kommentators
verduidelik "Mokwena is die een met die rooi en goue broekie, en van der
Merwe het die blou broekie en blonde hare."
"Sandvlooi" skryf in boodskap news:bnlrg5$11d8$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
> Ek koo[ jou verduideliking, maar ek dink dat dit darem nou tyd raak dat
> hierdie oor-sensitiwiteit op 'n einde kom. As 'n ou se aangesig wit,
> swart, bruin, pienk rooi, of wat ook al is, jy is wat jy is. Ek sien in
> die koerante is die joernaliste versigtig om te skryf dat dit 'n swart man
> was wat bv 'n moord gepleeg het, maar as dit 'n wit man is, dan weer nie.
> Dis amper soos wat jy vir 'n vet mens nie mag sê hy's vet nie. Die hele
> wêreld weet en kan sien hy's vet, jy mag dit net nie sê nie. Wat 'n pot
> stront!
> "@rogers.com" wrote in message
> news:yZtnb.85746$3f.80352@twister01.bloor.is.net.cable.roger s.com...
>>
>> "Sandvlooi" wrote
>>
>>> Hoekom sal 'n swart man beswaar aanteken omdat hy 'n swart man genoem word?
>>
>> Swart mense is sensitief om as die "token black" aangesien te
>> word. In die VSA is hulle dikwels bang dat mense hulle sal
>> beskuldig dat hulle byvoorbeeld makliker in Harvard of Yale
>> opgeneem word, omdat die universiteite diversiteit probeer
>> beoefen. Dit is dieselfde begeerte om op meriete bereken te
>> word wat die swart bevolking destyds teen Bantoe-Onderwys
>> laat veg het. Bantoe-Onderwys het eksamens ingevoer wat
>> makliker vir hulle was as die ou Cambridge Matriculation,
>> wat mens hare op jou tande moes hê om deur te kom, veral
>> as jou moedertaal nie Engels is nie.( Want jy moes Engels
>> op 'n A basis deurkom, jou eie taal ook op A basis, en
>> Afrikaans op B, tensy jy jou Afrikaans A wou deurkom
>> en dan Engels B kon kies.) Maar die swart studente wou
>> die Cambridge eksamens skryf, waar hulle geweet het
>> dat hulle met dieselfde maatstaf gemeet word as alle
>> wit privaatskole in SA ook, soos byvoorbeeld Michael-
>> house.
>>
>> Gloudina
>>
>
|
|
|
|
|
|
| Re: Swart skeidsregter [boodskap #86453 is 'n antwoord op boodskap #86448] |
Di., 28 Oktober 2003 18:10   |
Vusi
Boodskappe: 2211 Geregistreer: Februarie 2001
|
Senior Lid |
|
|
Wat interessant is dat boks die eerste sport was waarin die rasse-skeiding
afgestel is. Dit ten spyte van die feit dat boksers nie noodwendig uit die
mees gegoede deel van die samelewing kom nie.
Dit is ook baie interessant om die goeie verhoudings tussen swart en wit
boksers buite die kryt waar te neem. Op 'n manier dien hierdie ouens as
goeie voorbeeld hou om die integrasie-storie aan te pak.
"BigBadJoe" skryf in boodskap news:bnm186$6bo$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Dit kielie my altyd as ek na 'n boksgeveg op TV kyk, en die kommentators
> verduidelik "Mokwena is die een met die rooi en goue broekie, en van der
> Merwe het die blou broekie en blonde hare."
>
> "Sandvlooi" wrote in message
> news:bnlrg5$11d8$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>> Ek koo[ jou verduideliking, maar ek dink dat dit darem nou tyd raak dat
>> hierdie oor-sensitiwiteit op 'n einde kom. As 'n ou se aangesig wit,
>> swart, bruin, pienk rooi, of wat ook al is, jy is wat jy is. Ek sien in
>> die koerante is die joernaliste versigtig om te skryf dat dit 'n swart man
>> was wat bv 'n moord gepleeg het, maar as dit 'n wit man is, dan weer nie.
>> Dis amper soos wat jy vir 'n vet mens nie mag sê hy's vet nie. Die hele
>> wêreld weet en kan sien hy's vet, jy mag dit net nie sê nie. Wat 'n pot
>> stront!
>> "@rogers.com" wrote in message
>> news:yZtnb.85746$3f.80352@twister01.bloor.is.net.cable.roger s.com...
>>>
>>> "Sandvlooi" wrote
>>>
>>>> Hoekom sal 'n swart man beswaar aanteken omdat hy 'n swart man genoem word?
