Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Straatkindersensus
Straatkindersensus [boodskap #85974] |
Wo., 22 Oktober 2003 07:29  |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Daar gaan nou 'n sensusopname gedoen word van straatkinders.
Dit op sigself is nie 'n slegte idee nie, maar hoe suksesvol dit prakties
gaan wees weet ek nie.
Die meeste straatkinders waarvan ek weet wil nie eintlik enige persoonlike
inligting gee nie.
Net soos wat daar kinders is wat deur huislike omstandighede straat toe
gedwing was, en hulle sal van die ophefgeleentheid gebruik maak, net so baie
is daar kinders wat in normale, liefdevolle huise grootgeoword het, en self
besluit het ( heelwaarskynlik met die invloed van maats) hulle wil liewer
saam met die dissipline van die straat leef as onder die dissipline van 'n
ouer, skool en kerk.
--
Annette
|
|
|
Re: Straatkindersensus [boodskap #86013 is 'n antwoord op boodskap #85974] |
Wo., 22 Oktober 2003 19:36   |
Poesman
Boodskappe: 16 Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
"Annette" skryf in boodskap news:...
> Daar gaan nou 'n sensusopname gedoen word van straatkinders.
> Dit op sigself is nie 'n slegte idee nie, maar hoe suksesvol dit prakties
> gaan wees weet ek nie.
> Die meeste straatkinders waarvan ek weet wil nie eintlik enige persoonlike
> inligting gee nie.
> Net soos wat daar kinders is wat deur huislike omstandighede straat toe
> gedwing was, en hulle sal van die ophefgeleentheid gebruik maak, net so baie
> is daar kinders wat in normale, liefdevolle huise grootgeoword het, en self
> besluit het ( heelwaarskynlik met die invloed van maats) hulle wil liewer
> saam met die dissipline van die straat leef as onder die dissipline van 'n
> ouer, skool en kerk.
Straatkinders moet almal voor die voet, sonder huiwering, vrek geskiet
word. hahahaaaaaaarrrggghhh!!! Annette, terloops, hoe gaan dit met jou
poes?
Poes groete,
Poesman
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Straatkindersensus [boodskap #86134 is 'n antwoord op boodskap #86115] |
Vr., 24 Oktober 2003 10:26  |
Elaine
Boodskappe: 2948 Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Jong, ja dit reflekteer op beide ouers. As 'n man nie respek het vir
vrouens nie, dan moet jy gaan kyk hoe sy pa vrouens behandel en omgekeer.
"Jonas" skryf in boodskap news:bna8ee$pf3$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Elaine - jy kom nader aan die waarheid.
> Hoe ouer ek word hoe meer besef ek dat swak manier op die ma reflekteer.
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Ma. Apr. 21 00:58:18 UTC 2025
|