Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Lekker NG
Lekker NG [boodskap #86087] Do, 23 Oktober 2003 17:33 na volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Nou ja - dit was te lank te vreedsaam op die ng.
Ek wil net vir julle sê dat ek bly is dat ons weer op 'n hele paar plekke
mekaar se k** met klippe kan gooi - geniet dit!
Re: Lekker NG [boodskap #86108 is 'n antwoord op boodskap #86087] Vr, 24 Oktober 2003 02:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ellie  is tans af-lyn  Ellie
Boodskappe: 321
Geregistreer: September 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ja nee Jonas, ons op hierdie nuusgroep is seker almal maar n bietjie
dysfunctional (sommige meer as ander :-) maar ons gooi altyd n paar
interessante idees uit, en selfs tant Hessie het meeste van haar byt
verloor, maar ons verdra mekaar heel goed. Wonder net waar is die penkoppe,
namaqua en Norbert deesdae?

"Jonas" skryf in boodskap news:bn93e8$8m1$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Nou ja - dit was te lank te vreedsaam op die ng.
> Ek wil net vir julle sê dat ek bly is dat ons weer op 'n hele paar plekke
> mekaar se k** met klippe kan gooi - geniet dit!
>
Re: Lekker NG [boodskap #86110 is 'n antwoord op boodskap #86108] Vr, 24 Oktober 2003 03:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ellie wrote

selfs tant Hessie het meeste van haar byt
> verloor

Jy dink so?

Tant Hessie van Soekmekaar
Re: Lekker NG [boodskap #86111 is 'n antwoord op boodskap #86108] Vr, 24 Oktober 2003 03:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ellie

. Wonder net waar is die penkoppe,
> namaqua en Norbert deesdae?

Ek is nog hier. Ek staan op wag.
Miskien moet ons vir Norbert
ere-penkop maak, Port Elizabeth
distrik. Wonder of Norbert weet
waar Port Elizabeth sy naam vandaan
kry?

Penkop 1
Re: Lekker NG [boodskap #86113 is 'n antwoord op boodskap #86111] Vr, 24 Oktober 2003 03:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ja - "ek is hier, en Ma is hier - ons twee lê op Baas se baadjie ..." (Graad
1 of 2)

"@rogers.com" wrote in message
news:JN0mb.18386$3f.18218@twister01.bloor.is.net.cable.roger s.com...
>
> Ellie
>
> . Wonder net waar is die penkoppe,
>> namaqua en Norbert deesdae?
>
> Ek is nog hier. Ek staan op wag.
> Miskien moet ons vir Norbert
> ere-penkop maak, Port Elizabeth
> distrik. Wonder of Norbert weet
> waar Port Elizabeth sy naam vandaan
> kry?
>
> Penkop 1
>
Re: Lekker NG [boodskap #86130 is 'n antwoord op boodskap #86108] Vr, 24 Oktober 2003 10:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Namakwa  is tans af-lyn  Namakwa
Boodskappe: 28
Geregistreer: Oktober 2003
Karma: 0
Junior Lid
>> Wonder net waar is die penkoppe,
> namaqua en Norbert deesdae?

Maar Ellie ek pos nog gereeld - hoe bedoel jy waar is namaqua?

Dit is so bietjie stil op die NG: ek het so spesmaas dat op die oomblik
vlieg die paw-paw so met 'n sierlike boog deur die lug en die "fan" draai
gedwee. Iets gaan gebeur - dis nou maar noodwendig - die vraag is wat?

Die laaste wat ek gelees het - het PenkopB/Z deur 'n egskeiding en
verhuising gegaan - hy het seker meer dringender goed om op te konsentreer.

"Ellie" wrote in message
news:_I%lb.17550$Uz6.12603@newsread1.news.atl.earthlink.net. ..
> Ja nee Jonas, ons op hierdie nuusgroep is seker almal maar n bietjie
> dysfunctional (sommige meer as ander :-) maar ons gooi altyd n paar
> interessante idees uit, en selfs tant Hessie het meeste van haar byt
> verloor, maar ons verdra mekaar heel goed. Wonder net waar is die penkoppe,
> namaqua en Norbert deesdae?
>
>
> "Jonas" wrote in message
> news:bn93e8$8m1$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Nou ja - dit was te lank te vreedsaam op die ng.
>> Ek wil net vir julle sê dat ek bly is dat ons weer op 'n hele paar plekke
>> mekaar se k** met klippe kan gooi - geniet dit!
>>
>
Re: Lekker NG [boodskap #86139 is 'n antwoord op boodskap #86108] Vr, 24 Oktober 2003 11:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Paul de Dilbeek  is tans af-lyn  Paul de Dilbeek
Boodskappe: 400
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek sal Norbert eens wakker skud via Skype

