Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Ongeluk
Ongeluk [boodskap #86119] Vr, 24 Oktober 2003 06:53 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Van iemand gehoor nou-net - 'n Trein op Platfrom 8 by die Kaapstad stasie
het ontspoor - ek weet nie hoe nie - en blykbaar het 'n gedeelte van die
plafon ingeval.
Mense is in die trein vasgekeer.
--
Annette
Re: Ongeluk [boodskap #86121 is 'n antwoord op boodskap #86119] Vr, 24 Oktober 2003 07:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
www.iol.co.za/index.php?newslett=1&click_id=79&art_i d=qw1066978621268B223&se
t_id=1

Eina!

TJ

"Annette" skryf in boodskap news:bnaid1$2lt$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Van iemand gehoor nou-net - 'n Trein op Platfrom 8 by die Kaapstad stasie
> het ontspoor - ek weet nie hoe nie - en blykbaar het 'n gedeelte van die
> plafon ingeval.
> Mense is in die trein vasgekeer.
> --
> Annette
>
Re: Ongeluk [boodskap #86122 is 'n antwoord op boodskap #86121] Vr, 24 Oktober 2003 08:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Blykbaar was dit 'n vroulike masjinis:))
--
Annette

"TJ" skryf in boodskap news:bnakr4$506$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> www.iol.co.za/index.php?newslett=1&click_id=79&art_i d=qw1066978621268B223&se
> t_id=1
>
> Eina!
>
> TJ
>
> "Annette" wrote in message
> news:bnaid1$2lt$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Van iemand gehoor nou-net - 'n Trein op Platfrom 8 by die Kaapstad stasie
>> het ontspoor - ek weet nie hoe nie - en blykbaar het 'n gedeelte van die
>> plafon ingeval.
>> Mense is in die trein vasgekeer.
>> --
>> Annette
>>
>
Re: Ongeluk [boodskap #86123 is 'n antwoord op boodskap #86122] Vr, 24 Oktober 2003 08:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
So, die dead-MAN-s-handle het nie vir haar gewerk nie.

Vroulike bestuurders? - nee ek gaan nie die "topic" begin nie.

:-)

TJ

"Annette" skryf in boodskap news:bnamt0$6is$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Blykbaar was dit 'n vroulike masjinis:))
> --
> Annette
> "TJ" wrote in message
> news:bnakr4$506$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>
>
www.iol.co.za/index.php?newslett=1&click_id=79&art_i d=qw1066978621268B223&se
>> t_id=1
>>
>> Eina!
>>
>> TJ
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:bnaid1$2lt$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Van iemand gehoor nou-net - 'n Trein op Platfrom 8 by die Kaapstad
> stasie
>>> het ontspoor - ek weet nie hoe nie - en blykbaar het 'n gedeelte van die
>>> plafon ingeval.
>>> Mense is in die trein vasgekeer.
>>> --
>>> Annette
>>>
>>
>
Re: Ongeluk [boodskap #86124 is 'n antwoord op boodskap #86123] Vr, 24 Oktober 2003 08:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Jy mag maar - mens kan nie met statistiek stry nie:))
--
Annette

"TJ" skryf in boodskap news:bnanmp$7b0$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> So, die dead-MAN-s-handle het nie vir haar gewerk nie.
>
> Vroulike bestuurders? - nee ek gaan nie die "topic" begin nie.
>
> :-)
>
> TJ
>
> "Annette" wrote in message
> news:bnamt0$6is$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Blykbaar was dit 'n vroulike masjinis:))
>> --
>> Annette
>> "TJ" wrote in message
>> news:bnakr4$506$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>
>>
>
www.iol.co.za/index.php?newslett=1&click_id=79&art_i d=qw1066978621268B223&se
>>> t_id=1
>>>
>>> Eina!
>>>
>>> TJ
>>>
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:bnaid1$2lt$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Van iemand gehoor nou-net - 'n Trein op Platfrom 8 by die Kaapstad
>> stasie
>>>> het ontspoor - ek weet nie hoe nie - en blykbaar het 'n gedeelte van
> die
>>>> plafon ingeval.
>>>> Mense is in die trein vasgekeer.
>>>> --
>>>> Annette
>>>>
>>>
>>
>
Re: Ongeluk [boodskap #86125 is 'n antwoord op boodskap #86123] Vr, 24 Oktober 2003 09:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sandvlooi  is tans af-lyn  Sandvlooi
Boodskappe: 484
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Hrrrmmmm!!!

"TJ" skryf in boodskap news:bnanmp$7b0$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> So, die dead-MAN-s-handle het nie vir haar gewerk nie.
>
> Vroulike bestuurders? - nee ek gaan nie die "topic" begin nie.
>
> :-)
>
> TJ
>
> "Annette" wrote in message
> news:bnamt0$6is$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Blykbaar was dit 'n vroulike masjinis:))
>> --
>> Annette
>> "TJ" wrote in message
>> news:bnakr4$506$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>
>>
>
www.iol.co.za/index.php?newslett=1&click_id=79&art_i d=qw1066978621268B223&se
>>> t_id=1
>>>
>>> Eina!
>>>
>>> TJ
>>>
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:bnaid1$2lt$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Van iemand gehoor nou-net - 'n Trein op Platfrom 8 by die Kaapstad
>> stasie
>>>> het ontspoor - ek weet nie hoe nie - en blykbaar het 'n gedeelte van
> die
>>>> plafon ingeval.
>>>> Mense is in die trein vasgekeer.
>>>> --
>>>> Annette
>>>>
>>>
>>
>
Re: Ongeluk [boodskap #86136 is 'n antwoord op boodskap #86119] Vr, 24 Oktober 2003 11:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
www.iol.co.za/index.php?newslett=1&click_id=79&art_i d=vn20031024104833492C48
5930&set_id=1

"The funny thing was I was quite pleased when I got on to the train at
Brackenfell and saw the female driver."

:-)

TJ

"Annette" skryf in boodskap news:bnaid1$2lt$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Van iemand gehoor nou-net - 'n Trein op Platfrom 8 by die Kaapstad stasie
> het ontspoor - ek weet nie hoe nie - en blykbaar het 'n gedeelte van die
> plafon ingeval.
> Mense is in die trein vasgekeer.
> --
> Annette
>
Re: Ongeluk [boodskap #86167 is 'n antwoord op boodskap #86136] Vr, 24 Oktober 2003 14:19 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Die ongeluk boggel eintlik my breins - hoe op aarde die trein van die spore
kon afspring en in die platform vasjaag klink net te snaaks.
Nou word daar gepraat dat daar 'n fout was met die trein se remstelsel.
Een effe beseerde vertel dat die trein net vinnig gestop het toe hulle die
stasie ingaan - so dit kon nie te vinnig gery het nie.
--
Annette

"TJ" skryf in boodskap news:bnb1mb$e2v$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> www.iol.co.za/index.php?newslett=1&click_id=79&art_i d=vn20031024104833492C48
> 5930&set_id=1
>
> "The funny thing was I was quite pleased when I got on to the train at
> Brackenfell and saw the female driver."
>
> :-)
>
> TJ
>
> "Annette" wrote in message
> news:bnaid1$2lt$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Van iemand gehoor nou-net - 'n Trein op Platfrom 8 by die Kaapstad stasie
>> het ontspoor - ek weet nie hoe nie - en blykbaar het 'n gedeelte van die
>> plafon ingeval.
>> Mense is in die trein vasgekeer.
>> --
>> Annette
>>
>
Vorige onderwerp: Help my asseblief
Volgende onderwerp: Rassisme in London
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jul 01 04:16:45 MGT 2024