Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Lekker NG
Lekker NG [boodskap #86087] |
Do., 23 Oktober 2003 17:33  |
Vusi
Boodskappe: 2211 Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Nou ja - dit was te lank te vreedsaam op die ng.
Ek wil net vir julle sê dat ek bly is dat ons weer op 'n hele paar plekke
mekaar se k** met klippe kan gooi - geniet dit!
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Lekker NG [boodskap #86140 is 'n antwoord op boodskap #86130] |
Vr., 24 Oktober 2003 11:35   |
Paul de Dilbeek
Boodskappe: 400 Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ek vind dat die ng veel te braaf is;soms moet enigiemand eens een
kontroversiele artikkel publiseer om die diskusie op gang te bring
Dit kan gaan ower politiek maar ook ower eender ander onderwerpe soos
milieu,cultuur,klimaat ,europa enz.
daar is onderwerpe genoeg
On Fri, 24 Oct 2003 10:05:59 +0000 (UTC), "Namakwa"
wrote:
>>> Wonder net waar is die penkoppe,
>> namaqua en Norbert deesdae?
>
> Maar Ellie ek pos nog gereeld - hoe bedoel jy waar is namaqua?
>
> Dit is so bietjie stil op die NG: ek het so spesmaas dat op die oomblik
> vlieg die paw-paw so met 'n sierlike boog deur die lug en die "fan" draai
> gedwee. Iets gaan gebeur - dis nou maar noodwendig - die vraag is wat?
>
> Die laaste wat ek gelees het - het PenkopB/Z deur 'n egskeiding en
> verhuising gegaan - hy het seker meer dringender goed om op te konsentreer.
>
>
>
> "Ellie" wrote in message
> news:_I%lb.17550$Uz6.12603@newsread1.news.atl.earthlink.net. ..
>> Ja nee Jonas, ons op hierdie nuusgroep is seker almal maar n bietjie
>> dysfunctional (sommige meer as ander :-) maar ons gooi altyd n paar
>> interessante idees uit, en selfs tant Hessie het meeste van haar byt
>> verloor, maar ons verdra mekaar heel goed. Wonder net waar is die
> penkoppe,
>> namaqua en Norbert deesdae?
>> "Jonas" wrote in message
>> news:bn93e8$8m1$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Nou ja - dit was te lank te vreedsaam op die ng.
>>> Ek wil net vir julle sê dat ek bly is dat ons weer op 'n hele paar
> plekke
>>> mekaar se k** met klippe kan gooi - geniet dit!
>>>
>>>
>
|
|
|
Re: Lekker NG [boodskap #86168 is 'n antwoord op boodskap #86140] |
Vr., 24 Oktober 2003 14:20   |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ek weet van ander onderwerpe wat plein seksie is:))
Annette
"paul de dilbeek" skryf in boodskap news:5e3ipvcareenvenitjv7kvn1vfboceu95i@4ax.com...
>
> Ek vind dat die ng veel te braaf is;soms moet enigiemand eens een
> kontroversiele artikkel publiseer om die diskusie op gang te bring
> Dit kan gaan ower politiek maar ook ower eender ander onderwerpe soos
> milieu,cultuur,klimaat ,europa enz.
> daar is onderwerpe genoeg
>
> On Fri, 24 Oct 2003 10:05:59 +0000 (UTC), "Namakwa"
> wrote:
>
>>>> Wonder net waar is die penkoppe,
>>> namaqua en Norbert deesdae?
>>
>> Maar Ellie ek pos nog gereeld - hoe bedoel jy waar is namaqua?
>>
>> Dit is so bietjie stil op die NG: ek het so spesmaas dat op die oomblik
>> vlieg die paw-paw so met 'n sierlike boog deur die lug en die "fan" draai
>> gedwee. Iets gaan gebeur - dis nou maar noodwendig - die vraag is wat?
>>
>> Die laaste wat ek gelees het - het PenkopB/Z deur 'n egskeiding en
>> verhuising gegaan - hy het seker meer dringender goed om op te konsentreer.
>>
>>
>>
>> "Ellie" wrote in message
>> news:_I%lb.17550$Uz6.12603@newsread1.news.atl.earthlink.net. ..
>>> Ja nee Jonas, ons op hierdie nuusgroep is seker almal maar n bietjie
>>> dysfunctional (sommige meer as ander :-) maar ons gooi altyd n paar
>>> interessante idees uit, en selfs tant Hessie het meeste van haar byt
>>> verloor, maar ons verdra mekaar heel goed. Wonder net waar is die
>> penkoppe,
>>> namaqua en Norbert deesdae?
>
>
>>> "Jonas" wrote in message
>>> news:bn93e8$8m1$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Nou ja - dit was te lank te vreedsaam op die ng.
>>>> Ek wil net vir julle sê dat ek bly is dat ons weer op 'n hele paar
>> plekke
>>>> mekaar se k** met klippe kan gooi - geniet dit!
>>>>
>>>>
>
>>
>
|
|
|
|
Re: Lekker NG [boodskap #86178 is 'n antwoord op boodskap #86108] |
Vr., 24 Oktober 2003 17:54   |
Sterrenkijker
Boodskappe: 654 Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Fri, 24 Oct 2003 02:00:26 GMT, "Ellie" wrote:
> Ja nee Jonas, ons op hierdie nuusgroep is seker almal maar n bietjie
> dysfunctional (sommige meer as ander :-) maar ons gooi altyd n paar
> interessante idees uit, en selfs tant Hessie het meeste van haar byt
> verloor, maar ons verdra mekaar heel goed. Wonder net waar is die penkoppe,
> namaqua en Norbert deesdae?