On Fri, 24 Oct 2003 02:00:26 GMT, "Ellie" wrote:

> Ja nee Jonas, ons op hierdie nuusgroep is seker almal maar n bietjie
> dysfunctional (sommige meer as ander :-) maar ons gooi altyd n paar
> interessante idees uit, en selfs tant Hessie het meeste van haar byt
> verloor, maar ons verdra mekaar heel goed. Wonder net waar is die penkoppe,
> namaqua en Norbert deesdae?
>
>
> "Jonas" wrote in message
> news:bn93e8$8m1$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Nou ja - dit was te lank te vreedsaam op die ng.
>> Ek wil net vir julle sê dat ek bly is dat ons weer op 'n hele paar plekke
>> mekaar se k** met klippe kan gooi - geniet dit!
Re: Lekker NG [boodskap #86140 is 'n antwoord op boodskap #86130] Vr, 24 Oktober 2003 11:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Paul de Dilbeek  is tans af-lyn  Paul de Dilbeek
Boodskappe: 400
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek vind dat die ng veel te braaf is;soms moet enigiemand eens een
kontroversiele artikkel publiseer om die diskusie op gang te bring
Dit kan gaan ower politiek maar ook ower eender ander onderwerpe soos
milieu,cultuur,klimaat ,europa enz.
daar is onderwerpe genoeg

On Fri, 24 Oct 2003 10:05:59 +0000 (UTC), "Namakwa"
wrote:

>>> Wonder net waar is die penkoppe,
>> namaqua en Norbert deesdae?
>
> Maar Ellie ek pos nog gereeld - hoe bedoel jy waar is namaqua?
>
> Dit is so bietjie stil op die NG: ek het so spesmaas dat op die oomblik
> vlieg die paw-paw so met 'n sierlike boog deur die lug en die "fan" draai
> gedwee. Iets gaan gebeur - dis nou maar noodwendig - die vraag is wat?
>
> Die laaste wat ek gelees het - het PenkopB/Z deur 'n egskeiding en
> verhuising gegaan - hy het seker meer dringender goed om op te konsentreer.
>
>
>
> "Ellie" wrote in message
> news:_I%lb.17550$Uz6.12603@newsread1.news.atl.earthlink.net. ..
>> Ja nee Jonas, ons op hierdie nuusgroep is seker almal maar n bietjie
>> dysfunctional (sommige meer as ander :-) maar ons gooi altyd n paar
>> interessante idees uit, en selfs tant Hessie het meeste van haar byt
>> verloor, maar ons verdra mekaar heel goed. Wonder net waar is die
> penkoppe,
>> namaqua en Norbert deesdae?


>> "Jonas" wrote in message
>> news:bn93e8$8m1$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Nou ja - dit was te lank te vreedsaam op die ng.
>>> Ek wil net vir julle sê dat ek bly is dat ons weer op 'n hele paar
> plekke
>>> mekaar se k** met klippe kan gooi - geniet dit!
>>>
>>>

>
Re: Lekker NG [boodskap #86168 is 'n antwoord op boodskap #86140] Vr, 24 Oktober 2003 14:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek weet van ander onderwerpe wat plein seksie is:))
Annette