>>>
>>> Swart mense is sensitief om as die "token black" aangesien te
>>> word. In die VSA is hulle dikwels bang dat mense hulle sal
>>> beskuldig dat hulle byvoorbeeld makliker in Harvard of Yale
>>> opgeneem word, omdat die universiteite diversiteit probeer
>>> beoefen. Dit is dieselfde begeerte om op meriete bereken te
>>> word wat die swart bevolking destyds teen Bantoe-Onderwys
>>> laat veg het. Bantoe-Onderwys het eksamens ingevoer wat
>>> makliker vir hulle was as die ou Cambridge Matriculation,
>>> wat mens hare op jou tande moes hê om deur te kom, veral
>>> as jou moedertaal nie Engels is nie.( Want jy moes Engels
>>> op 'n A basis deurkom, jou eie taal ook op A basis, en
>>> Afrikaans op B, tensy jy jou Afrikaans A wou deurkom
>>> en dan Engels B kon kies.) Maar die swart studente wou
>>> die Cambridge eksamens skryf, waar hulle geweet het
>>> dat hulle met dieselfde maatstaf gemeet word as alle
>>> wit privaatskole in SA ook, soos byvoorbeeld Michael-
>>> house.
>>>
>>> Gloudina
>>>
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Swart skeidsregter [boodskap #86457 is 'n antwoord op boodskap #86436] |
Di., 28 Oktober 2003 21:13   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Gaan praat met enige bruinman en vra of hy 'n swartman genoem wil wees, en
hy sal jou klap dat die snot spat.
--
Annette
.com.na> skryf in boodskap news:bnle70$vp6$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
> Ten eerste, die boodskap het aanvanklik gesê 'die eerste swart
> skeidsregter'...................
>
> Ek ken baie swart mense en ek moet nog een vind wat eitlik omgee om 'n swart
> man te wees. Hulle is baie trots daarop inteendeel en met reg ook. Dis
> ons blankes se behepteheid met 'politieke korrektheid en onnoselheid wat
> sommige van ons maak dink dat 'n swarte 'n issue sal hê met die feit dat hy
> swart is.
> "Henri" wrote in message
> news:ayqnb.410$Mn.50433@news.xtra.co.nz...
>> Hoekom sal 'n swart man beswaar aanteken omdat hy 'n swart man genoem word?
>>
>
............................................................ ................
>> ............................................................ .........
>> Steve Biko het gesê:
>> "Being black is a state of mind, and not a matter of pigmentation."
>>
>> Laat my wonder - het hulle 'n rede om sensitief te wees oor hulle velkleur?
>>
>
|
|
|
|
| Re: Swart skeidsregter [boodskap #86458 is 'n antwoord op boodskap #86448] |
Di., 28 Oktober 2003 21:15   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ek kielie saam:)))
Annette
"BigBadJoe" skryf in boodskap news:bnm186$6bo$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Dit kielie my altyd as ek na 'n boksgeveg op TV kyk, en die kommentators
> verduidelik "Mokwena is die een met die rooi en goue broekie, en van der
> Merwe het die blou broekie en blonde hare."
>
> "Sandvlooi" wrote in message
> news:bnlrg5$11d8$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>> Ek koo[ jou verduideliking, maar ek dink dat dit darem nou tyd raak dat
>> hierdie oor-sensitiwiteit op 'n einde kom. As 'n ou se aangesig wit,
>> swart, bruin, pienk rooi, of wat ook al is, jy is wat jy is. Ek sien in
>> die koerante is die joernaliste versigtig om te skryf dat dit 'n swart man
>> was wat bv 'n moord gepleeg het, maar as dit 'n wit man is, dan weer nie.
>> Dis amper soos wat jy vir 'n vet mens nie mag sê hy's vet nie. Die hele
>> wêreld weet en kan sien hy's vet, jy mag dit net nie sê nie. Wat 'n pot
>> stront!
>> "@rogers.com" wrote in message
>> news:yZtnb.85746$3f.80352@twister01.bloor.is.net.cable.roger s.com...
>>>
>>> "Sandvlooi" wrote
>>>
>>>> Hoekom sal 'n swart man beswaar aanteken omdat hy 'n swart man genoem word?