>
>
Ek is nog steeds hier maar ek moet môre en oormôre fabriek toe!
Verskoning: moet almal wag tot Maandag!
Ek het baie werk gehad in my tuin die laaste maande en ek het mooi
groentes gekweek! Ek het 'n uitsonderlik en vrugbaar jaar gehad! My
groentetuin is maar 600 m² groot maar ek voel my nou al net so groot
as 'n Suidafrikaanse (B)oer! Maar ek het al gesien julle praat nie oor
groentekweek nie! Julle sit die ganse dag agter julle rekenaar en
verroer nie een vinger nie! Nou, so gaan dit nie werk nie, mense! Daar
moet brood op die plank verskyn en dit gaan nie sonder werk nie, nè?
Waar staan 'n penkop as hy honger het?
'n Mooi foto van my groentetuin (daai foto is nou al 'n paar maande
oud) staan hier:
http://users.skynet.be/norbert_van_damme/De_tuin1.jpg
My tuin sien nou wel 'n bietjie anders uit want die winter gaan begin
hier. Vandag het ons al sneeu gehad! Ek het dit nog nooit gesien in
Oktober hier in Vlaandere nie!! Sien hier:
http://users.skynet.be/norbert_van_damme/prentjes/Varse_snee u.jpg
Nou, dit word winter hier in Europa. Ek nou wel 'n bietjie meer tyd om
terug te kom.
Groete uit Vlaandere,
Norbert
|
|
|
|
|
Re: Lekker NG [boodskap #86183 is 'n antwoord op boodskap #86178] |
Vr., 24 Oktober 2003 18:32   |
Paul de Dilbeek
Boodskappe: 400 Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Pragtig Norbert,spytig dat jy nie in die groente te sien is nie,ja die
mense moe nie te veel van jou privicy hê nie;ek was juist by die
kapper as die snee begin te val,het was baie koud,-3°C
Jou tuin lewer kos vir gans die winter,die van my(vrou)is baie kleiner
On Fri, 24 Oct 2003 19:54:27 +0200, Sterrenkijker
wrote:
> On Fri, 24 Oct 2003 02:00:26 GMT, "Ellie" wrote:
>
>> Ja nee Jonas, ons op hierdie nuusgroep is seker almal maar n bietjie
>> dysfunctional (sommige meer as ander :-) maar ons gooi altyd n paar
>> interessante idees uit, en selfs tant Hessie het meeste van haar byt
>> verloor, maar ons verdra mekaar heel goed. Wonder net waar is die penkoppe,
>> namaqua en Norbert deesdae?
> Ek is nog steeds hier maar ek moet môre en oormôre fabriek toe!
> Verskoning: moet almal wag tot Maandag!
> Ek het baie werk gehad in my tuin die laaste maande en ek het mooi
> groentes gekweek! Ek het 'n uitsonderlik en vrugbaar jaar gehad! My
> groentetuin is maar 600 m² groot maar ek voel my nou al net so groot
> as 'n Suidafrikaanse (B)oer! Maar ek het al gesien julle praat nie oor
> groentekweek nie! Julle sit die ganse dag agter julle rekenaar en
> verroer nie een vinger nie! Nou, so gaan dit nie werk nie, mense! Daar
> moet brood op die plank verskyn en dit gaan nie sonder werk nie, nè?
> Waar staan 'n penkop as hy honger het?
> 'n Mooi foto van my groentetuin (daai foto is nou al 'n paar maande
> oud) staan hier:
> http://users.skynet.be/norbert_van_damme/De_tuin1.jpg
> My tuin sien nou wel 'n bietjie anders uit want die winter gaan begin
> hier. Vandag het ons al sneeu gehad! Ek het dit nog nooit gesien in
> Oktober hier in Vlaandere nie!! Sien hier:
> http://users.skynet.be/norbert_van_damme/prentjes/Varse_snee u.jpg
> Nou, dit word winter hier in Europa. Ek nou wel 'n bietjie meer tyd om
> terug te kom.
>
> Groete uit Vlaandere,
>
> Norbert
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Sneeu in Vlaandere [boodskap #86221 is 'n antwoord op boodskap #86216] |
Sa., 25 Oktober 2003 23:06   |
Sterrenkijker
Boodskappe: 654 Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Sat, 25 Oct 2003 22:00:52 GMT, "@rogers.com" wrote:
>
> Sterrenkijker wrote
>
> dan gaan ek ses maande in
>> België bly as dit hier somer is en as dit hier winter is gaan ek na
>> Suid-Afrika. Sodoende sal ek 'n ganse jaar somer hê! Is dit nie 'n
>> baie goeie idee nie?
>
> En dis net waar jy die grootste fout maak, Norbert.
> Jy moet nog uitvind hoe koud dit in SA is in die winter.
> Ek sal sorg dat ek nooit weer daar in die winter te
> lande kom nie. Neem in ag dat amper alle geboue
> geen sentrale verhitting het nie. En dat 'n hele klomp
> geboue gebou word om koel in die somer te wees,
> en dus bitterlik koud in die winter is. Soos die
> hoofgeboue van die Universiteit van Natal.
>
> Gloudina
>
Ja, maar, ek het gesê, Gloudina:
6 maande in België, van 21 Maart tot 21 September (dan is dit lente en
somer in Vlaandere)
en
6 maande in Suid-Afrika, van 21 September tot 21 Maart (dan is dit
lente en somer in Suid-Afrika)!
..Of het ek miskien verkeerd gereken?
Groete,
Norbert (uit Vlaandere)
|
|
|
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Ma. Apr. 21 00:58:18 UTC 2025
|