"paul de dilbeek" skryf in boodskap news:5e3ipvcareenvenitjv7kvn1vfboceu95i@4ax.com...
>
> Ek vind dat die ng veel te braaf is;soms moet enigiemand eens een
> kontroversiele artikkel publiseer om die diskusie op gang te bring
> Dit kan gaan ower politiek maar ook ower eender ander onderwerpe soos
> milieu,cultuur,klimaat ,europa enz.
> daar is onderwerpe genoeg
>
> On Fri, 24 Oct 2003 10:05:59 +0000 (UTC), "Namakwa"
> wrote:
>
>>>> Wonder net waar is die penkoppe,
>>> namaqua en Norbert deesdae?
>>
>> Maar Ellie ek pos nog gereeld - hoe bedoel jy waar is namaqua?
>>
>> Dit is so bietjie stil op die NG: ek het so spesmaas dat op die oomblik
>> vlieg die paw-paw so met 'n sierlike boog deur die lug en die "fan" draai
>> gedwee. Iets gaan gebeur - dis nou maar noodwendig - die vraag is wat?
>>
>> Die laaste wat ek gelees het - het PenkopB/Z deur 'n egskeiding en
>> verhuising gegaan - hy het seker meer dringender goed om op te konsentreer.
>>
>>
>>
>> "Ellie" wrote in message
>> news:_I%lb.17550$Uz6.12603@newsread1.news.atl.earthlink.net. ..
>>> Ja nee Jonas, ons op hierdie nuusgroep is seker almal maar n bietjie
>>> dysfunctional (sommige meer as ander :-) maar ons gooi altyd n paar
>>> interessante idees uit, en selfs tant Hessie het meeste van haar byt
>>> verloor, maar ons verdra mekaar heel goed. Wonder net waar is die
>> penkoppe,
>>> namaqua en Norbert deesdae?
>
>
>>> "Jonas" wrote in message
>>> news:bn93e8$8m1$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Nou ja - dit was te lank te vreedsaam op die ng.
>>>> Ek wil net vir julle sê dat ek bly is dat ons weer op 'n hele paar
>> plekke
>>>> mekaar se k** met klippe kan gooi - geniet dit!
>>>>
>>>>
>
>>
>
Re: Lekker NG [boodskap #86174 is 'n antwoord op boodskap #86087] Vr, 24 Oktober 2003 14:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Namakwa  is tans af-lyn  Namakwa
Boodskappe: 28
Geregistreer: Oktober 2003
Karma: 0
Junior Lid
Moenie worry nie Jonas.

Die NG afstig planne loop loslit voort.

Dan kan jy heel saliglik jou opiniie lug sonder teenspraak - bietjie saai
maar nou ja - dit is wat jy tog op die ou end wel wou hê nie waar nie.

"Jonas" skryf in boodskap news:bn93e8$8m1$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Nou ja - dit was te lank te vreedsaam op die ng.
> Ek wil net vir julle sê dat ek bly is dat ons weer op 'n hele paar plekke
> mekaar se k** met klippe kan gooi - geniet dit!
>
Re: Lekker NG [boodskap #86178 is 'n antwoord op boodskap #86108] Vr, 24 Oktober 2003 17:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sterrenkijker  is tans af-lyn  Sterrenkijker
Boodskappe: 654
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 24 Oct 2003 02:00:26 GMT, "Ellie" wrote:

> Ja nee Jonas, ons op hierdie nuusgroep is seker almal maar n bietjie
> dysfunctional (sommige meer as ander :-) maar ons gooi altyd n paar
> interessante idees uit, en selfs tant Hessie het meeste van haar byt
> verloor, maar ons verdra mekaar heel goed. Wonder net waar is die penkoppe,
> namaqua en Norbert deesdae?
>
>
Ek is nog steeds hier maar ek moet môre en oormôre fabriek toe!
Verskoning: moet almal wag tot Maandag!
Ek het baie werk gehad in my tuin die laaste maande en ek het mooi
groentes gekweek! Ek het 'n uitsonderlik en vrugbaar jaar gehad! My
groentetuin is maar 600 m² groot maar ek voel my nou al net so groot
as 'n Suidafrikaanse (B)oer! Maar ek het al gesien julle praat nie oor
groentekweek nie! Julle sit die ganse dag agter julle rekenaar en
verroer nie een vinger nie! Nou, so gaan dit nie werk nie, mense! Daar
moet brood op die plank verskyn en dit gaan nie sonder werk nie, nè?
Waar staan 'n penkop as hy honger het?
'n Mooi foto van my groentetuin (daai foto is nou al 'n paar maande
oud) staan hier:
http://users.skynet.be/norbert_van_damme/De_tuin1.jpg
My tuin sien nou wel 'n bietjie anders uit want die winter gaan begin
hier. Vandag het ons al sneeu gehad! Ek het dit nog nooit gesien in
Oktober hier in Vlaandere nie!! Sien hier:
http://users.skynet.be/norbert_van_damme/prentjes/Varse_snee u.jpg
Nou, dit word winter hier in Europa. Ek nou wel 'n bietjie meer tyd om
terug te kom.