>>>
>>> Swart mense is sensitief om as die "token black" aangesien te
>>> word. In die VSA is hulle dikwels bang dat mense hulle sal
>>> beskuldig dat hulle byvoorbeeld makliker in Harvard of Yale
>>> opgeneem word, omdat die universiteite diversiteit probeer
>>> beoefen. Dit is dieselfde begeerte om op meriete bereken te
>>> word wat die swart bevolking destyds teen Bantoe-Onderwys
>>> laat veg het. Bantoe-Onderwys het eksamens ingevoer wat
>>> makliker vir hulle was as die ou Cambridge Matriculation,
>>> wat mens hare op jou tande moes hê om deur te kom, veral
>>> as jou moedertaal nie Engels is nie.( Want jy moes Engels
>>> op 'n A basis deurkom, jou eie taal ook op A basis, en
>>> Afrikaans op B, tensy jy jou Afrikaans A wou deurkom
>>> en dan Engels B kon kies.) Maar die swart studente wou
>>> die Cambridge eksamens skryf, waar hulle geweet het
>>> dat hulle met dieselfde maatstaf gemeet word as alle
>>> wit privaatskole in SA ook, soos byvoorbeeld Michael-
>>> house.
>>>
>>> Gloudina
>>>
>>
>
|
|
|
|
| Re: Swart skeidsregter [boodskap #86459 is 'n antwoord op boodskap #86452] |
Di., 28 Oktober 2003 21:19   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Wel, deesdae is die "broeke" wat die boksers dra deel van die vermaak van
die vertoning
Ek giggel aanmekaar as iemand boks met 'n broek met ry op ry fraaiings of
valletjies op die broek gestik - die goed het mos 'n lewe van hul eie -
behalwe as die bokser uitgeslaan stil lê.
--
Annette
"Jottie" skryf in boodskap news:3f9eb01f$0$274$4d4ebb8e@read.news.de.uu.net...
> Jy laat klink dit of die boksers deesdae met 'n deurtrekker (Broekie???) in
> die bokskryt klim... ;-)
>
> "BigBadJoe" wrote in message
> news:bnm186$6bo$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Dit kielie my altyd as ek na 'n boksgeveg op TV kyk, en die kommentators
>> verduidelik "Mokwena is die een met die rooi en goue broekie, en van der
>> Merwe het die blou broekie en blonde hare."
>>
>
|
|
|
|
| Re: Swart skeidsregter [boodskap #86460 is 'n antwoord op boodskap #86453] |
Di., 28 Oktober 2003 21:20   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Kan ook nie anders nie - hul tik mekaar dik in die naam van sport - doen
hulle dit buite die kryt is dit rasistiese aanranding:))
--
Annette
"Jonas" skryf in boodskap news:bnmbg7$avk$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Wat interessant is dat boks die eerste sport was waarin die rasse-skeiding
> afgestel is. Dit ten spyte van die feit dat boksers nie noodwendig uit die
> mees gegoede deel van die samelewing kom nie.
> Dit is ook baie interessant om die goeie verhoudings tussen swart en wit
> boksers buite die kryt waar te neem. Op 'n manier dien hierdie ouens as
> goeie voorbeeld hou om die integrasie-storie aan te pak.
>
> "BigBadJoe" wrote in message
> news:bnm186$6bo$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Dit kielie my altyd as ek na 'n boksgeveg op TV kyk, en die kommentators
>> verduidelik "Mokwena is die een met die rooi en goue broekie, en van der
>> Merwe het die blou broekie en blonde hare."
>>
>> "Sandvlooi" wrote in message
>> news:bnlrg5$11d8$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>>> Ek koo[ jou verduideliking, maar ek dink dat dit darem nou tyd raak dat
>>> hierdie oor-sensitiwiteit op 'n einde kom. As 'n ou se aangesig wit,
>>> swart, bruin, pienk rooi, of wat ook al is, jy is wat jy is. Ek sien in
>>> die koerante is die joernaliste versigtig om te skryf dat dit 'n swart man
>>> was wat bv 'n moord gepleeg het, maar as dit 'n wit man is, dan weer nie.
>>> Dis amper soos wat jy vir 'n vet mens nie mag sê hy's vet nie. Die hele
>>> wêreld weet en kan sien hy's vet, jy mag dit net nie sê nie. Wat 'n pot
>>> stront!
>>> "@rogers.com" wrote in message
>>> news:yZtnb.85746$3f.80352@twister01.bloor.is.net.cable.roger s.com...
>>>>
>>>> "Sandvlooi" wrote
>>>>
>>>> > Hoekom sal 'n swart man beswaar aanteken omdat hy 'n swart man genoem word?
