Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Boereword
Boereword [boodskap #86207] |
Sa., 25 Oktober 2003 17:28  |
Afrikaner
Boodskappe: 546 Geregistreer: Oktober 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Daar wen die ousie wat engels soos 'n engelse
praat toe die boerewors kompetisie!
Afrikaner
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Boerewors [boodskap #86252 is 'n antwoord op boodskap #86243] |
So., 26 Oktober 2003 12:32   |
Afrikaner
Boodskappe: 546 Geregistreer: Oktober 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Sun, 26 Oct 2003 13:19:17 +0200, "gm" wrote:
> Toe die groot werkloosheid so toegeneem het was daar nie meer ousies en boys
> nie maar menere en mevroue.
> Wie is nou n' meneer, toevallig lees ek dat mnr. de regter sommer n' meneer
> tronk toe stuur, let op dis almal menere wat tronk toe gaan is dit nie ?
>
> Gerard
Dit was een dag voor die veel besproke verkiesing, Gerard,
toe twee boys met pikke gestaan en werk het, in die nuwe
pad wat in aanbou was.
Sê die een boy vir die nader, terwyl hy sy pik soos 'n munisipale
werker teen 'n boom laat leun: "Moet nie worrie nie, môre is stemdag,
en daarna(!)... dan sal die base die werk doen!"
Sê die aangespreekte boy die Woensdag 'n week later vir hom:
"Maar jy't gesê dat die base van nou af die werk gaan doen!?"
En sy reaksie terwyl hy die sweet van sy voorkop afvee:" Maar
die base doen mos nou die werk!"
DD
|
|
|
|
|
|
|
Re: Boerewors [boodskap #86296 is 'n antwoord op boodskap #86255] |
Ma., 27 Oktober 2003 06:20   |
Sandvlooi
Boodskappe: 484 Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ag tante, dis seker hoekom jy weggehol het want jy het geen humor in jou
nie. Tipies onderwyser! Doer met die oorgangsjare het 'n swart man vir
my die volgende vertel: Die plaasboer ry met sy bakkie dorp toe en ou
Jonas klim gebruiklik agterop. Die boer keer hom en sê vir hom dat hy voor
in die bakkie moet klim want die groot verandering is besig om in die land
te gebeur. G'n niks meer van 'n ge-baas en 'n ge-boy nie. Hulle is nou
mekaar se gelyke. Koos en Jonas, dis nou hulle. Hulle het so aangery toe
kry die bakkie 'n pap wiel. Beide klim uit en die boer skop met sy toon so
aan die pap band. "Jonas," vra hy. "Wat maak ons nou?"
Jonas skud sy kop. "Ek weet nie, Koos. Waar gaan ons nóú 'n donnerse
k@ffer kry om die wiel om te ruil?"
So my antie, alles is nie so donker en swart soos wat jy op jou skerm in
jou droomwêreld beleef nie. In die werklike wêreld lag ons onsself deur al
die moeilikhede....
"@rogers.com" skryf in boodskap news:EdPmb.56584$3f.17335@twister01.bloor.is.net.cable.roger s.com...
>
> gm wrote
>
>> Toe die groot werkloosheid so toegeneem het was daar nie meer ousies en boys
>> nie maar menere en mevroue.
>
>> Nou weet ek nie meer wie is ek nie, is ek nou die nuwe boy ? Ek werk en gaan
>> nie (nog nie) tronk toe nie ? Wie kan my se ?
>>
>> Gerard
>> in engeland is ek in elkgeval wel n' boy, maar hier verstaan ek nie wat gaan
>> an nie.
>
> Ja, dis darem jammer dat jy gebore is in 'n geslag
> wie se koppe so opgemors is deur die apartheids-
> varke, sodat jy altyd in terme van "ons" en "hulle"
> moes dink. Twee eeue gelede al het Dr. Philip en
> die London Missionary Association vir jou voor-
> geslagte probeer verduidelik dat almal in SA mekaar
> se ewemense is, maar nee - meeste van die ouens
> het hulle goete gevat en getrek liewer as om die
> waarhede van die Bybel in die gesig te staar.
>
> Tant Hessie van Swellendam
>
|
|
|
|
Re: Boerewors [boodskap #86305 is 'n antwoord op boodskap #86266] |
Ma., 27 Oktober 2003 08:10   |
Sandvlooi
Boodskappe: 484 Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ek stem, ek kan Jonas nie lees nie..........
"DD" skryf in boodskap news:ssnnpv8oo8i9o3o1a4dv7t5nkolrcef04u@4ax.com...