Groete uit Vlaandere,

Norbert
Re: Lekker NG [boodskap #86179 is 'n antwoord op boodskap #86111] Vr, 24 Oktober 2003 17:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sterrenkijker  is tans af-lyn  Sterrenkijker
Boodskappe: 654
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 24 Oct 2003 03:13:45 GMT, "@rogers.com" wrote:

>
> Ellie
>
> . Wonder net waar is die penkoppe,
>> namaqua en Norbert deesdae?
>
> Ek is nog hier. Ek staan op wag.
> Miskien moet ons vir Norbert
> ere-penkop maak, Port Elizabeth
> distrik. Wonder of Norbert weet
> waar Port Elizabeth sy naam vandaan
> kry?
>
> Penkop 1
>
Ek moet toegee: ek weet dit rêrig nie waar daardie naam vandaan kom
nie! Ek dink dis die naam van 'n Engelse koningin? Maak miskien die
saak nie meer nie? Ons moet nou praat oor die Nelson Mandela Metropool
soos ek gelees het?

Groete uit Vlaandere,

Norbert
Re: Lekker NG [boodskap #86181 is 'n antwoord op boodskap #86179] Vr, 24 Oktober 2003 18:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Sterrenkijker wrote > >

> Ek moet toegee: ek weet dit rêrig nie waar daardie naam vandaan kom
> nie! Ek dink dis die naam van 'n Engelse koningin?

Ek is ook nie so heeltemal seker wie se vrou sy was
nie, maar sy was die vrou van 'n Goewerneur of 'n
Generaal van die Britse Ryk.

Gloudina
Re: Lekker NG [boodskap #86183 is 'n antwoord op boodskap #86178] Vr, 24 Oktober 2003 18:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Paul de Dilbeek  is tans af-lyn  Paul de Dilbeek
Boodskappe: 400
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Pragtig Norbert,spytig dat jy nie in die groente te sien is nie,ja die
mense moe nie te veel van jou privicy hê nie;ek was juist by die
kapper as die snee begin te val,het was baie koud,-3°C
Jou tuin lewer kos vir gans die winter,die van my(vrou)is baie kleiner

On Fri, 24 Oct 2003 19:54:27 +0200, Sterrenkijker
wrote:

> On Fri, 24 Oct 2003 02:00:26 GMT, "Ellie" wrote:
>
>> Ja nee Jonas, ons op hierdie nuusgroep is seker almal maar n bietjie
>> dysfunctional (sommige meer as ander :-) maar ons gooi altyd n paar
>> interessante idees uit, en selfs tant Hessie het meeste van haar byt
>> verloor, maar ons verdra mekaar heel goed. Wonder net waar is die penkoppe,
>> namaqua en Norbert deesdae?


> Ek is nog steeds hier maar ek moet môre en oormôre fabriek toe!
> Verskoning: moet almal wag tot Maandag!
> Ek het baie werk gehad in my tuin die laaste maande en ek het mooi
> groentes gekweek! Ek het 'n uitsonderlik en vrugbaar jaar gehad! My
> groentetuin is maar 600 m² groot maar ek voel my nou al net so groot
> as 'n Suidafrikaanse (B)oer! Maar ek het al gesien julle praat nie oor
> groentekweek nie! Julle sit die ganse dag agter julle rekenaar en
> verroer nie een vinger nie! Nou, so gaan dit nie werk nie, mense! Daar
> moet brood op die plank verskyn en dit gaan nie sonder werk nie, nè?
> Waar staan 'n penkop as hy honger het?
> 'n Mooi foto van my groentetuin (daai foto is nou al 'n paar maande
> oud) staan hier:
> http://users.skynet.be/norbert_van_damme/De_tuin1.jpg
> My tuin sien nou wel 'n bietjie anders uit want die winter gaan begin
> hier. Vandag het ons al sneeu gehad! Ek het dit nog nooit gesien in
> Oktober hier in Vlaandere nie!! Sien hier:
> http://users.skynet.be/norbert_van_damme/prentjes/Varse_snee u.jpg
> Nou, dit word winter hier in Europa. Ek nou wel 'n bietjie meer tyd om
> terug te kom.
>
> Groete uit Vlaandere,
>
> Norbert
>
Sneeu in Vlaandere [boodskap #86203 is 'n antwoord op boodskap #86178] Sa, 25 Oktober 2003 14:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Sterrenkijker wrote:

> Vandag het ons al sneeu gehad! Ek het dit nog nooit gesien in
> Oktober hier in Vlaandere nie!!