>>>>
>>>> Swart mense is sensitief om as die "token black" aangesien te
>>>> word. In die VSA is hulle dikwels bang dat mense hulle sal
>>>> beskuldig dat hulle byvoorbeeld makliker in Harvard of Yale
>>>> opgeneem word, omdat die universiteite diversiteit probeer
>>>> beoefen. Dit is dieselfde begeerte om op meriete bereken te
>>>> word wat die swart bevolking destyds teen Bantoe-Onderwys
>>>> laat veg het. Bantoe-Onderwys het eksamens ingevoer wat
>>>> makliker vir hulle was as die ou Cambridge Matriculation,
>>>> wat mens hare op jou tande moes hê om deur te kom, veral
>>>> as jou moedertaal nie Engels is nie.( Want jy moes Engels
>>>> op 'n A basis deurkom, jou eie taal ook op A basis, en
>>>> Afrikaans op B, tensy jy jou Afrikaans A wou deurkom
>>>> en dan Engels B kon kies.) Maar die swart studente wou
>>>> die Cambridge eksamens skryf, waar hulle geweet het
>>>> dat hulle met dieselfde maatstaf gemeet word as alle
>>>> wit privaatskole in SA ook, soos byvoorbeeld Michael-
>>>> house.
>>>>
>>>> Gloudina
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
|
|
|
| Re: Swart skeidsregter [boodskap #86462 is 'n antwoord op boodskap #86414] |
Wo., 29 Oktober 2003 06:13   |
Glücklich
Boodskappe: 271 Geregistreer: Augustus 2003
|
Senior Lid |
|
|
Dis 'n snaakse ding die want hier in Amerika is jy
of swart, wit of Hispanic.
Toe Halle Berry haar Oscar wen, toe juig al die
swart mense omdat dit nou kastig die eerste
"African American" is wat 'n Oscar wen.
Siende dat sy uit 'n gemengde huwelik gebore is,
wonder ek maar net hoekom haar wit ouer se bydrae
tot haar bestaan nou so min te doen het met haar
sukses. As jy mooi kyk sal jy tog sien dat haar
gelaatstrekke vannaf haar europese voorvaders kom
en min vannaf die Afrika voorvaders.
Vra maar enige wit suid afrikaanse man, as hulle
die kans kan kry om 'n uurtjie saam met Halle
Berry te spandeer sal daar sekerlik min rasiste
onder hulle wees.
Noem Halle Berry maar wit, bruin, swart of enige
kleur onder die reenboog sy bly pragtig.
"Sandvlooi" wrote in
message
news:bnnkdq$17hm$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
> Ja maar hy is 'n bruin man.....hoe kan jy hom swart wil noem? Ek het nie
> bruine mense wat vir my werk nie [behalwe subkontrakteurs wat Basters is en
> verkies om Baster genoem te word]. Een en elke swart man wat ek ken
> verkies om swart genoem te word [behalwe natuurlik dat hulle verkies om as
> Damaras, Hereoros en Owambos geïdentifiseer te word].
> Ek vra steeds, hoekom mag jy nie sê daai ref 'n swart man is, as hy een
> is nie? Jy lieg mos nie? Of reken jy nou alle swart mense wil ontken dat
> hulle swart is? Hoe kan 'n mens sy 'look' wil verander net omdat hy nie
> hou dat jy dit presies korrek sien nie?
> "Annette" wrote in message
> news:bnmn1n$ilr$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Gaan praat met enige bruinman en vra of hy 'n swartman genoem wil wees, en
>> hy sal jou klap dat die snot spat.
>> --
>> Annette
>> .com.na> wrote in message
>
news:bnle70$vp6$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>>> Ten eerste, die boodskap het aanvanklik gesê 'die eerste swart
>>> skeidsregter'...................
>>>
>>> Ek ken baie swart mense en ek moet nog een vind wat eitlik omgee om 'n swart
>>> man te wees. Hulle is baie trots daarop inteendeel en met reg ook. Dis
>>> ons blankes se behepteheid met 'politieke korrektheid en onnoselheid wat
>>> sommige van ons maak dink dat 'n swarte 'n issue sal hê met die feit dat hy
>>> swart is.
>>> "Henri" wrote in message
>>> news:ayqnb.410$Mn.50433@news.xtra.co.nz...
>>>> Hoekom sal 'n swart man beswaar aanteken omdat hy 'n swart man genoem word?
>>>>
>>>
>>
>
..................................................
..........................
>>>>
..................................................
...................
>>>> Steve Biko het gesê:
>>>> "Being black is a state of mind, and not a matter of pigmentation."
>>>>
>>>> Laat my wonder - het hulle 'n rede om sensitief te wees oor hulle velkleur?
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
|
| Re: Swart skeidsregter [boodskap #86463 is 'n antwoord op boodskap #86414] |
Wo., 29 Oktober 2003 06:13   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
My persepsie kan anders as joune wees, en dan kan ek nog reg wees ook!:))
Wat daarvan as die blonde ou 'n bruin vel het?:))
( Verwysing - Benny McCarthy)
--
Annette
"Sandvlooi" skryf in boodskap news:bnnk2u$17gj$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
> Daar stem ons saam. Hierbo sê iemand dat jy nie 'n bruin man swart moet
> noem nie, maar as jy iemand beskryf hoe anders moet jy hom beskryf? As 'n
> mens blonde hare het, dan is dit blond. As 'n ou 'n wit vel het, dan's hy
> wit. So ook die ou met 'n swart vel. Ek hou by my punt dat dit mense se
> persepsies is wat die probleem skep.
