Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Waardering
Waardering [boodskap #86191] Sa, 25 Oktober 2003 07:57 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Soms het ek waardering vir die media waaraan ons hier blootgestel word. Soos
in vandag se Argus - een koerant, twee uiteenlopende menings in dieselfde
uitgawe.
Dit gaan oor gister se wedstryd SA teen Ge-Orgië -
Op Bl 34 skryf Mike Greenaway - onder die opskrif: De Kock and Hougaard a
Class Act :
Forget the rustiness, the unforgivable knock-ons - this was a satisfactory
day at the World Cup for Rudolf Straueli's Springboks.

Op Bl 36 (agterblad) skryf Kevin McCallum onder die opskrif: A Bok
Performance Best Forgotten: Tries did not just go begging They ended up
deadbeat in a corner and gave up un life. Straueli admitted that the ball
could have gone through the hands a little faster and better, but we've got
a certain gameplan at the world cup.

Gelukkig begin ek my koerant van agter af te lees.

Arme Namibië - het hulle bes probeer om in die rekordboeke te kom as die
span teen wie die meeste punte in 'n WB wedstryd opgestapel word, het dit
toe net-net nie gemaak nie.
--
Annette
Re: Waardering [boodskap #86198 is 'n antwoord op boodskap #86191] Sa, 25 Oktober 2003 09:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sandvlooi  is tans af-lyn  Sandvlooi
Boodskappe: 484
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Die hele stelsel waar 'n land soos ons met minder rugbyspanne in as wat 'n
plek soos bv. Klerksdorp sal hê, moet meeding met lande soos Australië, is
'n gemors. Hulle moet die hele WB opdeel in twee kategorieë en krag teen
krag laat speel. Ek kyk nie eers meer die gemors nie. Die Bokke se
gesukkel het ek ook maar net so bo-oor die koerant gekyk want sulke
getjommel is hartseer. na die laaste toets word die individuele gekruisig
deur die pers. Gister was presies dieselfde probleme steeds aanwesig,
ongeag van die spelers in die onderskei posisies. Die wat nog droom op 'n
wonderwerk teen die All Blacks, moet miskien maar aanvaar dis slegs drome?

"Annette" skryf in boodskap news:bndaig$2qp$2@ctb-nnrp2.saix.net...
> Soms het ek waardering vir die media waaraan ons hier blootgestel word. Soos
> in vandag se Argus - een koerant, twee uiteenlopende menings in dieselfde
> uitgawe.
> Dit gaan oor gister se wedstryd SA teen Ge-Orgië -
> Op Bl 34 skryf Mike Greenaway - onder die opskrif: De Kock and Hougaard a
> Class Act :
> Forget the rustiness, the unforgivable knock-ons - this was a satisfactory
> day at the World Cup for Rudolf Straueli's Springboks.
>
> Op Bl 36 (agterblad) skryf Kevin McCallum onder die opskrif: A Bok
> Performance Best Forgotten: Tries did not just go begging They ended up
> deadbeat in a corner and gave up un life. Straueli admitted that the ball
> could have gone through the hands a little faster and better, but we've got
> a certain gameplan at the world cup.
>
> Gelukkig begin ek my koerant van agter af te lees.
>
> Arme Namibië - het hulle bes probeer om in die rekordboeke te kom as die
> span teen wie die meeste punte in 'n WB wedstryd opgestapel word, het dit
> toe net-net nie gemaak nie.
> --
> Annette
>
Re: Waardering [boodskap #86201 is 'n antwoord op boodskap #86198] Sa, 25 Oktober 2003 11:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Sandvlooi wrote

Die wat nog droom op 'n
> wonderwerk teen die All Blacks, moet miskien maar aanvaar dis slegs drome?

Nou, as ek dit reg het, is die "All Blacks" die Nieu-Zeelandse
span. En wat is die bevolkingsgetal van NZ? Hulle spot altyd
dat daar meer skape as mense is in NZ.

Tant Hessie van die Suideiland
NZ [boodskap #86202 is 'n antwoord op boodskap #86201] Sa, 25 Oktober 2003 14:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"@rogers.com" wrote:
> En wat is die bevolkingsgetal van NZ? Hulle spot altyd
> dat daar meer skape as mense is in NZ.

Ja, New Zealand, where the men are
men and the sheep are scared. Maar soos iemand ook al gesê het, is
hulle koeie darem ten minste "sane".