Dankie dat jy dit gedeel het, Norbert. Dit was baie interessant.
Dink jy julle gaan 'n baie koue winter hê? Hier by my is die bome nog
in volkleur - te pragtig. Maar dit beteken ook elke dag blare hark en
blaas ens. Maar die weer is ongelooflik mooi (op die oomblik)
Volgende week voorspel hulle temperature onder tussen 65 en 72. :-)
Wil jy kom kuier? :-)
Re: Lekker NG [boodskap #86206 is 'n antwoord op boodskap #86174] Sa, 25 Oktober 2003 17:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Namakwa - nou ja - wat hou julle terug?
Dalkies kan jy reël dat die ANC/SAKP/COSATU julle borg met bedroggeld? Anti
Goudina het mos die kontakte - die se seun gaan mos vir Thabo ontmoet. 'n
Kalender hoogtepunt in sy bestaan.
(Terloops - "opiniie lug" is seker 'n tikglips?)

"Namakwa" skryf in boodskap news:bnbeeu$c8o$1@sparta.btinternet.com...
> Moenie worry nie Jonas.
>
> Die NG afstig planne loop loslit voort.
>
> Dan kan jy heel saliglik jou opiniie lug sonder teenspraak - bietjie saai
> maar nou ja - dit is wat jy tog op die ou end wel wou hê nie waar nie.
>
>
> "Jonas" wrote in message
> news:bn93e8$8m1$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Nou ja - dit was te lank te vreedsaam op die ng.
>> Ek wil net vir julle sê dat ek bly is dat ons weer op 'n hele paar plekke
>> mekaar se k** met klippe kan gooi - geniet dit!
>>
>
Re: Lekker NG [boodskap #86210 is 'n antwoord op boodskap #86206] Sa, 25 Oktober 2003 18:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Jonas wrote

> Goudina het mos die kontakte - die se seun gaan mos vir Thabo ontmoet. 'n
> Kalender hoogtepunt in sy bestaan.

Nee, Jonas. Die spesifieke seun se kalenderhoogtepunte
was seker die geboortenis van sy twee kinders. Maar
gepraat van "hoë mense" mense ontmoet, hy het al vir
Diana en Charles ontmoet toe hy 'n student was, vir
Prins Andrew en Mitterand toe hy nog skoolseun was,
vir die kroonprins en kroonprinses van Japan destyds
toe hy vir Kanada in Tokio in 'n jeugkonferensie ontmoet
het, en vir Mandela ook. Ek is seker ek het mense
uitgelaat. Jy moet oppas opmerkings maak. Die tert
kan miskien op jou eie gesig wees.

Gloudina
Re: Sneeu in Vlaandere [boodskap #86211 is 'n antwoord op boodskap #86203] Sa, 25 Oktober 2003 19:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sterrenkijker  is tans af-lyn  Sterrenkijker
Boodskappe: 654
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 25 Oct 2003 10:50:05 -0400, Katryn wrote:

> Sterrenkijker wrote:
>
>> Vandag het ons al sneeu gehad! Ek het dit nog nooit gesien in
>> Oktober hier in Vlaandere nie!!
>
> Dankie dat jy dit gedeel het, Norbert. Dit was baie interessant.
> Dink jy julle gaan 'n baie koue winter hê? Hier by my is die bome nog
> in volkleur - te pragtig. Maar dit beteken ook elke dag blare hark en
> blaas ens. Maar die weer is ongelooflik mooi (op die oomblik)
> Volgende week voorspel hulle temperature onder tussen 65 en 72. :-)
> Wil jy kom kuier? :-)
>