> On Sun, 26 Oct 2003 16:36:03 +0200, "gm" wrote:
>
>>> Ja, dis darem jammer dat jy gebore is in 'n geslag
>>> wie se koppe so opgemors is deur die apartheids-
>>> varke, sodat jy altyd in terme van "ons" en "hulle"
>>> moes dink. Twee eeue gelede al het Dr. Philip en
>>> die London Missionary Association vir jou voor-
>>> geslagte probeer verduidelik dat almal in SA mekaar
>>> se ewemense is, maar nee - meeste van die ouens
>>> het hulle goete gevat en getrek liewer as om die
>>> waarhede van die Bybel in die gesig te staar.
>
>>> Tant Hessie van Swellendam
>
>>
>> Vertel my is duidelik van die Bybel ? As jy kan, ik wag .
>>
>
> Ek kry die idee dat sommige van die briewe
> nie op my nuusleser verskyn nie. Hier is 'n voorbeeld.
> Die oorspronklike hieran het die posman nie by my
> afgelewer nie. Ek sien dit net wanneer Gerard dit
> op die showcase sit.
> Dit beteken dat daar net miskien ook iets is waarop
> ek veronderstel was om te reageer, en dit het in die
> bure se posbus geval. Kan miskien 'n voordeel wees
> ook:-), maar beslis is hier skrywes wat nie op my skerm
> verskyn nie.
>
> DD
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Boerewors [boodskap #86404 is 'n antwoord op boodskap #86305] |
Ma., 27 Oktober 2003 19:03   |
Afrikaner
Boodskappe: 546 Geregistreer: Oktober 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
>> Ek kry die idee dat sommige van die briewe
>> nie op my nuusleser verskyn nie. Hier is 'n voorbeeld.
>> Die oorspronklike hieran het die posman nie by my
>> afgelewer nie. Ek sien dit net wanneer Gerard dit
>> op die showcase sit.
>> Dit beteken dat daar net miskien ook iets is waarop
>> ek veronderstel was om te reageer, en dit het in die
>> bure se posbus geval. Kan miskien 'n voordeel wees
>> ook:-), maar beslis is hier skrywes wat nie op my skerm
>> verskyn nie.
>> DD
>
On Mon, 27 Oct 2003 09:10:23 +0100, "Sandvlooi"
wrote:
> Ek stem, ek kan Jonas nie lees nie..........
> "DD" wrote in message
Snaaks genoeg, jy gebruik Outlook Express terwyl ek Forté Agent
gebruik. Ook gebruik jy 'n ander ISP as ek. Heelwaarskynlik is dit
'n Telkom probleem.
Ook snaaks, ek het twee ISP's. Ek het so pas met die ander een
ingeskakel, en kan nie die nuusgroep vind nie, wat my terug het by
Intekom.
DD
|
|
|
|
|
Re: Boerewors [boodskap #86470 is 'n antwoord op boodskap #86443] |
Wo., 29 Oktober 2003 07:15   |
Sandvlooi
Boodskappe: 484 Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ag siestog my antie, is die spartel moeilik? Ek het vreeslike slegte nuus
vir jou, maar dit wat jy aan ons blankes toeskryf is presies die slagspreke
van leuenstoel politici wat nie 'n clue het van wat aangaan nie. Ek gaan
vir jou 'n stelling maak wat jou breinselle aan't bewe sal laat gaan: Die
grootste probleem van Afrika was juis die persepsie van die wit mense wat
gedink het die swart mense kan nie vir hulleself sorg nie. Dat hulle die
verantwoordelikheid het om vir sy swart werkers te sorg.....nie net te
betaal nie, maar ook gratis medies en verblyf voor te sorg. Meeste werke
het ook vir kosrantsoene gesorg. Nou, as jy hierdie spulletjie in
geldwaarde gaan omsit dan het die gemiddelde swart werker nie veel slegter
gedoen as enige werker van enige ander geslag nie. Jy reken dis hul
arbeid wat uitgebuit was, maar my antie, hulle is betaal vir hulle werk!
Jy reken die minimumloon het ons pas van gehoor, maar is jy bewus daarvan
dat na die minimumloon ingestel is vir plaaswerkers in Namibië het daar baie
klagtes uit die platteland gekom van werkers wat se lone verlaag het om aan
te pas by die sisteem? Hierteenoor staan die blanke werkers. Niemand
het verblyf, kos of klere gekry nie. Jy is mos blank en moet vir jouself
kan sorg!
