|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Hekse, besems, HP en Halloween [boodskap #86365 is 'n antwoord op boodskap #86351] |
Ma., 27 Oktober 2003 13:11   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Eintlik was Chris verkeerd - maar ek los maar die uitwerkgoed vir hom:)))
Ek sal heel tevrede wees met 'n Nimbus 2003 XXX dankie;))
Liewe Heksie.
"TJ" skryf in boodskap news:bnj14s$hcq$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Chris, verduidelik bietjie meer - ek ken nie vir Aspoestertjie nie.
>
> 'n Dubbelbesem het meer voema vir Annette?
>
> Die tipe hout(stok) maak seker ook 'n verskil?
>
> :-)
>
> TJ
>
> "Annette" wrote in message
> news:bnj0pi$h6c$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Daar moet 'n bietjie stukkie stok voor en agter wees.
>> Liewe Heksie
>>
>>> Hoe ry jy 'n besem? Stok voor of stok agter?
>>>
>>> http://prattle.antipope.org/samhuinn02/bollocks.html
>>> Kevin Carlyon dink Harry ry sy besem verkeerdom.
>>>
>>> "Trick or Treat" ons is SA of is dit net vir die politici?
>>>
>>> :-)
>>>
>>> TJ
>>>
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|