> "Sterrenkijker" wrote in message
> news:t8ftpvk7a64arlc19lam3tool3lc2hnssg@4ax.com...
>> On Tue, 28 Oct 2003 15:38:08 +0100, "Sandvlooi"
>> wrote:
>>
>>
>>> Dis amper soos wat jy vir 'n vet mens nie mag sê hy's vet nie. Die hele
>>> wêreld weet en kan sien hy's vet, jy mag dit net nie sê nie. Wat 'n pot
>>> stront!
>>
>> Inderdaad! Elkeen mag vir my sê ek is vet. Want ek is rêrig vet! So
>> lank ek maar nie siek is nie!
>> So lank jy maar nie siek is van wit of swart te wees is alles in orde.
>>
>> Norbert (uit Vlaandere)
>
|
|
|
|
| Re: Swart skeidsregter [boodskap #86464 is 'n antwoord op boodskap #86414] |
Wo., 29 Oktober 2003 06:19   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Verstaan jy my aspris verkeerd of wat?
Ek is dan juis die een wat gesê het hy sal nie gelukkig wees om 'n swart man
genoem te word nie.
Ons bruin mense is baie trots op wat hulle is - en wil as sulks erken word.
--
Annette
"Sandvlooi" skryf in boodskap news:bnnkdq$17hm$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
> Ja maar hy is 'n bruin man.....hoe kan jy hom swart wil noem? Ek het nie
> bruine mense wat vir my werk nie [behalwe subkontrakteurs wat Basters is en
> verkies om Baster genoem te word]. Een en elke swart man wat ek ken
> verkies om swart genoem te word [behalwe natuurlik dat hulle verkies om as
> Damaras, Hereoros en Owambos geïdentifiseer te word].
> Ek vra steeds, hoekom mag jy nie sê daai ref 'n swart man is, as hy een
> is nie? Jy lieg mos nie? Of reken jy nou alle swart mense wil ontken dat
> hulle swart is? Hoe kan 'n mens sy 'look' wil verander net omdat hy nie
> hou dat jy dit presies korrek sien nie?
> "Annette" wrote in message
> news:bnmn1n$ilr$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Gaan praat met enige bruinman en vra of hy 'n swartman genoem wil wees, en
>> hy sal jou klap dat die snot spat.
>> --
>> Annette
>> .com.na> wrote in message
> news:bnle70$vp6$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>>> Ten eerste, die boodskap het aanvanklik gesê 'die eerste swart
>>> skeidsregter'...................
>>>
>>> Ek ken baie swart mense en ek moet nog een vind wat eitlik omgee om 'n swart
>>> man te wees. Hulle is baie trots daarop inteendeel en met reg ook. Dis
>>> ons blankes se behepteheid met 'politieke korrektheid en onnoselheid wat
>>> sommige van ons maak dink dat 'n swarte 'n issue sal hê met die feit dat hy
>>> swart is.
>>> "Henri" wrote in message
>>> news:ayqnb.410$Mn.50433@news.xtra.co.nz...
>>>> Hoekom sal 'n swart man beswaar aanteken omdat hy 'n swart man genoem word?
>>>>
>>>
>>
>
............................................................ ................
>>>> ............................................................ .........
>>>> Steve Biko het gesê:
>>>> "Being black is a state of mind, and not a matter of pigmentation."
>>>>
>>>> Laat my wonder - het hulle 'n rede om sensitief te wees oor hulle velkleur?
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Swart skeidsregter [boodskap #86468 is 'n antwoord op boodskap #86461] |
Wo., 29 Oktober 2003 07:10   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Chris, baie mense bly stil ter wille van aansien en geld.
Ek het nie die onderhoud gehoor nie, maar ek neem aan hy voel taamlik
beledig deurdat sy prestasie gemeet word teen sy velkleur en nie suiwer op
sy vermoëns nie.
Wag vir sy outobiografie so oor 'n jaar of tien.....
--
Annette
">
> John Walland van Radio Hoëveld het gistraand met hom oor die radio gepraat
> en hom bekend gestel as "The first black referee to blow a Currie cup
> final" en die man het nie beswaar aangeteken teenoor hom of gesê hy is nie
> swart nie. So ek neem aan hy is swart.