Weet jy dat sonder die huidige arbeidswette daar legio plase in Namibië
is waar swart werkers oud geword het en afgetree het op die plaas, saam met
sy [sal ek waag om te sê baas?] plaaseienaar. O, ek erken ons het die
verkeerde pad gevat met swart arbeid. In plaas van om swart
kontrakwerkers uit die noorde na die suide te bring, vir hom klere te gee,
vir hom 'n salaris betaal, hom op te lei in 'n werk wat hy nog nie eers van
gehoor het nie, vir sy verblyf te sorg en hom sommer nog elke dag ook kos te
gee, moes ons hom net 'n lekker vet bedrag gegee het en vir hom gesê het
sorg jy vir jou eie verblyf, jou eie kos en jou eie klere. Weet jy hoeveel
sou slaag? Weinig.
Uiteindelik is jy tog dalk reg. Ons moes die swart mense nie werk
gegee het in die myne en die fabrieke nie want dan sou ons hulle nie kon
'uitbuit' nie. Dit sou beteken het dat hulle nie die gratis behuising,
medies en rantsoene kon 'score' nie. Dit beteken dat hulle nooit sou werk
kry nie. Ek neem aan julle in Kanada sou vir die swart massas kon sorg?
En so 'n stertjie.........ek het nog nooit vir 'n enkele swart werker
geadverteer om vir my te kom werk nie. Daar is daagliks mense wat kom vra
of daar dalk nie 'n werkie beskikbaar is nie. Die dag as ek 'n man nodig
het, dan vra ek hom wat hy wil hê as betaling en weet jy wat? 100% van
hulle is bereid om vir minder as die helfte van die minimumloon te werk AS
hulle net êrens 'n inkomste kan verdien. Is jy bewus daarvan dat die
oumens pensioen van die Swapo regering R250 per maand is? Werk maar self
uit wat jy daarmee kan doen...........
"@rogers.com" skryf in boodskap news:d8vnb.85778$3f.38958@twister01.bloor.is.net.cable.roger s.com...
>
> Sandvlooi wrote
>
>> Ek skenk hom niks want enige mens met enige trots in hom wil
>> niks geskenk hê nie! Gee hom net 'n kans om dit self te verdien en hy sal
>> dit ook nie wil steel nie. Dit is presies dít wat julle politiekeaktiviste
>> nie 'n clue van het nie. Julle het van die Afrikaan 'n bedelaar gemaak
>> omdat julleself bedelaars van ander lande is!
>
> Ag, hou tog op met jou getokkel en vir jouself op
> die skouer te klop oor iets wat vanselfsprekend is,
> dat iemand wat hard werk, vir sy arbeid vergoed
> word. Miskien is hierdie konsep nuut vir jou,
> wat grootgeword het in 'n maatskappy waar hulle
> aanhoudend vertel word swartes is lui en swartes is
> dom, terwyl swartes die land se harde werk in die
> myne en op die plase en in die huise gedoen het.
> Dit seker ook nou eers dat daar wette kom wat
> vir jou vertel wat die minimum-loon is, dat jy
> die swartmense hulle regte loon móét betaal, en
> nou spog jy daaroor. Stop jou stupid op die skouer
> klop. 'n Swartman het nie vir jou nodig om vir hom
> te vertel dat vir die eerste keer in eeue hy nie meer
> in die oë van witmense hoef te kyk vir sy lewensreg
> en selfrespek nie.
>
> Tant Hessie van die Spergebied
>
|
|
|
|
|
|
|
Re: Boereword [boodskap #86995 is 'n antwoord op boodskap #86974] |
Ma., 10 November 2003 12:25  |
SB[1]
Boodskappe: 186 Geregistreer: September 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Paul, die kind se naam is Wit Willem - jy praat suiwer. Maar meeste hier kan
nie die waarheid hanteer nie.
Spencer
"Paul" skryf in boodskap news:bombdd$47m$9@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ja antie.Dis 'n eg-Suid-Afrikaanse kompetiesie en 'n pikswart dame het
> dit gewen.Nou wonder ek of sy maar nie net Chakalaka by 'n klomp maalvleis
> ingemoer het, daarna in dermpies gestop het nadat 'n wit baas of miesies
> haar gewys het nie,en dit toe maar boerewors genoem het nie.
> Of het sy die toordokter gaan spreek en moetie gebruik?
> Ons sal seker nooit weet nie,of hoe?
> "@rogers.com" wrote in message
> news:Y6Pmb.56499$3f.3319@twister01.bloor.is.net.cable.rogers .com...
>>
>> Afrikaner wrote
>>
>>> Daar wen die ousie wat engels soos 'n engelse
>>> praat toe die boerewors kompetisie!
>>
>> Wat is die "boerewors"-kompetisie? Hoe
>> om boerewors te maak?
>>
>> Gloudina
>>
>
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: So. Apr. 06 06:16:34 UTC 2025
|