Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Rassisme in London
|
|
Re: Rassisme in London [boodskap #86188 is 'n antwoord op boodskap #86182] |
Sa., 25 Oktober 2003 06:10  |
Sandvlooi
Boodskappe: 484 Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Presies hoekom jy nie in kontak met die realiteit is nie, dié demonstreer jy
darem nou duidelik. Vir die enkele voorbeelde van kinders wat dan nou so
'n wonderlike toekoms het, is jy bereid om miljoene seer te maak? Al ooit
gedink wat maak dit van jou en jou meelopers? Dit plaas julle in dieselfde
kategorie as Hitler en sy soort! Miskien moet jy weer dink, hm? Ou PW
en sy regering het swart kinders gedwing om skool toe te gaan [ja hulle het
apartheid toegepas en dit was verkeerd], maar hulle het nie die swart mense
se toekoms bedonner nie [net so 'n bietjie ingeperk!]. Daarenteen het
julle, dis nou die ANC en aangenaaide lappe soos jy, die kinders VERBIED om
skool toe te gaan. Sonder 'n gedagte van wat gaan gebeur met hierdie mense
sodra die politieke stryd verby is. 'n Logiese gevolgtrekking sou wees dat
'n mens sou verwag dat 'n bevrydingsbeweging soos julle s'n 'n groot gewete
sou hê tov presies juis daai klomp jong mense wat meer opgeoffer het as
enigeen van die politieke vlugtelinge in die buiteland wat op die vette van
ander lande gaan teer het, en toe met 'n groot fanfare teruggekeer het SA
toe om poste te kom opeis teen ongelooflike salarisse en verskriklike
byvoordele. Wat het julle gedoen vir daai jong mense? In plein
Afrikaans: Fokol! Nou kom storie jy my oor hoe tevrede jy is met die
resultaat van julle 'stryd'? Klap jouself deur die bek......Hitlerdina!
"@rogers.com" wrote in message
news:Seemb.276413$ko%.255770@news04.bloor.is.net.cable.roger s.com...
>
> Sandvlooi wrote
>
> Hoeveel kere moet ek jou nog wys op die 1,5miljoen van die geslag
>> jong swartes wat deur oubaas Nelson se politiek van 'n toekoms beroof
is?
>
> Ag, Suidwester, elke keer as ek aan die jeug van SA
> dink, dan onthou ek die skoolkinders vir wie ek skool-
> gehou het, een van wie nou 'n minister in die kabinet is,
> en een hooggeplaas op die konstitusionele hof. En ek
> ontmoet oulike swart diplomate hier wat minder as
> tien jaar gelede geen vooruitsig gehad het om hulle land
> te dien soos dit hoort nie. En dan weet ek dat jou
> gepraat net maar die gepraat van 'n has-been
> passê witnerf is.
>
> Tant Hessie van die Nossob
>
|
|
|
Bladsye (2): [ 2] |
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Di. Apr. 15 23:26:27 UTC 2025
|