> --
> Chris
|
|
|
|
| Re: Swart skeidsregter [boodskap #86469 is 'n antwoord op boodskap #86462] |
Wo., 29 Oktober 2003 07:12   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ek stem saam - sy is pragtig - net jammer haar kop is nie lekker met die
keuse van huweliksmaats nie.
--
Annette
"Glücklich" skryf in boodskap news:h0Jnb.61477$h47.42987@bignews4.bellsouth.net...
> Dis 'n snaakse ding die want hier in Amerika is jy
> of swart, wit of Hispanic.
>
> Toe Halle Berry haar Oscar wen, toe juig al die
> swart mense omdat dit nou kastig die eerste
> "African American" is wat 'n Oscar wen.
>
> Siende dat sy uit 'n gemengde huwelik gebore is,
> wonder ek maar net hoekom haar wit ouer se bydrae
> tot haar bestaan nou so min te doen het met haar
> sukses. As jy mooi kyk sal jy tog sien dat haar
> gelaatstrekke vannaf haar europese voorvaders kom
> en min vannaf die Afrika voorvaders.
>
> Vra maar enige wit suid afrikaanse man, as hulle
> die kans kan kry om 'n uurtjie saam met Halle
> Berry te spandeer sal daar sekerlik min rasiste
> onder hulle wees.
>
> Noem Halle Berry maar wit, bruin, swart of enige
> kleur onder die reenboog sy bly pragtig.
>
>
>
>
>
> "Sandvlooi" wrote in
> message
> news:bnnkdq$17hm$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>> Ja maar hy is 'n bruin man.....hoe kan jy hom
> swart wil noem? Ek het nie
>> bruine mense wat vir my werk nie [behalwe
> subkontrakteurs wat Basters is en
>> verkies om Baster genoem te word]. Een en elke
> swart man wat ek ken
>> verkies om swart genoem te word [behalwe
> natuurlik dat hulle verkies om as
>> Damaras, Hereoros en Owambos geïdentifiseer te
> word].
>> Ek vra steeds, hoekom mag jy nie sê daai ref
> 'n swart man is, as hy een
>> is nie? Jy lieg mos nie? Of reken jy nou
> alle swart mense wil ontken dat
>> hulle swart is? Hoe kan 'n mens sy 'look' wil
> verander net omdat hy nie
>> hou dat jy dit presies korrek sien nie?
>> "Annette" wrote in message
>> news:bnmn1n$ilr$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Gaan praat met enige bruinman en vra of hy 'n
> swartman genoem wil wees, en
>>> hy sal jou klap dat die snot spat.
>>> --
>>> Annette
>>> .com.na> wrote in message
>>
> news:bnle70$vp6$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>>>> Ten eerste, die boodskap het aanvanklik gesê
> 'die eerste swart
>>>> skeidsregter'...................
>>>>
>>>> Ek ken baie swart mense en ek moet nog een
> vind wat eitlik omgee om 'n
>>> swart
>>>> man te wees. Hulle is baie trots daarop
> inteendeel en met reg ook.
>> Dis
>>>> ons blankes se behepteheid met 'politieke
> korrektheid en onnoselheid wat
>>>> sommige van ons maak dink dat 'n swarte 'n
> issue sal hê met die feit
>> dat
>>> hy
>>>> swart is.
>>>> "Henri" wrote in message
>>>> news:ayqnb.410$Mn.50433@news.xtra.co.nz...
>>>> > Hoekom sal 'n swart man beswaar aanteken
> omdat hy 'n swart man genoem
>>>> word?
>>>> >
>>>>
>>>
>>
> ..................................................
> ..........................
>>>> >
> ..................................................
> ...................
>>>> > Steve Biko het gesê:
>>>> > "Being black is a state of mind, and not a
> matter of pigmentation."
>>>> >
>>>> > Laat my wonder - het hulle 'n rede om
> sensitief te wees oor hulle
>>>> velkleur?
>>>> >
>>>> >
>>>> >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Swart skeidsregter [boodskap #86474 is 'n antwoord op boodskap #86472] |
Wo., 29 Oktober 2003 08:03   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
O ja - dit weet ek - maar hoekom dan die bohaai deur die media deur na sy
velkleur te verwys? Dit maak seer en sal beledigiend wees vir sommige mense.
Hoeveel keer is Kaplan aangekondig as Die Joodse skeidsregter, of Watson as
Die Afrikaanse skeidsregter?
--
Annette
"Chris" skryf in boodskap news:bnnrdk$1888$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
> Annette wrote:
>
>> Chris, baie mense bly stil ter wille van aansien en geld.
>>
>> Ek het nie die onderhoud gehoor nie, maar ek neem aan hy voel taamlik
>> beledig deurdat sy prestasie gemeet word teen sy velkleur en nie suiwer op
>> sy vermoëns nie.