Ek sou nie weet nie of ons nou koue winter gaan hê, Danielle. Die
sneeu het nie gebly nie. In die namiddag was daar terug reen en dan
het dit begin dooi. Die weerberigte het gesê dit het in die laaste 100
jaar nog nie voorgekom nie. Hier val blare ook al grond toe maar soos
jy ook weet: nie alle bome verloor hulle blare terselfdertyd nie. Daar
is nog baie bome wat nog heeltemal groen is maar meer en meer sien ons
tog bruin en rooi kleure daarin. Ag, ons gaan nog wel 'n bietjie mooie
dae hê. En wat jy daar skryf oor daardie temperature: dis hier almal
ook nog moontlik maar sulke dae sal tog seldsaam word. Ons het ook al
nagvorst gehad (is dit die egte Afrikaanse woord vir nagtelike
vriesweer?) en daardeur het al die blare van my late boontjies en ook
van my zucchini afgesterf. Ek het gedink my vinkel en my brokkoli sou
daardie sneeu nie oorlewe nie (hulle blare val benede toe) maar diè
staan nou tog weer regop. Eergister het ek ook al ys in 'n emmer water
gehad toe daardie emmer 'n ganse nag buitegestaan het.
Neen, ek het nie 'n opsie vir 'n koue winter nie! Ek het 'n plan: as
ek oud is en nie meer behoort te werk nie dan gaan ek ses maande in
België bly as dit hier somer is en as dit hier winter is gaan ek na
Suid-Afrika. Sodoende sal ek 'n ganse jaar somer hê! Is dit nie 'n
baie goeie idee nie?

Baie groete!

Norbert (uit Vlaandere)
Re: Lekker NG [boodskap #86213 is 'n antwoord op boodskap #86183] Sa, 25 Oktober 2003 19:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sterrenkijker  is tans af-lyn  Sterrenkijker
Boodskappe: 654
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 24 Oct 2003 18:32:57 GMT, paul de dilbeek wrote:

>
> Pragtig Norbert,spytig dat jy nie in die groente te sien is nie,ja die
> mense moe nie te veel van jou privicy hê nie...

Nou, dan weet ek maar één saak tog: hulle eet nooit varse groentjies
nie! Ek moet daardie groentes van die winkel nie hê nie! Myne is baie
varser! Ek eet geen groentes wat halfdood is nie!

Norbert (uit Vlaandere)
Re: Sneeu in Vlaandere [boodskap #86216 is 'n antwoord op boodskap #86211] Sa, 25 Oktober 2003 22:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Sterrenkijker wrote

dan gaan ek ses maande in
> België bly as dit hier somer is en as dit hier winter is gaan ek na
> Suid-Afrika. Sodoende sal ek 'n ganse jaar somer hê! Is dit nie 'n
> baie goeie idee nie?

En dis net waar jy die grootste fout maak, Norbert.
Jy moet nog uitvind hoe koud dit in SA is in die winter.
Ek sal sorg dat ek nooit weer daar in die winter te
lande kom nie. Neem in ag dat amper alle geboue
geen sentrale verhitting het nie. En dat 'n hele klomp
geboue gebou word om koel in die somer te wees,
en dus bitterlik koud in die winter is. Soos die
hoofgeboue van die Universiteit van Natal.

Gloudina
Re: Sneeu in Vlaandere [boodskap #86221 is 'n antwoord op boodskap #86216] Sa, 25 Oktober 2003 23:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sterrenkijker  is tans af-lyn  Sterrenkijker
Boodskappe: 654
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 25 Oct 2003 22:00:52 GMT, "@rogers.com" wrote:

>
> Sterrenkijker wrote
>
> dan gaan ek ses maande in
>> België bly as dit hier somer is en as dit hier winter is gaan ek na
>> Suid-Afrika. Sodoende sal ek 'n ganse jaar somer hê! Is dit nie 'n
>> baie goeie idee nie?
>
> En dis net waar jy die grootste fout maak, Norbert.
> Jy moet nog uitvind hoe koud dit in SA is in die winter.
> Ek sal sorg dat ek nooit weer daar in die winter te
> lande kom nie. Neem in ag dat amper alle geboue
> geen sentrale verhitting het nie. En dat 'n hele klomp
> geboue gebou word om koel in die somer te wees,
> en dus bitterlik koud in die winter is. Soos die
> hoofgeboue van die Universiteit van Natal.
>
> Gloudina
>
Ja, maar, ek het gesê, Gloudina:
6 maande in België, van 21 Maart tot 21 September (dan is dit lente en
somer in Vlaandere)
en
6 maande in Suid-Afrika, van 21 September tot 21 Maart (dan is dit
lente en somer in Suid-Afrika)!
..Of het ek miskien verkeerd gereken?

