Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Blink Liggie:))
Blink Liggie:)) [boodskap #86037] |
Do., 23 Oktober 2003 10:34  |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Hier by ons is 'n informele nedersetting wat ook Nelson Mandela genoem
word:))
So as PE ook Nelson Mandela word, dan is daar al twee plekke met sy naam in
SA:))
--
Annette
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Blink Liggie:)) [boodskap #86056 is 'n antwoord op boodskap #86051] |
Do., 23 Oktober 2003 14:24   |
Sandvlooi
Boodskappe: 484 Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Is jyself wat jou self 'n piesang genoem het nie ekke nie! Ek het nie 'n
probleem met 'n ou se private lewe en vir wie hy vry nie. Ook nie of hy
dalk vroueonderklere dra of dalk hou daarvan om kaalgat in die ys te loop
nie. 'n Persoon wat hom vir 'n openbare amp beskikbaar stel, het een plig
in sy lewe: Die publiek. Ek noem staatsamptenare nie amptenare nie,
hulle is dienaars. Wat hulle ook al mag kak aanjaag in sy private lewe, sy
werk moet onbesproke bly......en dit is presies waar julle hele 'scheme'
gevou het aangaande Afrika [nou nie dat jy omgee nie want jy kruip mos weg
in Kanada!]. Die mense wat nou aan bewind is [en dit het niks met ras of
kleur te doen nie, politiek wel] is mense wat nie 'n ordentlike standaard
kan handhaaf nie. Ek gun vir enige mens om 'n fout te kan maak, maar
wragtag as jy 'n minister vereer dan sekerlik moet iemand aan beheer wees om
toe te sien dat haar naam darem ten minste reg gespel word? Maar soos ek
sê, hierdie is maar net 'n kleintjie. Kom kyk en jy sal sien dat onderhoud
op staatsvoertuie in die niet verdwyn het. Polisievoetuie word toegelaat
om op te roes en as dit meer as een keer in 3 maande gewas word, dan is dit
baie! Daarteenoor was die 'ou' bedeling waaronder 'n polisieman aangekla
was as hy 'n voertuig onnodig deurtrek. Sulke simpel goed soos die
departement se naam op 'n poel-kar se deur. Dit word baie kere sommer so
windskeef op die deur geplak. Ens so kan ek aangaan...........MAAR hoe
verduidelik ek dit aan iemand wat verskonings wil maak vir swak standaarde?
Enige mens van karakter sal vir jou vertel dan, ongeag van omstandighede,
iets wat nooit mag daal nie, is die standaard van jou werk wat jy lewer
nie. Dit is jou trots en mens wees. 'Compromise' jy daarop, is jy in my
oë fokol werd.
"@rogers.com" wrote in message
news:S9Rlb.12372$3f.3855@twister01.bloor.is.net.cable.rogers .com...
>
> Sandvlooi wrote
>
> Gloudina-republiek, ons!
>
> Weet jy, Suidwester. Eenkeer was daar op
> Marchand 'n predikant in die NG Kerk wat
> uiteindelik verwyder moes word, omdat hy
> 'n openlike affair met een getroude vrou gehad
> het en ook glo die vader was van twee ander
> meisies se buite-egtelike kinders. Hy bedank
> toe as predikant, en toe ons weer hoor, toe
> is hy lid van die Provinsiale Raad of wat hulle
> dit ookal genoem het in SWA. Dan praat jy
> van banana-republieke.
>
> Gloudina
>
|
|
|
Re: Blink Liggie:)) [boodskap #86062 is 'n antwoord op boodskap #86056] |
Do., 23 Oktober 2003 14:38   |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Hierdie week se vraag aan die luisteraars op Monitor - Moet polisiemanne hul
eie voertuie gebruik om polisiewerk te doen?
Julle sal my nie glo nie, maar daar is mense wat "ja" gestem het op die
webblad.
Daardie snare kyk te veel VSA flieke.
Daar is geen manier waarop enige regdenkende polisieman hier sy privaat
voertuig sal gebruik in die uitvoering van sy pligte nie. Hy sal in die
eerste plek baie lank wag vir sy eis vir die brandstof verbruik.
Een van my kliënte wat 'n motorhawe gehad het, het mos die fout gemaak om
aan die polisie brandstof op krediet te verskaf - mens sukkel om jou geld
van daardie mense te kry! En ons praat nie van nou die dag nie - ons praat
van die goeie ou dae in 1987.
