Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Afrikaans, ons taal » Idioom : KRETIE...
Idioom : KRETIE... [boodskap #8443] Sa, 08 Februarie 1997 00:00 na volgende boodskap
Izak Bouwer  is tans af-lyn  Izak Bouwer
Boodskappe: 465
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
Die Kretie en Pletie

Uit 'n brief: "Ek weet ek vra nou die gode om van
Mt Olimpus af te klim en met die Kretie en Pletie
te meng."

Ek neem aan dit beteken dieselfde as "die hoi poloi"
of "jan rap en sy maat" maar is nie seker nie. Ek sal
graag die etimologie wil uitvind. Wonder of dit 'n
Nederlandse uitdrukking is?
Re: Idioom : KRETIE... [boodskap #8504 is 'n antwoord op boodskap #8443] Di, 11 Februarie 1997 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Leendert van Oostrum[2]  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum[2]
Boodskappe: 264
Geregistreer: Februarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
In article iz...@igs.net (Izak Bouwer) writes:
> Die Kretie en Pletie

> Uit 'n brief: "Ek weet ek vra nou die gode om van
> Mt Olimpus af te klim en met die Kretie en Pletie
> te meng."

> Ek neem aan dit beteken dieselfde as "die hoi poloi"
> of "jan rap en sy maat" maar is nie seker nie.

Die idioomwoordeboek sê: Jan Rap en sy maat.

> Ek sal
> graag die etimologie wil uitvind. Wonder of dit 'n
> Nederlandse uitdrukking is?

Kyk 2 Samuel 15:17-18 in die ou vertaling:

En toe die koning [Dawid] met al die mense agter hom aangetrek het, het hulle
bly staan by die verste huis onderwyl al sy dienaars by hom verbytrek, ook al
die Kreti en die Pleti.

Daar is ook verwysings in 2 Sam 8:18 en 1 Sam 30:14

Die nuwe vertaling noem hulle net "Koning Dawid se Filistynse lyfwag".

Die vorme "Kreter und Pleter" kom ook in die Duitse vertaling voor wat ek
geraadpleeg het, maar die Engelse, Franse en Griekse vertalings gebruik 'n
veel meer komplekse vorm van die name van die twee stamme waarna verwys word.
Die "Pleti" word aangegee as 'n naam vir "Filistyne".

Groete, Leendert
Re: Idioom : KRETIE... [boodskap #8564 is 'n antwoord op boodskap #8443] So, 16 Februarie 1997 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Chr.O. van der Veen  is tans af-lyn  Chr.O. van der Veen
Boodskappe: 9
Geregistreer: Januarie 1997
Karma: 0
Junior Lid
Leendert van Oostrum wrote:
> In article iz...@igs.net (Izak Bouwer) writes:
>> From: iz...@igs.net (Izak Bouwer)
>> Die Kretie en Pletie
>> Uit 'n brief: "Ek weet ek vra nou die gode om van
>> Mt Olimpus af te klim en met die Kretie en Pletie
>> te meng."

>> Ek neem aan dit beteken dieselfde as "die hoi poloi"
>> of "jan rap en sy maat" maar is nie seker nie.

> Die idioomwoordeboek sê: Jan Rap en sy maat.

>> Ek sal
>> graag die etimologie wil uitvind. Wonder of dit 'n
>> Nederlandse uitdrukking is?

> Kyk 2 Samuel 15:17-18 in die ou vertaling:

> En toe die koning [Dawid] met al die mense agter hom aangetrek het, het hulle
> bly staan by die verste huis onderwyl al sy dienaars by hom verbytrek, ook al
> die Kreti en die Pleti.

> Daar is ook verwysings in 2 Sam 8:18 en 1 Sam 30:14

> Die nuwe vertaling noem hulle net "Koning Dawid se Filistynse lyfwag".

> Die vorme "Kreter und Pleter" kom ook in die Duitse vertaling voor wat ek
> geraadpleeg het, maar die Engelse, Franse en Griekse vertalings gebruik 'n
> veel meer komplekse vorm van die name van die twee stamme waarna verwys word.
> Die "Pleti" word aangegee as 'n naam vir "Filistyne".

> Groete, Leendert

Hallo allemaal,
Dit idioom komt ook in het Nederlands voor, alhoewel ik er zelf nog
nooit van gehoord had. De Krethi en Plethi betekent -aldus de dikke van
Dale- een lijfwacht van keurtroepen van de koning, en wordt tegenwoordig
(?) gebruikt in de betekenis: Jan Rap en z'n maat.
Vriendelijke groeten, Christoffer van der Veen
Re: Idioom : KRETIE... [boodskap #8637 is 'n antwoord op boodskap #8443] So, 23 Februarie 1997 00:00 Na vorige boodskap
hmti...  is tans af-lyn  hmti...
Boodskappe: 1
Geregistreer: Februarie 1997
Karma: 0
Junior Lid
Woordenschat van Taco de Boer en Dr E. Laurillair
uitgeven door Boekhandel v/h Gebr. Belinfante
's Gravenhage in 1899

facim. herdruk door Verba bv Hoevelaken in 1993

Citaat blz. 585:
Krethi en plethi d.i. allerlei slag van volk; zie Crethi, en vgl.
2 Sam. VIII:18; XV:18; XX:7, 23; 1 Kon. I:38,44; 1 Kron.XIX:17;
h e b r. kereetim en peleetim

Citaat blz. 163:
Crethi en plethi, of scherprechters en loopers noemde men de lijfwacht
van koning David, waarover Benaja het bevel voerde.
Chreti waren de Philistijnen van Kreta. Als spreekwoord hebben die
beide woorden de betekeenis van een samengeraapten troep
(Jan Rap en zijn maat)

Uit de verwijzing op blz 585 volgt dat de juiste schrijfwijze in het
Nederlands Crethi (dus niet Krethi) was.

Vriendelijke groet,

Han Tiggelaar
Vorige onderwerp: Idioom: AGTEROS...
Volgende onderwerp: Idioom : LYF WEGSTEEK
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 14:08:17 MGT 2024