Groete,

Norbert (uit Vlaandere)
Re: Sneeu in Vlaandere [boodskap #86222 is 'n antwoord op boodskap #86221] So, 26 Oktober 2003 03:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Sterrenkijker wrote

> 6 maande in Suid-Afrika, van 21 September tot 21 Maart (dan is dit
> lente en somer in Suid-Afrika)!
> ..Of het ek miskien verkeerd gereken?

Ja, jy is reg. Dis ek wat stupid
was.

Gloudina
Re: Lekker NG [boodskap #86240 is 'n antwoord op boodskap #86206] So, 26 Oktober 2003 10:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Namakwa  is tans af-lyn  Namakwa
Boodskappe: 28
Geregistreer: Oktober 2003
Karma: 0
Junior Lid
Man Jonas ons is eintlik op soek na al daai versteekte NP bedroggeld wat
hulle in die naam van die Vader en die Volk so in hulle eie Switserse
bankrekenings vir die nasie in "veilige bewaring" gehou het.

"Opiniie lug" was 'n tik glips - 'n tik glipsie is 'n titsletjie meer
aanvaarbaar as 'n denkfout - en ten minste kan ek my eie foute ruiterlik
erken nie waar nie?

En jy self? Het jy ook kontakte?

Ek bedoel 'n man soos jy moes darem ten minste ingelaat gewees het tot die
Broederbond, of wou die boeties jou nie in hulle bende gehad het nie?

Stelling: "..volstoom vooruit" Jonas: "wat hou julle terug?" kan jy die
logiese teenstryd sien?

Miskien help Engels - want Afrikaans werk dudielik nie - "Pay attention"

Jammer ek het vergeet - jy beskik mos nie oor die vermoë om verder as een
paragraaf te lees nie. Miskien moet ek Ritalin aanbeveel. Dalk bring dit jou
konsentrasie vermoë terug.

"Jonas" skryf in boodskap news:bneard$mgm$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Namakwa - nou ja - wat hou julle terug?
> Dalkies kan jy reël dat die ANC/SAKP/COSATU julle borg met bedroggeld? Anti
> Goudina het mos die kontakte - die se seun gaan mos vir Thabo ontmoet. 'n
> Kalender hoogtepunt in sy bestaan.
> (Terloops - "opiniie lug" is seker 'n tikglips?)
> "Namakwa" wrote in message
> news:bnbeeu$c8o$1@sparta.btinternet.com...
>> Moenie worry nie Jonas.
>>
>> Die NG afstig planne loop loslit voort.
>>
>> Dan kan jy heel saliglik jou opiniie lug sonder teenspraak - bietjie saai
>> maar nou ja - dit is wat jy tog op die ou end wel wou hê nie waar nie.
>>
>>
>> "Jonas" wrote in message
>> news:bn93e8$8m1$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Nou ja - dit was te lank te vreedsaam op die ng.
>>> Ek wil net vir julle sê dat ek bly is dat ons weer op 'n hele paar
> plekke
>>> mekaar se k** met klippe kan gooi - geniet dit!
>>>
>>
>
Re: Lekker NG [boodskap #86298 is 'n antwoord op boodskap #86183] Ma, 27 Oktober 2003 07:23 Na vorige boodskap
Sterrenkijker  is tans af-lyn  Sterrenkijker
Boodskappe: 654
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 24 Oct 2003 18:32:57 GMT, paul de dilbeek wrote:

>
> Pragtig Norbert,spytig dat jy nie in die groente te sien is nie...

Ag, dis maar 'n woord! Sien hier
-as jy ADSL of kabel het (groot formaat):
http://users.skynet.be/norbert_van_damme/prentjes/Ik_naast_m ijn_spruiten.jpg
en as jy geen ADSL of kabel het nie (klein formaat):
http://users.skynet.be/norbert_van_damme/prentjes/Ik_naast_m ijn_spruiten0.jpg
Soos jy sal sien: daardie een spruitkoolplant kom bykans tot my
skouers!

Baie groete!

Norbert
Vorige onderwerp: Aaaaarrrggghhh!!!!
Volgende onderwerp: nederland anno 2003
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 20 19:04:36 MGT 2024