>> Wag vir sy outobiografie so oor 'n jaar of tien.....
>>
>> --
>> Annette
>> ">
>>> John Walland van Radio Hoëveld het gistraand met hom oor die radio
>>> gepraat en hom bekend gestel as "The first black referee to blow a Currie
>>> cup final" en die man het nie beswaar aangeteken teenoor hom of gesê hy
>>> is nie swart nie. So ek neem aan hy is swart.
>>> --
>>> Chris
> Ek glo nie sy prestatsie word gemeet teen sy velkleur nie. John het nogal
> gesê mens kan sien met die manier wat hy vorige wedstryde hanteer het, hy
> die beste keuse vir die taak was. Die kere wat ek hom sien blaas het, was
> hy baie beter as van on voorste skeidsregter. So ek glo nie hy is vir sy
> velkleur oorweeg nie maar vir sy vermoë om konsekwent en regverdig te wees.
>
> --
> Chris
|
|
|
|
| Re: Swart skeidsregter [boodskap #86475 is 'n antwoord op boodskap #86414] |
Wo., 29 Oktober 2003 08:17   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Maar Suidwester - wat gaan aan? Verf julle daar?
My hele argument gaan dan nou juis daaroor dat mense nie beskryf word wat
hulle is nie.
Ek sê dan nog heeltyd dat die arme mens, wat in die eerste plek nie
beskrywing nodig het nie, verkeerd beskryf word?
Terug by die kryt -Oor die radio: In die linkerhoek is Mbeki Botha, met
rooi broek en pienk valletjies. In die regterhoek is Piet Jacobs, blonde
hare, oranje broek en pers veertjies.
Vir my maak dit nie saak wie boks nie, solank dit 'n goeie geveg is - maar
wat sal 'n velkleurbetottelde joernalis dink wat veg teen wat?
Buitendien, nog al die jare weet ek nie hoekom hulle die kleure van die
broek gebruik om boksers te identifiseer nie - ek meen mos - meeste mans is
mos kleurblind:))
Hulle moet liewers praat van die bokser met die streep oor sy boude of die
bokser met die kolletjies of groot broek:))))
--
Annette
Suidwester
Nou hoekom is daar 'n probleem om
> 'n swart man as swart van kleur te beskryf? Of 'n bruin man as bruin?
> Dis mos die werklikheid!
|
|
|
|
| Re: Swart skeidsregter [boodskap #86476 is 'n antwoord op boodskap #86414] |
Wo., 29 Oktober 2003 08:20   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Eêêêê!! Jy het dit aaaaaamper reg. Bruin mense wil liewer bruin mense genoem
word as kleurlinge - en ek respekteer dit.
--
Annette
> Ek het verstaan die ou is 'n swart man wat nie daarvan hou om 'n swart man
> genoem te word nie. Nou sê jy hy's bruin? Ek het dan ook gehoor dat die
> kleurlinge verkies om as swart gesien te word eerder as Kleurlinge?
> "Annette" wrote in message
> news:bnnm9f$46c$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Verstaan jy my aspris verkeerd of wat?
>> Ek is dan juis die een wat gesê het hy sal nie gelukkig wees om 'n swart
> man
>> genoem te word nie.
>> Ons bruin mense is baie trots op wat hulle is - en wil as sulks erken
> word.
>> --
>> Annette
>> "Sandvlooi" wrote in message
>> news:bnnkdq$17hm$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>>> Ja maar hy is 'n bruin man.....hoe kan jy hom swart wil noem? Ek het
> nie
>>> bruine mense wat vir my werk nie [behalwe subkontrakteurs wat Basters
is
>> en
>>> verkies om Baster genoem te word]. Een en elke swart man wat ek ken
>>> verkies om swart genoem te word [behalwe natuurlik dat hulle verkies
om
>> as
>>> Damaras, Hereoros en Owambos geïdentifiseer te word].
>>> Ek vra steeds, hoekom mag jy nie sê daai ref 'n swart man is, as
hy
>> een
>>> is nie? Jy lieg mos nie? Of reken jy nou alle swart mense wil
ontken
>> dat
>>> hulle swart is? Hoe kan 'n mens sy 'look' wil verander net omdat hy
> nie
>>> hou dat jy dit presies korrek sien nie?
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:bnmn1n$ilr$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Gaan praat met enige bruinman en vra of hy 'n swartman genoem wil
> wees,
>> en
>>>> hy sal jou klap dat die snot spat.
>>>> --
>>>> Annette
>>>> .com.na> wrote in message
>>> news:bnle70$vp6$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>>>> > Ten eerste, die boodskap het aanvanklik gesê 'die eerste swart
>>>> > skeidsregter'...................
