Tuis » Lekker » Humor & grappe » Ou grappie
Ou grappie [boodskap #86058] |
Thu, 23 October 2003 14:30  |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Wat ek vandag weer onthou het.
Twee kypies wil onthou waar 'n maat vandaan kom:
Ag man!! Wat issit nou wier? Iets wat begin met 'n ef.
'n Ef?
Ja man - nou onthou ek - Efloun.:))
--
Annette
|
|
|
|
|
Re: Ou grappie [boodskap #86141 is 'n antwoord op boodskap #86138] |
Fri, 24 October 2003 11:42  |
Vusi
Boodskappe: 2211 Geregistreer: February 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Anti - ek kan sien jy volg my raad - fokus op die humorsin ...
"@rogers.com" wrote in message news:p%7mb.273604$ko%.15363@news04.bloor.is.net.cable.rogers .com...
> Annette wrote
>
>> Wat ek vandag weer onthou het.
>> Twee kypies wil onthou waar 'n maat vandaan kom:
>> Ag man!! Wat issit nou wier? Iets wat begin met 'n ef.
>> 'n Ef?
>> Ja man - nou onthou ek - Efloun.:))
>
> Ek dink ek mis die grap hier. Tensy Efloun
> Athlone is.
>
> Gloudina
>
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Thu Mar 06 22:47:07 UTC 2025
|