Is mos reg so, maatjie van NZ?
;-)
Re: Waardering [boodskap #86295 is 'n antwoord op boodskap #86201] Ma, 27 Oktober 2003 06:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sandvlooi  is tans af-lyn  Sandvlooi
Boodskappe: 484
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
So wragtag antie, kan jy dit glo dat daar iemand is wat sonder 'n politieke
konnotasie van 'alles swart' praat? Ek is nie seker wat die NZ se
bevolking is nie, maar dit is nie wat eintlik van belang is nie. Dit gaan
meer oor die aantal mense oor die gemiddelde wat in 'n land rugby speel.
Ek meen, Kanada is 'n moerse groot land, maar speel scheisse rugby. Net so
is Namibië 'n groot land, maar het maar 1,5m inwoners waarvan min maar rugby
speel. In NZ is rugby hul nasionale sport en die mense leef en eet rugby.

"@rogers.com" skryf in boodskap news:f6tmb.35$7B1.2@news04.bloor.is.net.cable.rogers.com...
>
> Sandvlooi wrote
>
> Die wat nog droom op 'n
>> wonderwerk teen die All Blacks, moet miskien maar aanvaar dis slegs drome?
>
> Nou, as ek dit reg het, is die "All Blacks" die Nieu-Zeelandse
> span. En wat is die bevolkingsgetal van NZ? Hulle spot altyd
> dat daar meer skape as mense is in NZ.
>
> Tant Hessie van die Suideiland
>
Re: Waardering [boodskap #86297 is 'n antwoord op boodskap #86295] Ma, 27 Oktober 2003 06:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Blykbaar is daar slegs 180 000 Samoane ( vroue en kinders ingesluit) - so
jou verskoning re Namibië se spelers is swak:))))
-
Annette

"Sandvlooi" skryf in boodskap news:bnidh8$lgt$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
> So wragtag antie, kan jy dit glo dat daar iemand is wat sonder 'n politieke
> konnotasie van 'alles swart' praat? Ek is nie seker wat die NZ se
> bevolking is nie, maar dit is nie wat eintlik van belang is nie. Dit gaan
> meer oor die aantal mense oor die gemiddelde wat in 'n land rugby speel.
> Ek meen, Kanada is 'n moerse groot land, maar speel scheisse rugby. Net so
> is Namibië 'n groot land, maar het maar 1,5m inwoners waarvan min maar rugby
> speel. In NZ is rugby hul nasionale sport en die mense leef en eet rugby.
> "@rogers.com" wrote in message
> news:f6tmb.35$7B1.2@news04.bloor.is.net.cable.rogers.com...
>>
>> Sandvlooi wrote
>>
>> Die wat nog droom op 'n
>>> wonderwerk teen die All Blacks, moet miskien maar aanvaar dis slegs drome?
>>
>> Nou, as ek dit reg het, is die "All Blacks" die Nieu-Zeelandse
>> span. En wat is die bevolkingsgetal van NZ? Hulle spot altyd
>> dat daar meer skape as mense is in NZ.
>>
>> Tant Hessie van die Suideiland
>>
>
Re: Waardering [boodskap #86423 is 'n antwoord op boodskap #86191] Di, 28 Oktober 2003 07:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ja, afstande kan 'n probleem wees, en daar is mense wat baie opoffer vir die
sport - en mens wonder tot wie se nadeel.
Maar as die naasbeste span in Afrika so ver kan verloor, dan moet daar seker
'n ander plan gemaak word om die mense te kan help.
Wat van Louis Luyt nader, en vra of hy nie Namibië rugby wil bestuur en borg
nie?:))))
--
Annette