--
Annette
"Sandvlooi" skryf in boodskap news:bn8oap$s0j$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
> Is jyself wat jou self 'n piesang genoem het nie ekke nie! Ek het nie 'n
> probleem met 'n ou se private lewe en vir wie hy vry nie. Ook nie of hy
> dalk vroueonderklere dra of dalk hou daarvan om kaalgat in die ys te loop
> nie. 'n Persoon wat hom vir 'n openbare amp beskikbaar stel, het een plig
> in sy lewe: Die publiek. Ek noem staatsamptenare nie amptenare nie,
> hulle is dienaars. Wat hulle ook al mag kak aanjaag in sy private lewe, sy
> werk moet onbesproke bly......en dit is presies waar julle hele 'scheme'
> gevou het aangaande Afrika [nou nie dat jy omgee nie want jy kruip mos weg
> in Kanada!]. Die mense wat nou aan bewind is [en dit het niks met ras of
> kleur te doen nie, politiek wel] is mense wat nie 'n ordentlike standaard
> kan handhaaf nie. Ek gun vir enige mens om 'n fout te kan maak, maar
> wragtag as jy 'n minister vereer dan sekerlik moet iemand aan beheer wees om
> toe te sien dat haar naam darem ten minste reg gespel word? Maar soos ek
> sê, hierdie is maar net 'n kleintjie. Kom kyk en jy sal sien dat onderhoud
> op staatsvoertuie in die niet verdwyn het. Polisievoetuie word toegelaat
> om op te roes en as dit meer as een keer in 3 maande gewas word, dan is dit
> baie! Daarteenoor was die 'ou' bedeling waaronder 'n polisieman aangekla
> was as hy 'n voertuig onnodig deurtrek. Sulke simpel goed soos die
> departement se naam op 'n poel-kar se deur. Dit word baie kere sommer so
> windskeef op die deur geplak. Ens so kan ek aangaan...........MAAR hoe
> verduidelik ek dit aan iemand wat verskonings wil maak vir swak standaarde?
> Enige mens van karakter sal vir jou vertel dan, ongeag van omstandighede,
> iets wat nooit mag daal nie, is die standaard van jou werk wat jy lewer
> nie. Dit is jou trots en mens wees. 'Compromise' jy daarop, is jy in my
> oë fokol werd.
> "@rogers.com" wrote in message
> news:S9Rlb.12372$3f.3855@twister01.bloor.is.net.cable.rogers .com...
>>
>> Sandvlooi wrote
>>
>> Gloudina-republiek, ons!
>>
>> Weet jy, Suidwester. Eenkeer was daar op
>> Marchand 'n predikant in die NG Kerk wat
>> uiteindelik verwyder moes word, omdat hy
>> 'n openlike affair met een getroude vrou gehad
>> het en ook glo die vader was van twee ander
>> meisies se buite-egtelike kinders. Hy bedank
>> toe as predikant, en toe ons weer hoor, toe
>> is hy lid van die Provinsiale Raad of wat hulle
>> dit ookal genoem het in SWA. Dan praat jy
>> van banana-republieke.
>>
>> Gloudina
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Blink Liggie:)) [boodskap #86127 is 'n antwoord op boodskap #86051] |
Vr., 24 Oktober 2003 09:46  |
Sandvlooi
Boodskappe: 484 Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Tante, hoe lank was jy presies op Marchand? Dit klink vir my of jy die
gehuggie darem blink-bloots ry in jou verbeelding! Wat jy sê is niks
vreemd nie, want die kerk en die politici is in dieselfde bedryf: Lieg vir
'n lewe.
"@rogers.com" wrote in message
news:S9Rlb.12372$3f.3855@twister01.bloor.is.net.cable.rogers .com...
>
> Sandvlooi wrote
>
> Gloudina-republiek, ons!
>
> Weet jy, Suidwester. Eenkeer was daar op
> Marchand 'n predikant in die NG Kerk wat
> uiteindelik verwyder moes word, omdat hy
> 'n openlike affair met een getroude vrou gehad
> het en ook glo die vader was van twee ander
> meisies se buite-egtelike kinders. Hy bedank
> toe as predikant, en toe ons weer hoor, toe
> is hy lid van die Provinsiale Raad of wat hulle
> dit ookal genoem het in SWA. Dan praat jy
> van banana-republieke.
>
> Gloudina
>
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Ma. Apr. 21 00:58:19 UTC 2025
|