>>>> >
>>>> > Ek ken baie swart mense en ek moet nog een vind wat eitlik omgee
om
> 'n
>>>> swart
>>>> > man te wees. Hulle is baie trots daarop inteendeel en met reg
ook.
>>> Dis
>>>> > ons blankes se behepteheid met 'politieke korrektheid en
onnoselheid
>> wat
>>>> > sommige van ons maak dink dat 'n swarte 'n issue sal hê met die
> feit
>>> dat
>>>> hy
>>>> > swart is.
>>>> > "Henri" wrote in message
>>>> > news:ayqnb.410$Mn.50433@news.xtra.co.nz...
>>>> > > Hoekom sal 'n swart man beswaar aanteken omdat hy 'n swart man
>> genoem
>>>> > word?
>>>> > >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
............................................................ ................
>>>> > >
>> ............................................................ .........
>>>> > > Steve Biko het gesê:
>>>> > > "Being black is a state of mind, and not a matter of
> pigmentation."
>>>> > >
>>>> > > Laat my wonder - het hulle 'n rede om sensitief te wees oor hulle
>>>> > velkleur?
>>>> > >
>>>> > >
>>>> > >
>>>> > >
>>>> > >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
|
|
|
| Re: Swart skeidsregter [boodskap #86478 is 'n antwoord op boodskap #86463] |
Wo., 29 Oktober 2003 08:54   |
Sandvlooi
Boodskappe: 484 Geregistreer: Julie 2003
|
Senior Lid |
|
|
Dan is hy presies dit, 'n blonde ou met 'n bruin vel! Ek verstaan nie die
probleem nie. Ek meen as 'n ou 'n rooi Volla ry, maar eintlik wil hy graag
'n groen Mercedes hê en hy kan dit nooit besit nie, kan hy daaroor sensitief
wees en jy mag nie sy kar beskryf as 'n rooi Volla nie? As ek 'n wit man
sien loop en ek moet hom beskryf kan ek nie glo enigiemand sal 'n probleem
hê as jy hom as 'n wit man beskryf nie. Nou hoekom is daar 'n probleem om
'n swart man as swart van kleur te beskryf? Of 'n bruin man as bruin?
Dis mos die werklikheid!
"Annette" skryf in boodskap news:bnnm9e$46c$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> My persepsie kan anders as joune wees, en dan kan ek nog reg wees ook!:))
> Wat daarvan as die blonde ou 'n bruin vel het?:))
> ( Verwysing - Benny McCarthy)
> --
> Annette
> "Sandvlooi" wrote in message
> news:bnnk2u$17gj$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>> Daar stem ons saam. Hierbo sê iemand dat jy nie 'n bruin man swart moet
>> noem nie, maar as jy iemand beskryf hoe anders moet jy hom beskryf? As
> 'n
>> mens blonde hare het, dan is dit blond. As 'n ou 'n wit vel het, dan's
> hy
>> wit. So ook die ou met 'n swart vel. Ek hou by my punt dat dit mense
> se
>> persepsies is wat die probleem skep.
>> "Sterrenkijker" wrote in message
>> news:t8ftpvk7a64arlc19lam3tool3lc2hnssg@4ax.com...
>>> On Tue, 28 Oct 2003 15:38:08 +0100, "Sandvlooi"
>>> wrote:
>>>
>>>
>>>> Dis amper soos wat jy vir 'n vet mens nie mag sê hy's vet nie. Die
> hele
>>>> wêreld weet en kan sien hy's vet, jy mag dit net nie sê nie. Wat 'n
> pot
>>>> stront!
>>>
>>> Inderdaad! Elkeen mag vir my sê ek is vet. Want ek is rêrig vet! So
>>> lank ek maar nie siek is nie!
>>> So lank jy maar nie siek is van wit of swart te wees is alles in orde.
>>>
>>> Norbert (uit Vlaandere)
>>
>
|
|
|
|
|
|
| Re: Swart skeidsregter [boodskap #86480 is 'n antwoord op boodskap #86477] |
Wo., 29 Oktober 2003 09:19   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Dit mag miskien so wees, maar wat daarvan as sommige mense dink dit is net
gedoen as voorbrand vir die King Kommissie oor rassisme in rugby?
- So wanneer sien ons die eerste vroulike skeidsregter wat in die eindstryd
blaas?
:)))
--
Annette
>
> Geskiedenis is gemaak
>
> --
> Chris
|
|
|
|
|
|
|
|
| Bladsye (2): [1 ] |
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Wo. Jul. 29 06:41:53 UTC 2026
|