"Sandvlooi" skryf in boodskap news:bnl3ic$uq2$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
> Ja maar jy moet onthou Samoa is 'n klein plekkie. Namibië is twee derdes
> die grootte van die RSA en ons het skaars 2 miljoen mense! Weet jy hoe ver
> moet van die ouens op 'n naweek ry om wedstryde te speel? Ek meen, van
> Windhoek af suid is die eerste groot dorp Mariental en dis 280km ver. So
> as die manne van daar in die ligas wil speel, dan moet hulle of Windheok toe
> of Keetmanshoop toe verder suid.....en dis 200km! So wat hulle ookal doen,
> hulle gaan amper 500km op 'n naweek ry. Doen jy dit met 'n lekker BMW'tjie
> kan jy dit maak in so om en by 3 ure se rytyd, maar almal kan nie BMW's
> bekostig nie, so dit gaan veel langer vat. Waar oefen die mense en teen
> wie? Die land is te uitgestrek. Plus natuurlik die feit dat meeste van
> die Suidwesters met potensiaal speel natuurlik vir die provinsiale spanne
> van SA want daar gooi die manne die geld. Hier by ons sokker die regering
> net en beskou rugby as die 'boere' se sport.
> "Annette" wrote in message
> news:bnigbb$7p2$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Blykbaar is daar slegs 180 000 Samoane ( vroue en kinders ingesluit) - so
>> jou verskoning re Namibië se spelers is swak:))))
>> -
>> Annette
>> "Sandvlooi" wrote in message
>> news:bnidh8$lgt$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>>> So wragtag antie, kan jy dit glo dat daar iemand is wat sonder 'n politieke
>>> konnotasie van 'alles swart' praat? Ek is nie seker wat die NZ se
>>> bevolking is nie, maar dit is nie wat eintlik van belang is nie. Dit gaan
>>> meer oor die aantal mense oor die gemiddelde wat in 'n land rugby speel.
>>> Ek meen, Kanada is 'n moerse groot land, maar speel scheisse rugby. Net so
>>> is Namibië 'n groot land, maar het maar 1,5m inwoners waarvan min maar rugby
>>> speel. In NZ is rugby hul nasionale sport en die mense leef en eet rugby.
>>> "@rogers.com" wrote in message
>>> news:f6tmb.35$7B1.2@news04.bloor.is.net.cable.rogers.com...
>>>>
>>>> Sandvlooi wrote
>>>>
>>>> Die wat nog droom op 'n
>>>> > wonderwerk teen die All Blacks, moet miskien maar aanvaar dis slegs drome?
>>>>
>>>> Nou, as ek dit reg het, is die "All Blacks" die Nieu-Zeelandse
>>>> span. En wat is die bevolkingsgetal van NZ? Hulle spot altyd
>>>> dat daar meer skape as mense is in NZ.
>>>>
>>>> Tant Hessie van die Suideiland
>>>>
>>>
>>
>
Re: Waardering [boodskap #86424 is 'n antwoord op boodskap #86297] Di, 28 Oktober 2003 07:48 Na vorige boodskap
Sandvlooi  is tans af-lyn  Sandvlooi
Boodskappe: 484
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ja maar jy moet onthou Samoa is 'n klein plekkie. Namibië is twee derdes
die grootte van die RSA en ons het skaars 2 miljoen mense! Weet jy hoe ver
moet van die ouens op 'n naweek ry om wedstryde te speel? Ek meen, van
Windhoek af suid is die eerste groot dorp Mariental en dis 280km ver. So
as die manne van daar in die ligas wil speel, dan moet hulle of Windheok toe
of Keetmanshoop toe verder suid.....en dis 200km! So wat hulle ookal doen,
hulle gaan amper 500km op 'n naweek ry. Doen jy dit met 'n lekker BMW'tjie
kan jy dit maak in so om en by 3 ure se rytyd, maar almal kan nie BMW's
bekostig nie, so dit gaan veel langer vat. Waar oefen die mense en teen
wie? Die land is te uitgestrek. Plus natuurlik die feit dat meeste van
die Suidwesters met potensiaal speel natuurlik vir die provinsiale spanne
van SA want daar gooi die manne die geld. Hier by ons sokker die regering
net en beskou rugby as die 'boere' se sport.

"Annette" skryf in boodskap news:bnigbb$7p2$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Blykbaar is daar slegs 180 000 Samoane ( vroue en kinders ingesluit) - so
> jou verskoning re Namibië se spelers is swak:))))
> -
> Annette
> "Sandvlooi" wrote in message
> news:bnidh8$lgt$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>> So wragtag antie, kan jy dit glo dat daar iemand is wat sonder 'n politieke
>> konnotasie van 'alles swart' praat? Ek is nie seker wat die NZ se
>> bevolking is nie, maar dit is nie wat eintlik van belang is nie. Dit gaan
>> meer oor die aantal mense oor die gemiddelde wat in 'n land rugby speel.
>> Ek meen, Kanada is 'n moerse groot land, maar speel scheisse rugby. Net so
>> is Namibië 'n groot land, maar het maar 1,5m inwoners waarvan min maar rugby
>> speel. In NZ is rugby hul nasionale sport en die mense leef en eet rugby.
>> "@rogers.com" wrote in message
>> news:f6tmb.35$7B1.2@news04.bloor.is.net.cable.rogers.com...
>>>
>>> Sandvlooi wrote
>>>
>>> Die wat nog droom op 'n
>>>> wonderwerk teen die All Blacks, moet miskien maar aanvaar dis slegs drome?
>>>
>>> Nou, as ek dit reg het, is die "All Blacks" die Nieu-Zeelandse
>>> span. En wat is die bevolkingsgetal van NZ? Hulle spot altyd
>>> dat daar meer skape as mense is in NZ.
>>>
>>> Tant Hessie van die Suideiland
>>>
>>
>
Vorige onderwerp: Lorinda......!!!!!!!!!!!
Volgende onderwerp: Curriebeker
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Jun 13 07:24:09 MGT 2024