Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Die Afrikaner: NP besig met laaste stuiptrekkings
Re: Die Afrikaner: NP besig met laaste stuiptrekkings [boodskap #8623] Vr, 21 Februarie 1997 00:00
Gideon  is tans af-lyn  Gideon
Boodskappe: 194
Geregistreer: Januarie 1997
Karma: 0
Senior Lid
> Die nuutste uitgawe van Die Afrikaner is nou beskikbaar by
>
> http://www.hnp.org.za/afrikaner/
>
> ************************************************************ **********
>
> NP besig met laaste stuiptrekkings
>
> DIE NP het die laaste fase van sy ontbinding begin met die mooi
> term, "ontbondeling". Na weke se binnegevegte ens.ens......

Interessant om so 'n opskrif te sien van die HNP ....

{Skud maar net sy kop en giggel onophoudelik ... }

-Gideon-
Vorige onderwerp: Oor 'n tier van ys en SA jazz.
Volgende onderwerp: Die Afrikaner: NP besig met laaste stuiptrekkings
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 18 00:50:50 MGT 2024